Baie geluk, het n Jimney op ons 4x4 roete gehad so maand terug.
Hulle staan vir niks terug nie. Is joune standard of effens gelig?
Groete
|
Ek het die naweek saam met 'n lekker groep manne die baboons pass aangedurf met my Jimny, en suksesvol voltooi. Die laaste 8 km wat definitief die ergste is het ons in die donker voltooi. Ons het die hele pas in eendag voltooi.Die Jimny het geen skade opgedoen nie behalwe vir die towbar plug wat agter afgery is.
Baie geluk, het n Jimney op ons 4x4 roete gehad so maand terug.
Hulle staan vir niks terug nie. Is joune standard of effens gelig?
Groete
Mercedes G Class 5 door
W123 230e
Vesa PX150
Bookmarks