Results 1 to 18 of 18
  1. #1
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,754
    Thanked: 3769

    Default Rear diff angle importance

    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  2. #2
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,754
    Thanked: 3769

    Default

    So die output shaft van gearbox en input shaft van diff moet op presies selfde vlak wees, anders nie in harmonie
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  3. #3
    Join Date
    Dec 2007
    Location
    Harties
    Age
    37
    Posts
    5,431
    Thanked: 3

    Default

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    So die output shaft van gearbox en input shaft van diff moet op presies selfde vlak wees, anders nie in harmonie
    soos ek dit verstaan, moet dit net op dieselfde grade wees, maar ek kan nie die FB goed sien nie(persoonlike keuse om FB te vermy)

    Die grade waarvolgens dit is moet ook binne 'n sekere hoeveelheid wees, ek dink dit was 3 of 5?
    Last edited by Zombicon; 2014/07/17 at 07:00 PM. Reason: Details..
    I like anything with 4 or more wheels...

  4. #4
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,754
    Thanked: 3769

    Default

    So as jou gearbox slanted is, moet jou as op selfde hoek geslant wees

    Click image for larger version. 

Name:	ImageUploadedByTapatalk1405616318.721268.jpg 
Views:	77 
Size:	29.3 KB 
ID:	295753
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  5. #5
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,754
    Thanked: 3769

    Default

    My probleem, my SFA Hardbody se gearbox is geslant, nou moet my vooras se input shaft afwaarts geslant wees om in harmonie te wees, maar dit maak hoeke van prop onmoontlik.
    Click image for larger version. 

Name:	ImageUploadedByTapatalk1405616532.696887.jpg 
Views:	63 
Size:	38.5 KB 
ID:	295754

    Dus, in 4x4 is daar geen ander keuse as gearbox presies horisontaal, asook difs voor en agter se input shafts presies horisontaal
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  6. #6
    Join Date
    Dec 2007
    Location
    Harties
    Age
    37
    Posts
    5,431
    Thanked: 3

    Default

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    So as jou gearbox slanted is, moet jou as op selfde hoek geslant wees

    Click image for larger version. 

Name:	ImageUploadedByTapatalk1405616318.721268.jpg 
Views:	77 
Size:	29.3 KB 
ID:	295753
    Jip!,

    Daai is reg soos in die prentjie. ek het 'n paar links na redelike goeie verduidelikings. sal gou kyk of ek hulle kan kry.


    Wat ek ook weet, jy kan 'n dubble joint insit(soos op nr3), om die output van die ratkas na die Diff meer reguit te maak.
    I like anything with 4 or more wheels...

  7. #7
    Join Date
    Dec 2007
    Location
    Harties
    Age
    37
    Posts
    5,431
    Thanked: 3

    Default

    Dus:



    Of jy kan 'n CV (Double joint )style insit:

    I like anything with 4 or more wheels...

  8. #8
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,754
    Thanked: 3769

    Default

    So dit is rede vir double cardiff joint, nie die feit dat dit groter angle kan doen, maar om vibrasie uit te haal
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  9. #9
    Join Date
    Dec 2007
    Location
    Harties
    Age
    37
    Posts
    5,431
    Thanked: 3

    Default

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    So dit is rede vir double cardiff joint, nie die feit dat dit groter angle kan doen, maar om vibrasie uit te haal
    Dit is hoe ek dit verstaan ja.

    sukkel jy nou met vibrasie?
    I like anything with 4 or more wheels...

  10. #10
    Join Date
    Aug 2009
    Location
    Witbank
    Age
    53
    Posts
    1,863
    Thanked: 14

    Default

    Die yokes van die universals moet ook 90 grade uit fase wees, nie in lyn.
    Gandalf: '77 Series III 109" SW (He's old, he's grey, he smokes, but on an adventure you want him as companion...)
    HF, VHF, UHF
    Detroit Locker rear, Truetrac LSD front
    Hardened valve seat ULP conversion
    British cut cam shaft
    VW carb conversion, electric fuel pump
    G-Tech Electronic Ignition
    Hankook M/T 235/85/16

    Frodo: '12 Jimny (SWAMBO)
    Stofpad spacer lift and underbody protection

    Platkar (work): '15 Ranger 3.2 AT 4x4 with AluCab

  11. #11
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,754
    Thanked: 3769

    Default

    Quote Originally Posted by ZS6HDV View Post
    Die yokes van die universals moet ook 90 grade uit fase wees, nie in lyn.
    Moet die joke van input shaft nie dieselfde wees as die output shaft?
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  12. #12
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,754
    Thanked: 3769

    Default

    Quote Originally Posted by Zombicon View Post
    Dit is hoe ek dit verstaan ja.

    sukkel jy nou met vibrasie?
    Ek het n voorheen onverklaarde vibrasie op my voor prop, nou ten volle verklaar.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  13. #13
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,754
    Thanked: 3769

    Default

    Op video is input en output inlyn (of amper, bietjie uit), nie 90 grade, wel vibrasie as nie in lyn.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  14. #14
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,754
    Thanked: 3769

    Default

    Ek het n soortgelyke probleem opgelos op een van my pto aangedrewe spuitkarre deur onwetend n eenvoudige dubbel cardiff joint te gebou het.Click image for larger version. 

Name:	ImageUploadedByTapatalk1405619466.765425.jpg 
Views:	58 
Size:	41.0 KB 
ID:	295784

    Tel dit as n dubbel cardiff? Dit is basies n baie kort shaft deur n bearingblock, met jokes in lyn weerskante van bearing. Of het die feit dat dit n bearing wat lyn van beweging vaspen n kanselerende effek.

    Die onderwerp begin my nou baie prickle.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  15. #15
    Join Date
    Dec 2007
    Location
    Harties
    Age
    37
    Posts
    5,431
    Thanked: 3

    Default

    Jip dit is hy daai,

    Jy kan ook dan ronspeel met verskilende groote Joints. gooter aan die input en kleiner aan die output, dit sal ook 'n verskil maak in die grade van die output op die einde.
    I like anything with 4 or more wheels...

  16. #16
    Join Date
    Aug 2009
    Location
    Witbank
    Age
    53
    Posts
    1,863
    Thanked: 14

    Default

    Net 'n klein punt, ek dink die term is double CARDAN joint.

    My Landy het 'n aardige vibrasie gehad op die nuwe voor propshaft, en my yokes was mooi opgelyn (die yokes aan weerskante van die shaft).

    Toe lees ek hulle moet 90 grade oor mekaar wees, ek het net eenkant losgemaak, die splines uitgetrek en die voorste deel roteer en teruggedruk, geen meer vibrasies nie.

    Hein
    Gandalf: '77 Series III 109" SW (He's old, he's grey, he smokes, but on an adventure you want him as companion...)
    HF, VHF, UHF
    Detroit Locker rear, Truetrac LSD front
    Hardened valve seat ULP conversion
    British cut cam shaft
    VW carb conversion, electric fuel pump
    G-Tech Electronic Ignition
    Hankook M/T 235/85/16

    Frodo: '12 Jimny (SWAMBO)
    Stofpad spacer lift and underbody protection

    Platkar (work): '15 Ranger 3.2 AT 4x4 with AluCab

  17. #17
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,754
    Thanked: 3769

    Default

    Quote Originally Posted by ZS6HDV View Post
    Net 'n klein punt, ek dink die term is double CARDAN joint.

    My Landy het 'n aardige vibrasie gehad op die nuwe voor propshaft, en my yokes was mooi opgelyn (die yokes aan weerskante van die shaft).

    Toe lees ek hulle moet 90 grade oor mekaar wees, ek het net eenkant losgemaak, die splines uitgetrek en die voorste deel roteer en teruggedruk, geen meer vibrasies nie.

    Hein
    Sal more onder my voertuie gaan loer, maar sover ek weet is die binnested in lyn, en die buitenstes in lyn. So ook alle pto shafts ( hulle kan net op een manier in)
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  18. #18
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,754
    Thanked: 3769

    Default

    Alles wat ek op net lees en uit persoonlike ondervinding wys op die soos op foto
    Click image for larger version. 

Name:	ImageUploadedByTapatalk1405624138.544787.jpg 
Views:	60 
Size:	51.6 KB 
ID:	295797
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

Similar Threads

  1. Zook rear diff help
    By Zook R in forum Western Cape
    Replies: 2
    Last Post: 2011/12/15, 08:51 AM
  2. 2003 Pajero 3.2 DID GLS
    By antonrk in forum Mitsubishi
    Replies: 15
    Last Post: 2011/08/22, 04:30 PM
  3. Terracan Transfer case mod?
    By offroad junky in forum Hyundai
    Replies: 20
    Last Post: 2010/08/25, 09:11 PM
  4. Advice on retrofitting rear diff lock on Prado
    By Langeraat in forum Toyota
    Replies: 4
    Last Post: 2010/08/12, 10:33 AM
  5. 1972 F250 rear diff?
    By Rhyno cj2 in forum The 4x4 Pub
    Replies: 2
    Last Post: 2009/10/28, 11:04 PM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •