Yskas Machanics op forum ?





Results 1 to 5 of 5
  1. #1
    Join Date
    Jan 2011
    Location
    West Rand
    Age
    41
    Posts
    2,109

    Default Yskas Machanics op forum ?

    Hello Manne ''

    Ek is tans besig met n paar ou yskaste wat ek restorer.

    Is daar dalk iemand op die forum wat in die compressor besigheid is ?

    ek sal eerder n forum lit ondersteun as net n ou op straat gaan soek


    Die is die eerste paar van baie wat kom

  2. #2
    Join Date
    May 2007
    Location
    Daar by die gat,in die NK
    Posts
    4,901

    Default

    Ek neem aan jy soek iemand nader aan jou? Maar ek is hier vir raad as jy benodig.
    Last edited by Frans Reichert; 2014/01/08 at 10:36 AM. Reason: typo
    No one ever ruined their eyesight by looking at the BRIGHT side!!
    Ford Ranger 4l 4x4
    Nissan Patrol 4.8
    Nissan King Cab (aka Navara )
    “Everybody is a genius. But if you judge a fish by its ability to climb a tree, it will live its whole life believing that it is stupid.”
    Albert Einstein

    Whoooopa 3 The Goat strike back


    https://www.youtube.com/watch?v=uqw5...ature=youtu.be

    Another teazer.....
    https://www.youtube.com/watch?v=51KljMSXOnI




  3. #3
    Join Date
    Jan 2011
    Location
    West Rand
    Age
    41
    Posts
    2,109

    Default

    Quote Originally Posted by Frans Reichert View Post
    Ek neem aan jy soek iemand nader aan jou? Maar ek is hier vir raad as jy benodig.

    Hello Frans ,

    Ja sal iemand nader aan my moet kry , die plan is om dit later self te doen as ek nou leer wat aan gaan met die compressors en myself n testing stasie kan opsit ,

    Dit is my hobby om ou goed te restoreer is tans besig met n 1947 Leonard kelvinator , Hy loop en alles maar word nie koud soos hy moet nie.

    dankie vir die aanbod sal verseker op ou knoppie druk waarduer

  4. #4
    Join Date
    Oct 2012
    Location
    Roodeplaat
    Age
    43
    Posts
    668

    Default

    Charlie jy kan op my knoppie druk,is al jare in die refrigeration en airconditioning industrie
    Werner 072 554 9006

  5. #5
    Join Date
    Jan 2011
    Location
    West Rand
    Age
    41
    Posts
    2,109

    Default

    Quote Originally Posted by Werner Brits View Post
    Charlie jy kan op my knoppie druk,is al jare in die refrigeration en airconditioning industrie
    Werner 072 554 9006


    Danie waarduer dit gaan jou verseker kontak

Similar Threads

  1. Replies: 144
    Last Post: 2011/09/22, 10:42 PM
  2. Non Paying Forum Member
    By jdjoubert in forum The 4x4 Pub
    Replies: 11
    Last Post: 2009/10/01, 01:32 PM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •