Hi,
There was a discussion about these shocks, and the Monroe manufacturer responded to the post - see here: http://www.4x4community.co.za/forum/...39&postcount=7
The full contact details for the manufacturer are in that post.
Cheers
Greg
|
Ek het laas week Monroe Adventure shocks vir voor en agter op my Paj Gen4 gekoop, toe ek die boks oop maak sien ek dat die shocks swart is en dat daar ook op die boks staan "New Black", ongelukig moes die boks waar die voorste shocks in was iewers geval het want die een shock was geduik en ek het dit terug gegee waarop daar nuwes bestel sou word,
Toe die nuwe stel voor shocks kom het hulle verskil van die voriges alhoewel die part nr's dieselfde was en daar ook op die boks gestaan het "New Black"
Die shocks sal pas maar die verskil tussen hulle was,
Die eerste stel was swart en hierdie geel,
Waar die coil op die shock vas druk het die swarte 'n plastic/teflon spacer waarop die coil druk, a.g.v die spaser is die flance ook op 'n ander posisie om op te maak vir die spacer, die geel shocks is metal to metal sonder enige spacer,
Aan die bo kant van die shock waar die rod uit kom is die swart shock meer net 'n press af werking waar die geel shock heel anders is en dit lyk asof daar 'n tippe van 'n cap is.
Volgens die lokale rep van Monroe is dit net die verf wat verskil maar duidelik het hy nog nie die goed gesien nie want dan sou hy geweet het dat daar op die oog af 'n groot verskil is tussen die swartes en die geel al is hulle part nr's dieselfde en shock lengte dieselfde,
Nou is my vraag, is die swartes 'n verbetering op die geeles a.g.v die spacer en hoekom het Monroe die verandering aan gebring, dit is baie duidelik dat die shocks nie van die selfde lyn af kom nie,
Die Part nr's
Agter - D7003
Voor - D8005
Laat weet asb as iemand van julle dalk meer info het oor die swart en geel shocks,
Hi,
There was a discussion about these shocks, and the Monroe manufacturer responded to the post - see here: http://www.4x4community.co.za/forum/...39&postcount=7
The full contact details for the manufacturer are in that post.
Cheers
Greg
2005 Mitsubishi Pajero SWB 3.2 DiD GLS (sold)
2008 Mitsubishi Pajero LWB 3.2 DiDc GLS
Enigste comment wat ek het oor geel Monroe shock is dat vroulief een heel ISM gebreek het...soos in mors af gebreek op 3 Provinces Trail.
Ek het toe maar Gabriel HDP's opgesit![]()
IFS is like a swambo, soft, sexy and expensive!
Apparently I need to make the airplane noises like mommy does when I try to spoon feed you the info..
Dit lyk nie of die nr van Philip meer aktief is nie, ek sal vir hom 'n mail stuur,
Ek sien wel hy praat van 'n elektroniese suspensie op sy reply, wat bedoel hulle daarby ?
Ek weet wel dat my Pajero sy voor ligte stel volgens die vrag wat jy laai, het dit te doen met elektroniese suspensie of is dit iets anders ?
Na ek die goed gekoop het het ek bietjie gaan search op die net en gesien daar is negatiewe komentaar so wel as positiewe komentaar oor Monroe,
Party ouens praat van die Camil shocks so wel as die Gabriel HDP's maar noem ook dat dit baie duurder is,
Wat prys die Gabriel's en Camil en watse verskil maak dit aan die ry genot ens teenoor OM en Monroe shocks.
Ek kan nie onthou nie, dit was meer as 'n jaar gelede, maar die HDP was nie vreeslik duurder gewees nie, en het baie goeie reviews hier gekry![]()
IFS is like a swambo, soft, sexy and expensive!
Apparently I need to make the airplane noises like mommy does when I try to spoon feed you the info..
Bookmarks