Hi almal wie gaan kom join by Mbizi die 21 sep vir n lekker 4x4 event die jaar gaan dit baie groot wees !!

As iemand meer inligting wil he kan hulle my pm of mail [email protected]