Elize,
Alida en ek wil graag hierdie Desember ons eerste Namib trippie doen. Ons kan so 19 of 20 Desember in Upington wees en dan so 5 tot 6 dae rond ry. Watter roete sal jy voorstel? Ons sal graag kamp terwyl ons daar is, maar kan bekostig om te oornag in 'n hotel ens as dit moet. Ons is toegerus om sonder water en elektrisiteit te kamp vir 'n week of meer.
Dankie en groete
Kobus
"If everything seems under control, you are just not going fast enough" Mario Andretti
ORRA WB14
1995 Audi Quattro Coupe - for those days when nothing else will do
Bookmarks