Jimny en die baboons pass





Results 1 to 3 of 3
  1. #1
    Join Date
    Oct 2007
    Location
    Kimberley
    Age
    52
    Posts
    881
    Thanked: 0

    Default Jimny en die baboons pass

    Ek het die naweek saam met 'n lekker groep manne die baboons pass aangedurf met my Jimny, en suksesvol voltooi. Die laaste 8 km wat definitief die ergste is het ons in die donker voltooi. Ons het die hele pas in eendag voltooi.Die Jimny het geen skade opgedoen nie behalwe vir die towbar plug wat agter afgery is.

  2. #2
    Join Date
    Aug 2009
    Location
    Matieland
    Age
    38
    Posts
    177
    Thanked: 9

    Default

    Baie geluk, het n Jimney op ons 4x4 roete gehad so maand terug.

    Hulle staan vir niks terug nie. Is joune standard of effens gelig?

    Groete
    Mercedes G Class 5 door
    W123 230e
    Vesa PX150

  3. #3
    Join Date
    Oct 2007
    Location
    Kimberley
    Age
    52
    Posts
    881
    Thanked: 0

    Default

    Quote Originally Posted by burchell View Post
    Baie geluk, het n Jimney op ons 4x4 roete gehad so maand terug.

    Hulle staan vir niks terug nie. Is joune standard of effens gelig?

    Groete
    Baie Dankie was 'n baie lekker trip die manne wat saam was het die trip gemaak. My Jimny is 50 mm gelig ek het 'n EFS suspension op.

Similar Threads

  1. Kalahari November 2012
    By RudolphStephan in forum Botswana
    Replies: 15
    Last Post: 2013/10/05, 06:04 PM
  2. Road to Hell ??
    By LeonHilux in forum Northern Cape
    Replies: 13
    Last Post: 2013/04/03, 08:28 PM
  3. Feite oor Mana Poele
    By Windpomp in forum Zimbabwe
    Replies: 9
    Last Post: 2012/12/16, 09:59 AM
  4. Noord Kaap trip report
    By camelman in forum Northern Cape
    Replies: 5
    Last Post: 2010/11/03, 02:54 PM
  5. Border War
    By Ashley in forum The 4x4 Pub
    Replies: 10
    Last Post: 2009/01/19, 06:38 PM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •