Baviaanskloof kondisie





Results 1 to 3 of 3
  1. #1
    Join Date
    Jan 2013
    Location
    Paarl
    Age
    41
    Posts
    31

    Default Baviaanskloof kondisie

    Hi daar.
    Ek beplan so n kort toertjie J-bay toe volgende week en sal soos voorheen deur die Baviaanskloof wil terugkeer wynland toe. Weet iemand wat die huidige kondisie van die Baviaanskloof is? Is daar water na die reen? Ek wil darrem weet dat ek die Disco gaan gebruik waarvoor hy gebou is😜
    Dankie vir enige advies.
    Defender TD5 130

  2. #2
    Join Date
    Jul 2013
    Location
    Port Elizabeth
    Age
    46
    Posts
    144

    Default

    Miskien moet jy die polisie Stasie bel en met hulle gesels. Hier het redelik baie oor die naweek gereen maar nie baie in die opvangsgebied nie.

  3. #3
    Join Date
    May 2013
    Location
    Hartenbos
    Age
    45
    Posts
    319

    Default

    4 maande terug was die pad uitstekend, maar soos julle noem het dit baie gereen en daar kom baie water daar af, wat verspoelings en rotsstortings meebring, baviaans polisie stasie of enige van die kampplekke in die baviaans sal jou kan beduie
    1992 Toyota Land Cruiser 80, S/W GX 4500 Manual
    1994 Toyota Camry 2.2 SEi
    2012 Hyundai Santa Fe 3.5 awd
    Montero (Pajero) Sport 3.5 (usa)

Similar Threads

  1. Baviaanskloof art workshop - 18 July 2013
    By mygoggie in forum Eastern Cape
    Replies: 6
    Last Post: 2013/08/26, 11:45 AM
  2. Baviaanskloof, St Francisbaai en Teniqua Tree Tops
    By JvZyl in forum Southern Cape
    Replies: 2
    Last Post: 2012/12/05, 04:30 PM
  3. Baviaanskloof with offroad trailer
    By eduard4455 in forum Eastern Cape
    Replies: 9
    Last Post: 2012/10/25, 12:40 PM
  4. Best place to stay in Baviaanskloof
    By tritontitan in forum Eastern Cape
    Replies: 14
    Last Post: 2011/08/31, 04:01 PM
  5. Eastern Cape Trip Report - Baviaanskloof (56K BEWARE!!)
    By Gallivanter in forum Eastern Cape
    Replies: 5
    Last Post: 2010/10/21, 10:26 AM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •