Results 1 to 4 of 4
  1. #1
    Join Date
    Jul 2011
    Location
    westrand or dubai
    Age
    46
    Posts
    48
    Thanked: 0

    Default namib trip dec 2013

    Ek soek bietjie advies oor my beplande trip dec.
    Hier is baie wat dit al gedoen het so enige advies oor die roete en wat om te sien en waar om te stop sal waardeer word.
    Dag1: krugers dorp tot upington- 15 dec
    dag2: upington tot klein aus vista-16 dec
    dag3: klein aus vista via luderitz terug na keetmanshoop- 17dec
    dag4: keetmanshoop via mariental tot op sososvlei oasis-18 dec
    dag5: sososvlei tot swakopmund-19 dec
    dag6-7 swakopmund
    dag8: swakopmund tot gobabis - 22dec
    dag9: gobabis via botswana tot in krugersdorp.23 dec

    Ek het nog nie so iets gedoen nie en sien baie uit daarna. dis net ek ,vrou, en swaer wat die trip doen.
    Enige raad ,kommentaar en advies welkom.
    dankie.
    etienne
    2014 ford f150 fx4 4x4
    2016 ford focus st

  2. #2
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Delmas
    Age
    65
    Posts
    11,804
    Thanked: 1279

    Default

    Quote Originally Posted by etiennevdb View Post
    Ek soek bietjie advies oor my beplande trip dec.
    Hier is baie wat dit al gedoen het so enige advies oor die roete en wat om te sien en waar om te stop sal waardeer word.
    Dag1: krugers dorp tot upington- 15 dec
    dag2: upington tot klein aus vista-16 dec
    dag3: klein aus vista via luderitz terug na keetmanshoop- 17dec. Maak net seker dit is nie vakansiedag nie. Maar, sjoe, jul wil omtrent ry op een dag. Hoekom nie weer bly op Klein Aus Vista en van daar ry na Sossosvlei nie.
    dag4: keetmanshoop via mariental tot op sososvlei oasis-18 dec. hoekom die roete? Hoekom nie via Aus/Betta na Sossovlei nie of wil jy net teerpad ry?
    dag5: sososvlei tot swakopmund-19 dec
    dag6-7 swakopmund
    dag8: swakopmund tot gobabis - 22dec
    dag9: gobabis via botswana tot in krugersdorp.23 dec

    Ek het nog nie so iets gedoen nie en sien baie uit daarna. dis net ek ,vrou, en swaer wat die trip doen.
    Enige raad ,kommentaar en advies welkom.
    dankie.
    etienne
    Ettienne, my persoonlike opinie is jy wil te veel op een dag ry en in die gejaag gaan jy niks sien nie,

    Om na Luderitz te gaan en te kyk het jy hele dag nodig en dan nog so paar uur nodig om rustig te sit en te gaan kyk na die wilde perde.

    Ek sal ook nie via Mariental ry nie. Hoekom nie vanaf Aus via Betta na Sossosvlei ry nie? Op pad is Duwiseb kasteel en nog baie mooi dinge bv Tiras berge en toring om te sien onderweg.
    Elize
    en ry saam met SarelF in
    4x4 Isuzu NPS 300 met kamper
    Kyk gerus by www.blinkgatproducts.com
    Vir enige aluminium produkte,canopy's, campers kontak gerus
    Sarel 0828209413

  3. #3
    Join Date
    May 2012
    Location
    Melkbosstrand
    Age
    64
    Posts
    54
    Thanked: 0

    Default

    Elize,

    Alida en ek wil graag hierdie Desember ons eerste Namib trippie doen. Ons kan so 19 of 20 Desember in Upington wees en dan so 5 tot 6 dae rond ry. Watter roete sal jy voorstel? Ons sal graag kamp terwyl ons daar is, maar kan bekostig om te oornag in 'n hotel ens as dit moet. Ons is toegerus om sonder water en elektrisiteit te kamp vir 'n week of meer.

    Dankie en groete
    Kobus
    "If everything seems under control, you are just not going fast enough" Mario Andretti

    ORRA WB14

    1995 Audi Quattro Coupe - for those days when nothing else will do

  4. #4
    Join Date
    Mar 2009
    Location
    Namib Desert
    Age
    41
    Posts
    5,656
    Thanked: 1484

    Default

    Quote Originally Posted by witklipbank View Post
    Ettienne, my persoonlike opinie is jy wil te veel op een dag ry en in die gejaag gaan jy niks sien nie,

    Om na Luderitz te gaan en te kyk het jy hele dag nodig en dan nog so paar uur nodig om rustig te sit en te gaan kyk na die wilde perde.

    Ek sal ook nie via Mariental ry nie. Hoekom nie vanaf Aus via Betta na Sossosvlei ry nie? Op pad is Duwiseb kasteel en nog baie mooi dinge bv Tiras berge en toring om te sien onderweg.
    +1

    If you want to experience sossusvlei properly you also need a whole day, which means 2 nights there. Trying to do it quickly in the morning and then still the 5 hour drive to swakop from there is a bit much.
    Walter aka "Meerkat"
    D40 Datsun V6
    130 Puma

    Namboyz

Similar Threads

  1. Replies: 31
    Last Post: 2014/07/14, 10:45 AM
  2. Second car for Botswana Dec 2013 ?
    By norbert_m in forum Botswana
    Replies: 0
    Last Post: 2013/09/15, 10:44 AM
  3. Botswana Trip Dec 2013 / Jan 2014
    By landylovers in forum Botswana
    Replies: 5
    Last Post: 2013/08/18, 12:14 AM
  4. Advice needed on Dec 2012 Malawi trip
    By AngolaExpat in forum Malawi
    Replies: 15
    Last Post: 2012/11/22, 02:33 PM
  5. Zim Trip Advice Required-March 2013
    By Phil2005 in forum Zimbabwe
    Replies: 19
    Last Post: 2012/09/18, 05:15 PM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may post new threads
  • You may post replies
  • You may post attachments
  • You may edit your posts
  •