Results 1 to 16 of 16
  1. #1
    Join Date
    Jun 2007
    Location
    Windhoek
    Age
    54
    Posts
    3,167
    Thanked: 71

    Default Daan Viljoen outdoor expo

    V51JP
    Namboyz Rule




  2. #2
    Join Date
    Oct 2010
    Location
    Windhoek
    Age
    61
    Posts
    1,743
    Thanked: 110

    Default

    See you there.

    Triton DC, Jimny and K1200GT scooter.

  3. #3
    Join Date
    Feb 2009
    Location
    Windhoek
    Age
    38
    Posts
    7,076
    Thanked: 5076

    Default

    so julle sal op doe forum antwoord maar is te ingat om my whatsapps te antwoord??

    Julle sal maak dat ek nie opdaag nie!!!
    Gert Grobler

    VW Touareg V6 Tdi Escape; Land Cruiser 105
    Bush Lapa Boskriek 816

  4. #4
    Join Date
    Oct 2010
    Location
    Windhoek
    Age
    61
    Posts
    1,743
    Thanked: 110

    Default

    Sorry Nys. Was heeldag out of reach en weet nie regtig wat op my foon aangaan nie. Het net gesien daar is iets soos 68 boodskappe op whatsup.

    Ek koop vir jou n koue as jy kom.
    Na 'n klomp koues gaan ry ons bietjie 4x4 net om ook te se ons het al onder die invloed van koues gery.




    Vir die wat like om te stres. Ek drink nie en n koue is n Coke in my boekie.

    Triton DC, Jimny and K1200GT scooter.

  5. #5
    Join Date
    Feb 2009
    Location
    Windhoek
    Age
    38
    Posts
    7,076
    Thanked: 5076

    Default

    Quote Originally Posted by Woestynbrak View Post
    Sorry Nys. Was heeldag out of reach en weet nie regtig wat op my foon aangaan nie. Het net gesien daar is iets soos 68 boodskappe op whatsup.

    Ek koop vir jou n koue as jy kom.
    Na 'n klomp koues gaan ry ons bietjie 4x4 net om ook te se ons het al onder die invloed van koues gery.




    Vir die wat like om te stres. Ek drink nie en n koue is n Coke in my boekie.
    kom nou Kobus......dis nie nodig om skeinheilig te wees nie.


    Ons almal weet die enigste manier om n coke in jou lyf te kry is saam n brandewyn!!!!!!
    Gert Grobler

    VW Touareg V6 Tdi Escape; Land Cruiser 105
    Bush Lapa Boskriek 816

  6. #6
    Join Date
    Oct 2010
    Location
    Windhoek
    Age
    61
    Posts
    1,743
    Thanked: 110

    Default

    Ja ja.

    Triton DC, Jimny and K1200GT scooter.

  7. #7
    Join Date
    Apr 2013
    Location
    Windhoek
    Age
    45
    Posts
    329
    Thanked: 52

    Default

    Ek gaan eers die berge op my mountainbike aandurf en dan n paar koues vat.
    2012 Suzuki Jimny (40mm ZOR suspension lift, 215/75R15 General Grabber AT3)
    Can go anywhere

    2015 Ford Fiesta 1.6 Tdci Trend
    (Race Chip, free flowed, 280 nm)
    Can go pretty fast

    Specialized Epic Expert (Carbon frame hard tail)
    It's lighter than your road bike

  8. #8
    Join Date
    Jun 2007
    Location
    Windhoek
    Age
    54
    Posts
    3,167
    Thanked: 71

    Default

    Quote Originally Posted by BabyRanger View Post
    Ek gaan eers die berge op my mountainbike aandurf en dan n paar koues vat.

    doen jy die challenge?
    V51JP
    Namboyz Rule




  9. #9
    Join Date
    Jun 2007
    Location
    Windhoek
    Age
    54
    Posts
    3,167
    Thanked: 71

    Default

    kom maak n draai by super tyres se stalletjie.
    V51JP
    Namboyz Rule




  10. #10
    Join Date
    Apr 2013
    Location
    Windhoek
    Age
    45
    Posts
    329
    Thanked: 52

    Default

    Ja ek kom ry fiets, kom in shape vir die Desert Dash. Eina... Ek sal bietjie kom kyk wat by Super Tyres aangaan. Is daar koue bier ook?
    2012 Suzuki Jimny (40mm ZOR suspension lift, 215/75R15 General Grabber AT3)
    Can go anywhere

    2015 Ford Fiesta 1.6 Tdci Trend
    (Race Chip, free flowed, 280 nm)
    Can go pretty fast

    Specialized Epic Expert (Carbon frame hard tail)
    It's lighter than your road bike

  11. #11
    Join Date
    Oct 2010
    Location
    Windhoek
    Age
    61
    Posts
    1,743
    Thanked: 110

    Default

    Thanks Kavanji. Was 'n lekker dag gewees. Het die 4x4 trippie baie geniet maar weereens gesien mense overrate hul eie 4x4 capabilities so maklik. Hoekom sou die Defender, Prado en Hilux so gesukkel het? Verseker nie omdat dit swak 4x4's is nie.

    Ons moet daai manne se name kry en hul gebruik as ons brand bashing wil doen. Hulle sal selfs n Unimog sleg laat lyk.

    Triton DC, Jimny and K1200GT scooter.

  12. #12
    Join Date
    Jun 2007
    Location
    Windhoek
    Age
    54
    Posts
    3,167
    Thanked: 71

    Default

    ja nee of jy ken of jy los. morons
    V51JP
    Namboyz Rule




  13. #13
    Join Date
    Jun 2007
    Location
    Windhoek
    Age
    54
    Posts
    3,167
    Thanked: 71

    Default

    ek se mos met geweld kan jy ook jou finger in jou hol afbreek! hoekom try die ouens daai styl bult in 2x4 of in hi range? moes hulle iets bewys? kort tottie sindroom? die dieseldonkiekar en my lowrider jeep het nie eers n wiel gespin of gestrain daar op. miskien is dit die automatic?
    V51JP
    Namboyz Rule




  14. #14
    Join Date
    Jun 2007
    Location
    Windhoek
    Age
    54
    Posts
    3,167
    Thanked: 71

    Default

    die modder is darem van my dashboard af
    V51JP
    Namboyz Rule




  15. #15
    Join Date
    Oct 2010
    Location
    Windhoek
    Age
    61
    Posts
    1,743
    Thanked: 110

    Default

    Quote Originally Posted by Kavanji View Post
    die modder is darem van my dashboard af
    Haha. Is mos heeltyd speeltyd.

    They say an accident is a chain of events. BIG tyres, mudhole, 2WD, sudden urge to play, throttle, V6 respond to input -

    Lots of mud inside the car. Oops. Is a Jeep, not a car.
    Last edited by Woestynbrak; 2013/10/20 at 02:29 PM. Reason: A Jeep is not a car.

    Triton DC, Jimny and K1200GT scooter.

  16. #16
    Join Date
    Mar 2009
    Location
    Swakop
    Age
    38
    Posts
    5,436
    Thanked: 1150

Similar Threads

  1. Is Daan Viljoen NP closed?
    By overlandef in forum Namibia
    Replies: 6
    Last Post: 2010/08/31, 12:32 PM
  2. New User: willie viljoen
    By willie viljoen in forum Introduce yourself
    Replies: 1
    Last Post: 2010/08/16, 01:03 PM
  3. New User: rudi viljoen
    By rudi viljoen in forum Introduce yourself
    Replies: 0
    Last Post: 2010/07/03, 03:12 PM
  4. New User: Eugene Viljoen
    By Eugene Viljoen in forum Introduce yourself
    Replies: 1
    Last Post: 2010/02/24, 08:08 PM

Tags for this Thread

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •