Letele pass november 2013 - Page 2





Page 2 of 2 FirstFirst 1 2
Results 21 to 25 of 25
  1. #21
    Join Date
    Dec 2006
    Location
    Pretoria
    Age
    59
    Posts
    7,445
    Thanked: 862

    Default

    Dis mos daai challenges wat sulke outings die moeite werd maak. Jou eie planmaak vermoee teen wat die roete in jou rigting gooi.
    Sakkie Coetzee

    Some people say I have a "short temper"....I see it as swift and assertive reaction to Bull!

  2. #22
    Join Date
    Feb 2009
    Location
    Piet Retief
    Age
    40
    Posts
    602
    Thanked: 5

    Default

    Yo, hierdie kan net 'n epic trip wees. As ek net my Toylex trokkie kan klaar kry sal ek sulke trippies met graagte join..

  3. #23
    Join Date
    Jul 2009
    Location
    East London
    Age
    47
    Posts
    2,932
    Thanked: 0

    Default

    Quote Originally Posted by Sakkie View Post
    Regte voertuie, regte houding, regte toerusting en genoeg tyd is min plekke RERIG onbegaanbaar.
    Quote Originally Posted by bvandyk View Post
    Spot on! Genoeg tyd is baie belangrik vir Letele.
    Quote Originally Posted by Sakkie View Post
    Dis mos daai challenges wat sulke outings die moeite werd maak. Jou eie planmaak vermoee teen wat die roete in jou rigting gooi.
    So 'n bek moet jam kry! Dit is min wat jy so 'n geleentheid kry.

    Ons het aan die kant gedink: Wat van twee spanne. Kyk, die tyd gaan julle dalk vang, maar jy weet nooit! As een van bo af kom en een van onder af?
    __________
    Jean
    ORRA: A15

    Smoke a pipe and chill

  4. #24
    Join Date
    Mar 2009
    Location
    East London
    Age
    66
    Posts
    22
    Thanked: 0

    Default

    Gaan julle nog, of is julle al terug? 4 van ons het die pas in 2005 in die reen gedoen. Was tien keer erger as Baboons wat ons in 2004 gedoen het. Ek was ook deel van die groep wat saam met Jean Kotze in 2011 moes omdraai.
    Ons het weer probeer in September hierdie jaar. Hierdie keer vanaf die ooste. So 4 km in is die pas ook heeltemal weggespoel. Ons moes weer omdraai. Kon darem toe Rampai pas doen. Baie nou en rof, bietjie soos die ou Baboons. Heelwat korter.
    Wouter

  5. #25
    Join Date
    Mar 2007
    Location
    Centurion
    Age
    35
    Posts
    4,430
    Thanked: 25

    Default

    Quote Originally Posted by wouberts View Post
    Gaan julle nog, of is julle al terug? 4 van ons het die pas in 2005 in die reen gedoen. Was tien keer erger as Baboons wat ons in 2004 gedoen het. Ek was ook deel van die groep wat saam met Jean Kotze in 2011 moes omdraai.
    Ons het weer probeer in September hierdie jaar. Hierdie keer vanaf die ooste. So 4 km in is die pas ook heeltemal weggespoel. Ons moes weer omdraai. Kon darem toe Rampai pas doen. Baie nou en rof, bietjie soos die ou Baboons. Heelwat korter.
    Wouter
    Dink hulle moet seker nog besig wees as ons niks gehoor het nie.

    Sent from my GT-I9500 using Tapatalk
    Adriaan

Page 2 of 2 FirstFirst 1 2

Similar Threads

  1. Beit Bridge Procedure Sticky?
    By Senyetse in forum Zimbabwe
    Replies: 57
    Last Post: 2017/12/08, 09:48 AM
  2. Replies: 21
    Last Post: 2015/12/13, 06:20 PM
  3. Medical 2013
    By Elders in forum The 4x4 Pub
    Replies: 79
    Last Post: 2013/10/23, 02:05 PM
  4. Baboons Pass - Dec 2011
    By PaulCB in forum Lesotho
    Replies: 25
    Last Post: 2012/01/04, 09:15 AM
  5. Sani pass, Oxbow to Caldons Poort
    By BigRed in forum Lesotho
    Replies: 13
    Last Post: 2008/02/12, 12:40 PM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •