12v Yskas power supply

Page 1 of 2 1 2 LastLast
Results 1 to 20 of 32
  1. #1
    Join Date
    Jun 2011
    Location
    George
    Age
    34
    Posts
    2,302
    Thanked: 101

    Default 12v Yskas power supply

    Ek is opsoek na 'n 12V power supply(230V - 12V converter) vir my minus40 yskas. My broer het vir my 'n power supply gegee wat uit sy fan yskas gekom het wat 100% gewerk het. na ek baie slim was om 2 yskaste daarop te sit het die rookie uitgekom...

    Nou is my soektog na 'n nuwe 'n kopseer. Ek het opgelet dat die compressor begin loop by 13V+ anders net die blower. Ek het al 'n 12V rekenaar power supply probeer maar die 12.1V doen nie die ding nie. Andersins het ek Vrydag inderhaas 'n Hawkens Smart6 battery charger gekoop wat foutief was. Ek het vandag dit terug gevat en na die 3de een, een gekry wat werk maar net 10V uitsit. Nou het ek 'n 8A Motoquip charger probeer wat genoeg volts lewer maar die compressor sukkel om te start.

    Nou vra ek julle; Ek benodig 13V 4.5A startup. Wat kan ek gebruik? Ek het met campworld gepraat en hul het my verwys na hul rep. Die stel voor ek gebruik die Waeco EPS100. Enige iemand kennis hiervan?

    Hulp sal waardeer word, dankie.
    D23 Navara LE Auto 4x4
    Jeep Wrangler Sahara Unlimited 75th Anniversary Edition in Sargent Green (sad to have sold it)
    Jeep Wrangler Sahara 3.6 2dr (sold)
    Jurgens XT140 (sold)
    ex VW Amarok 4motion (X3)

  2. #2
    Join Date
    Mar 2011
    Location
    Kenmare
    Age
    46
    Posts
    6,934
    Thanked: 46

    Default

    Quote Originally Posted by 1965Landy View Post

    Jy soek dus nie n 12V step down nie. Jy soek n 13V een. Sterkte, jy gaan moeilik een kry. Probeer ebay?

  3. #3
    Join Date
    Jun 2011
    Location
    George
    Age
    34
    Posts
    2,302
    Thanked: 101

    Default

    Quote Originally Posted by Eurard View Post
    Jy soek dus nie n 12V step down nie. Jy soek n 13V een. Sterkte, jy gaan moeilik een kry. Probeer ebay?
    wel ek het 13.5V gekry maar dit werk nie
    D23 Navara LE Auto 4x4
    Jeep Wrangler Sahara Unlimited 75th Anniversary Edition in Sargent Green (sad to have sold it)
    Jeep Wrangler Sahara 3.6 2dr (sold)
    Jurgens XT140 (sold)
    ex VW Amarok 4motion (X3)

  4. #4
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    12,766
    Thanked: 2462

    Default

    Klein motorbattery ( 38a/h) en n 6 amp car charger, binne plastiekbox, met plug wat pas op jou yskas
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  5. #5
    Join Date
    Jun 2011
    Location
    George
    Age
    34
    Posts
    2,302
    Thanked: 101

    Default

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    Klein motorbattery ( 38a/h) en n 6 amp car charger, binne plastiekbox, met plug wat pas op jou yskas
    wat was so 'n batt kos?
    D23 Navara LE Auto 4x4
    Jeep Wrangler Sahara Unlimited 75th Anniversary Edition in Sargent Green (sad to have sold it)
    Jeep Wrangler Sahara 3.6 2dr (sold)
    Jurgens XT140 (sold)
    ex VW Amarok 4motion (X3)

  6. #6
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    12,766
    Thanked: 2462

    Default

    R600
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  7. #7
    Join Date
    Jun 2011
    Location
    Bosveldsig, Nylstroom/Modimolle
    Age
    64
    Posts
    1,823
    Thanked: 177

    Default

    Gaan na jou elektroniese winkel en kry 'n diagram vir "variable power supply".
    Koop die komponente en vra hulle om hom te bou, laat hulle hom stel tot die korrekte spanning en "lock" die potensiometer. Maak seker dat die spanning reg is en die korrekte amps gelewer word
    Sommige van die winkels bou dit vir jou teen 'n klein bedrag.
    Jy kan dit self ook doen as jy weet wat jy doen.
    Ek het een gebou vir 'n twee rigting radio, die het 13.6 - 13.8V benodig vir maks krag lewering (regulated, dws hy lewer altyd die selfde spanning en amps).
    Die gesukkel was om die transformer in die hande te kry wat 6Amps kon lewer.
    Danie & Marinda - die wiele is rond, dus moet hulle hardloop - afgetree nou leef ons net.
    2017 BL - Kewer B1115 RUS WA GP - bos en kamp tyd
    2016 Ford Fiesta Ecoboost - daaglikse ryding
    2013 Ford Ranger 3.2 DC XLT 4x4 - nuwe rondloop ry ding, nou sleep ons! (2017)
    2011 Echo 4, die RUSWA-ZN - (verkoop 44 000 km)
    2010 Ford Ranger 2.5 DT DC XLT 4x4 - rondloop ry ding met "bietjie ekstra" krag (Verkoop 177 000 km)
    2005 Chev Aveo - Afgeskryf (2016 130 000)
    2005 Opel Corsa 17DTi - Geruil (warm enjin 180 000)
    2003 Opel Corsa 17DTi - Geruil (warm enjin 150 00)
    2000 Nissan Hardbody - Geruil (pyne by die duisended 52 000 km)
    1998 Opel Kadett - Dogter se wiele geword in 2003 (baie warm enjin 116 000 km)
    1990 Datsun 1800 short wheelbase - Pa se ou plaas bakkie, na die Nissan die pad gevat het met sy probleme in 2003 (117 00km)
    1990 Hilux 2.4D - en hy kon loop, pomp en top gewerk aan.
    1984 Opel Commondore - het gehardloop
    1983 Safary 3 karavaan - verkoop en begin tent in 2000 (51 000 km)
    1980 Ford Granada 3.0 - warm enjin afgeskryf
    1969 VW 1600 TL - geen einde nie, warm enjin en geruil
    1968 VW 1600 L - geen einde en baie warm enjin, verkoop in 1998 (328 000 myl/525 000 km)

    .

  8. #8
    Join Date
    Dec 2007
    Location
    nelspruit
    Age
    62
    Posts
    621
    Thanked: 53

    Default

    Na dat ek r3500.00 se skade gehad het het ek 'n switchmode powersupply gebruik om my national luna op 12v te laat loop vanaf 220. Oral beskikbaar myne by outdoor gekoop. Dit word normaal weg vir termocooler gebruik

  9. #9
    Join Date
    Aug 2011
    Location
    Pretoria
    Age
    39
    Posts
    185
    Thanked: 53

    Default

    You can speak to the people at Current Automation http://rectifier.co.za
    They have a lot of different psu's, just make sure you dont end up with a rolls roys (spelling:-) if a beetle will do.

    Can also try mantech electronics, rs-components...just google them.

    Sent from my GT-I9100 using Tapatalk

  10. #10
    Join Date
    Nov 2008
    Location
    Simonstown
    Age
    55
    Posts
    301
    Thanked: 1

    Default

    Ja kyk n battery laaier gaan nie werk nie, hul het ingeboude stroom limiet en verskillende laai vlakke afhangende van die battery spanning.
    Sal werk saam met n battery soos wat Reenen beskryf maar nie op sy eie nie. Die yskas trek vir die eerste kwart sekonde amper 10 ampere.

    Mantech verkoop "meanwell" power supplies, kry een wat 12 volt 10 amp kan lewer. Hy het n verstelling om die 12 volt op te stel na 13.8 volt toe.

    Hoop jy kom reg

    Deon

  11. #11
    Join Date
    Nov 2007
    Location
    Cape Town
    Age
    74
    Posts
    2,862
    Thanked: 1061

    Default

    Hier is my "uit die oude " resep vir die probleem.

    Ek het destyds presies dieselfde probleem met dieselfde vrieskas gehad. Hulle was destyds sonder 'n 220 volt fasilityd verkoop. Jy moes self sien kom klaar.

    Die probleem is dat daardie kompressor omtrent 9 ampere nodig het om die eerste omwenteling teen kompressie te voltooi, daarna is 4.5 ampere voldoende om aan die loop te bly. (220 volt yskaste wat sÍ maar 400 watts stroom trek wil ook nie loop van 'n 650 watt opwekkertjie nie, want om in te skop het die kompressor 2 maal die watts nodig waarteen hy normaalweg loop)

    Ek het 'n swaar transformator wat 13 volt lewer gekoop, die 13 volt kant deur 'n rectifier na gelykstroom omgeskakel, wat die volts effens opgestoot het, 'n paar draaie van die transformator se dun draad kant afgedraai otdat die gelykstroom 13.2 volt gemeet het. Net na die rectifier het ek 'n capasitor so groot soos 'n konfytblik gekoppel. Dit was die som totaal van die kontrepsie, en dit het die Minus 40 vir baie jare gelukkig gehou.
    *
    Youth is such a wonderful thing - what a pity it is being wasted on the young.

  12. #12
    Join Date
    Apr 2009
    Location
    Bellville
    Age
    60
    Posts
    11,663
    Thanked: 727

    Default

    Ek het 'n Kellerman batterykas met ingeboude Hella-sok en batteryvlak indicators met 'n motorbattery en smart charger gebruik, tot die criminals die battery en laaier gesteel het.

    Dit het gewerk perfek gewerk vir my yskas en 12v kampligte, solank daar 220v beskikbaar was op die staanplek.

    Die Waeco 39lt yskas (met Danfoss kompressor) het nie 'n ingeboude 220v power supply nie en word deesdae met die een wat ADW aanbeveel verkoop, so dit sal heel waarkynlik goed werk.
    Last edited by ThysleRoux; 2014/02/03 at 10:03 PM.

  13. #13
    Join Date
    Jun 2011
    Location
    George
    Age
    34
    Posts
    2,302
    Thanked: 101

    Default

    dankie vir al die raad. Hier in die Suidkaap is dit moeilik om die regte goed te kry of die regte plekke. Dit wat ek nou kan kry is die waeco EPS100 al is ons campworld uit voorraad. Ken niemand dit nie?
    D23 Navara LE Auto 4x4
    Jeep Wrangler Sahara Unlimited 75th Anniversary Edition in Sargent Green (sad to have sold it)
    Jeep Wrangler Sahara 3.6 2dr (sold)
    Jurgens XT140 (sold)
    ex VW Amarok 4motion (X3)

  14. #14
    Join Date
    Nov 2007
    Location
    Cape Town
    Age
    74
    Posts
    2,862
    Thanked: 1061

    Default

    Vanaand wil die "edit" fasiliteit my alweer nie toelaat om my taalfoute waarvan ek weet reg te stel nie. Ek het die "" uit "die oude " gelaat, en fasiliteit verkeerd gespel, en nou kan ek die nie reg maak nie.

    Landy, ek stel voor jy probeer eers daardie Waeco voordat jy daarvoor betaal. Daardie Minus 40, alhoewel ook Danfoss, het baie meer skop nodig as die nuwerwetse stelsels.
    Last edited by Poen; 2014/02/03 at 10:11 PM.
    *
    Youth is such a wonderful thing - what a pity it is being wasted on the young.

  15. #15
    Join Date
    Jul 2009
    Location
    Sasolburg
    Age
    37
    Posts
    118
    Thanked: 10

    Default

    ek het soortgelyke een in my minus 40 ingebou en n rekenaar prop agterin gesit, het dus nie nog drade wat uitkom nie, prop net die rekenaar kabel in wanneer ek dit op 220v wil gebruik. net nie seker oor die amps nie. sal more oopmaak en fotos neem.
    http://shop.rabtron.co.za/catalog/en...ly-p-7811.html
    Last edited by Cream110; 2014/02/03 at 10:16 PM. Reason: sien nie die oorspronklike link nie

  16. #16
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    12,766
    Thanked: 2462

    Default

    Ek hou baie van my ammo kis met 2 657 battery ( nie so klein teen sowat 66a/h elk), onnodi te groot vir net yskas te laat loop, vir yskas te start en dan te laat loop sou qaudbike battery (12a/h) teen R320 en klein 6 amp charger ook werk, maar vir my werk die 2 657 battery wat petfek in ammo kis pas goed. Veral op plekke waar daar nie krag is nie, dan koppel ek my solar panel op, en ek het n dikkerige stel leads met knypers opgemaak sidat ek dit by bakkie kan opkoppel en bakkie start indien ekstra charge nodig het. En dan sommer led 12v downlighters (1.8w), op flex en n switch, wat ek vir kampliggies gebruik. Spotgoedkoop en baie effektief.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  17. #17
    Join Date
    Jun 2011
    Location
    George
    Age
    34
    Posts
    2,302
    Thanked: 101

    Default

    Quote Originally Posted by Poen View Post
    Vanaand wil die "edit" fasiliteit my alweer nie toelaat om my taalfoute waarvan ek weet reg te stel nie. Ek het die "" uit "die oude " gelaat, en fasiliteit verkeerd gespel, en nou kan ek die nie reg maak nie.

    Landy, ek stel voor jy probeer eers daardie Waeco voordat jy daarvoor betaal. Daardie Minus 40, alhoewel ook Danfoss, het baie meer skop nodig as die nuwerwetse stelsels.
    ek sal kyk as dit eendag hier aankom, dankie
    D23 Navara LE Auto 4x4
    Jeep Wrangler Sahara Unlimited 75th Anniversary Edition in Sargent Green (sad to have sold it)
    Jeep Wrangler Sahara 3.6 2dr (sold)
    Jurgens XT140 (sold)
    ex VW Amarok 4motion (X3)

  18. #18
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Pretoria
    Age
    64
    Posts
    2,018
    Thanked: 294

    Default

    My ou Minus 40 is nog 'n 12V alleen model. National Luna verkoop 'n 220V power supply vir net oor die R1000 wat perfek is. Ek is egter nie bereid om soveel op 'n 14 jaar oue vrieskas te spandeer nie so al wat jy doen is om 'n 12v karbattery langs hom te sit en hom daarvan af te loop. Dan 'n gewone 12V charger van so 10 amp op die battery. My huisvrieskas het opgepak en ek het 3 weke die Minus 40 so geloop sonder enige probleme.

  19. #19
    Join Date
    Sep 2008
    Location
    Vanderbijlpark
    Age
    50
    Posts
    1,799
    Thanked: 180

    Default

    Maak soos PlaasBakkkie sÍ. Koop 'n kragbron by Current Automation. Hulle lewer af ook.
    ZS6VL

  20. #20
    Join Date
    Jun 2011
    Location
    George
    Age
    34
    Posts
    2,302
    Thanked: 101

    Default

    Quote Originally Posted by An3s View Post
    Maak soos PlaasBakkkie sÍ. Koop 'n kragbron by Current Automation. Hulle lewer af ook.
    dankie, maar ek was vroeer by Campworld en hul verseker my die Waeco EPS100 sal werk. sodra hul bestelling inkom sal ek dit toets en terugvoering gee.
    D23 Navara LE Auto 4x4
    Jeep Wrangler Sahara Unlimited 75th Anniversary Edition in Sargent Green (sad to have sold it)
    Jeep Wrangler Sahara 3.6 2dr (sold)
    Jurgens XT140 (sold)
    ex VW Amarok 4motion (X3)

Page 1 of 2 1 2 LastLast

Similar Threads

  1. Modifying a Colarado power supply for a Oregon
    By Uys in forum GPS & Mapping
    Replies: 5
    Last Post: 2012/04/13, 09:28 PM
  2. Engel power supply
    By Suprjim in forum Camping, Fridges, Accessories
    Replies: 3
    Last Post: 2011/07/08, 12:25 PM
  3. Low Power Consumption 12V Lights
    By Andre N in forum General 4x4 Discussion
    Replies: 6
    Last Post: 2009/06/02, 07:43 AM
  4. Disco Td5 EGT gauge - power supply?
    By Craigb in forum Land Rover
    Replies: 15
    Last Post: 2007/08/30, 05:31 PM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •