Page 1 of 74 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 26 51 ... LastLast
Results 1 to 20 of 1477
  1. #1
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,762
    Thanked: 3780

    Default 4x2 hardbody to 4x4 sfa

    na lang gesukkel om te begin het ek vandag my mecchie aangesit om een van my bakkies te begin strip vir die ombouiing.



    Bakkie regs word oorgebou op onderstel links. SFA suspension, 400 mm suspension lift, custum swiwwel op agteras, swiwel op agterste shackles, rotating hinges voor op agterste veerblaaie.....


    Hierdie projek het gestaan vanaf Jan 2012, ondertussen is die donor bakkie kompleet oorgedoen, so 'n nuwe donor is verkry. Net jammer die nuwe donor se engin is bietjie pap (2.7 non turbo diesel Nissan), maar dit sal vervang word met 3.2 turbo intercooled terrano II as ombouiing klaar is
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  2. #2
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,762
    Thanked: 3780

    Default

    Net cab word oorgebou, gaan custom alu/ mildsteel tube loadbox opsit, aangesien die bakkie reg agter die agter shackles stop
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  3. #3
    Join Date
    Oct 2011
    Location
    Benoni
    Age
    33
    Posts
    993
    Thanked: 45

    Default

    Dit gaan 'n lekker speel ding wees die. Kanie wag om die eind resultate te sien nie.. Sterkte ek hoop jy geniet elke oomblik van jou projek.
    My Pa het in sy 2.7td HB ook die enjin vervang met die 3.2Td en ek kan vir jou s daai masjiene het baie torque...

    As ek mag vra, watter voertuig se onderstel het jy gebruik?
    Last edited by natoburgoffer; 2013/03/13 at 08:53 PM.

  4. #4
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,762
    Thanked: 3780

    Default

    Quote Originally Posted by natoburgoffer View Post
    Dit gaan 'n lekker speel ding wees die. Kanie wag om die eind resultate te sien nie.. Sterkte ek hoop jy geniet elke oomblik van jou projek.
    My Pa het in sy 2.7td HB ook die enjin vervang met die 3.2Td en ek kan vir jou s daai masjiene het baie torque...

    As ek mag vra, watter voertuig se onderstel het jy gebruik?
    Hilux

    ek het in een van my 2.5 1 tonners 'n engin swop gedoen na die 2.7 tdi terano ii motor, wat 'n fees is dit nie nou nie, hy nou 800 000km op, sou oorspronklik die donor vir die projek gewees het, maar nadat ek hom totaal oorgedoen het, was hierdie een baie swakker toestand suspension gewys, so was dit obvious keuse vir ombouiing
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  5. #5
    Join Date
    Oct 2011
    Location
    Benoni
    Age
    33
    Posts
    993
    Thanked: 45

    Default

    Plak nog fotos hier, jy is redelik suinig wat dit aanbetref...

    Was die montering van die 2.7 enjin moeilik op die Hilux onderstel en watter modifikasies moes jy doen om die te maak werk?

  6. #6
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,762
    Thanked: 3780

    Default

    glad nie suinig met fotos, net lui.

    Die nissan diesels ( 2.5, 2.7, 2,7 terano, 3.2) gebruik basies selfde blok, so onder mekaar is maklik om rond te skuif.

    Ek gebruik nog hilux gearbox, maar het 'n readymade adaptor bellhousing tussen hilux box en nissan engin vanaf gilo enginering gekry, basies bout jy net die bellhousing van die hilux box af, bout die gilo belhousing op, dan verander dit die engin kant na nissan, gebruik clutchplaat met hilux splines. al verandering verder was om enginmountings 'n paar mm te skuif.

    Om die nissan cab op die onderstel te maak werk het ek 'n jig op die nissan onderstel gemaak wat op die nissan cab posiesies vasbout, oorgedra na hilux onderstel en mounting points wat ooreenstem gemaak, met so 80mm bodylift om die hilux steeringbox te clear.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  7. #7
    Join Date
    Jan 2013
    Location
    Wynberg Slaapstad
    Age
    41
    Posts
    806
    Thanked: 2

    Default

    pics asseblief

  8. #8
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,762
    Thanked: 3780

    Default


    Voorlopig genoeg sump clearance


    Jig om cab mounting punte van ou ondestel te merk op nuwe onderstel


    saam met verskuiwing van cab mounting punte ook 'n 100 mm body lift



    Gebruik 'n ou blok om sump clearance te toets en nissan engin mounting punte op te sit
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  9. #9
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,762
    Thanked: 3780

    Default

    nou vir die regte engin en clutch en gearbox om te mate
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  10. #10
    Join Date
    Oct 2011
    Location
    Benoni
    Age
    33
    Posts
    993
    Thanked: 45

    Default

    Fotos?

  11. #11
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,762
    Thanked: 3780

    Default

    Quote Originally Posted by natoburgoffer View Post
    Fotos?
    Ek het dan 5 opgesit vanoggend
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  12. #12
    Join Date
    Oct 2011
    Location
    Benoni
    Age
    33
    Posts
    993
    Thanked: 45

    Default

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    Ek het dan 5 opgesit vanoggend

    ek sien niks aan my kant nie.

  13. #13
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,762
    Thanked: 3780

    Default

    Weird, ek sien dit op pc en iphone
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  14. #14
    Join Date
    Oct 2011
    Location
    Benoni
    Age
    33
    Posts
    993
    Thanked: 45

    Default

    OK, dankie, sal kyk wat is fout by my die kant.

  15. #15
    Join Date
    Jan 2013
    Location
    Wynberg Slaapstad
    Age
    41
    Posts
    806
    Thanked: 2

    Default

    Is daar al enige vordering lyk goed

  16. #16
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,762
    Thanked: 3780

    Default

    Werl net daaraan as niks anders stukkend is nie, en as ander werk op plaas dit toelaat, maar kry dit nie reg om aan speelding te werk as een van werktuie stukkend is nie
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  17. #17
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,762
    Thanked: 3780

    Default

    Vandag rearceankseal, nuwe flywheel, clutch en pressureplate opgesit. Nou net g-box vasbout sodat ek die clutch slave silinder se gate kan tap op gilo adaptorplate. Dan kan engin in, gevolg deur kajuit. Die klein goedjies vreet tyd
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  18. #18
    Join Date
    Oct 2011
    Location
    Benoni
    Age
    33
    Posts
    993
    Thanked: 45

    Default

    Bly om te sien jou projek vaar goed..

  19. #19
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,762
    Thanked: 3780

    Default



    Engin en gearbox in, propshafts to follow, hopelik kan kajuit nog vandag volg
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  20. #20
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,762
    Thanked: 3780

    Default

    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

Page 1 of 74 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 26 51 ... LastLast

Similar Threads

  1. Botswana trip June 2013
    By XDORS-WP in forum Botswana
    Replies: 40
    Last Post: 2013/08/07, 07:11 AM
  2. Voetspore - East Africa
    By JohanJvV in forum Overland advice, reports etc
    Replies: 384
    Last Post: 2012/01/22, 08:32 AM
  3. After service - hoe moet dit werk?
    By CCP in forum The 4x4 Pub
    Replies: 17
    Last Post: 2011/10/28, 06:38 PM
  4. H2F's Namibia Trip Report
    By Uys in forum Namibia
    Replies: 22
    Last Post: 2009/01/12, 09:40 PM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •