Ek en my vrou doen ook Bots in December solo. Ons ry die 14de van Jhb af en slaap oor in Khama vir die eerste aand. 3 aande dan in CKGR, 2 aande in Maun vir supplies en relax, dan 3 aande in Xakanaxa, 4 aande in Savuti en 3 aande in Linyanti. Kasani vir drie aande by Sinyanti en dan af Kubu iisland toe. Alles behoort OK te wees behalwe die Kubu geddelte wat my pla aan gesien ons solo is. Enige raad...?? Hopelik sien ons van julle daar in Dec.
2016 Toyota Hilux Double Cab 2.8 GD6 4x4
RSI Canopy, Rival Front Bumper, Rival Rear Bumper, Winch, Protection Plates, Dual Battery System, 70L Long Range Tank, Front Runner Roof Rack, Rock Sliders, BF Goodridge K02 Tyres
Bookmarks