VW Beetle / Beach Buggy - HELP!





Results 1 to 5 of 5
  1. #1
    Join Date
    Sep 2009
    Location
    Touws River
    Age
    47
    Posts
    52

    Question VW Beetle / Beach Buggy - HELP!

    Ek weet nie of ek dit op die regte plek plaas nie, maar hier is dit. Ek het hulp nodig met 'n vw beetle/beach buggy se "side shafts". Dis 'n vroeg 1970 model vw beetle onderstel wat nou beach buggy geword het.
    By die shide shafts lek vreeslik olie en die rubber (dust cover) weerskante is stukkend. Nadat ek dit afgehaal het en die side shaft uitgetrek het (met baie moeite), kan ek nie agter kom waar die fout is nie. Dit lyk nie asof daar 'n olie seel is nie. Al wat ek kan sien is 'n groot stuk plastiek wat soos 'n piering lyk met gleuwe in wat hom soos 'n dwars oopgesnyde lemoen laat lyk.... Dis die beste wat ek dit kan beskryf. Ek weet nie of dit die olie seel veronderstel is om te wees nie. Die olie het in die rubber/dust cover gaan le en die het toe 'n gaatjie gekry en die olie het begin uitlek.

    Die ander probleem is die shide shafts le op die onderstel (dis hoekom die rubbers deur geskaaf het. Hoe stel ek die tosionbar om die shafts bietjie van die onderstel af te lig

    Ek hoop regtig iemand kan my help, ek is raad-op.
    My epos adres is: plaaswag at gmail dot com

    Dankie manne
    Pierre
    2012 Ford Ranger 2.2

  2. #2
    Join Date
    Oct 2008
    Location
    Pretoria
    Age
    62
    Posts
    171

    Default

    Ek dink die beste gaan wees om jou vrae op die Aircooled VW South Africa website se forum te gaan plaas, jy gaan baie vinnig oplossings kry. Die ouens ken die ou Beetles.

  3. #3
    Join Date
    Oct 2009
    Location
    Cape Town
    Age
    46
    Posts
    2,729

    Default

    Dis jou straf om aan 'n hitler mobiel te werk...
    -----------------------------
    Isuzu Frontier 280LX 4x4 2001

  4. #4
    Join Date
    Oct 2011
    Location
    Kempton Park
    Age
    46
    Posts
    2,924

    Default

    Plaaswag, omdat die side shafts op en af beweeg, kan daar nie 'n olieseel wees nie. Die "boot" is die olieseel.

    As hy onder deurknyp, is daar een van twee redes:
    1) Die enjin-monterings is sat.
    2) Die vering is sodoende verander of geslyt dat die wiele verder ondertoe kan beweeg.
    1996 Patrol 4.2SGL with lots of stuff to make it heavier and thus increase traction?

  5. #5
    Join Date
    May 2011
    Location
    Klipriver
    Age
    59
    Posts
    2,033

    Default

    I have got a workshop manual. Will get the wife to scan and e-mail the section to you, unfortunately it will only happen tommorow or so
    Alan


    _________________
    Range Rover P38

    Defender on Steroid's (Sadly sold)
    Previous: Pajero 3.5 V6 (Gas Guzzler)
    Series 3 109 SW (Tortoise)
    Platkar Ford Fiesta 1.6tdi (Swambo's present)

Similar Threads

  1. Beach buggy restoration
    By coop in forum Restoration
    Replies: 17
    Last Post: 2013/04/15, 08:02 PM
  2. Overland VW Beach Buggy in Glencairn
    By Ian PR in forum General 4x4 Discussion
    Replies: 12
    Last Post: 2013/02/11, 11:40 AM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •