Christie of Christy's tent!!





Results 1 to 8 of 8
  1. #1
    Join Date
    Jan 2008
    Location
    Wes-Kaap
    Age
    55
    Posts
    64

    Default Christie of Christy's tent!!

    Ek was laas week in die Kaap by Safari centre, ek kom toe op genoemde daktent af (was oorspronklik daar om te kyk na doe Oz-tent)

    Ek het sowat 2 weke terug mt eezi-own verkoop omrede dat ek benoud in die affere kry

    Ek kom toe op hierdie daktent af, lekker ruim, onder is 'n kamer (op die grond) binne in die kamer is 'n leertjie en bo 'n netjiese dubbelbed, baie gemaklik en heel aanvaarbaar,oorgenoeg spasie, en volgens die agente vat dit ongeveer 15min om op te slaan

    Dit is die eerste keer dat ek so-iets sien, weet julle van so-iets

  2. #2
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Loevenstein, Bellville
    Age
    39
    Posts
    2,354

    Default

    Ek het 'n Cristy Sports daktent (sonder die add-a-room, maar ek kan dit maklik bykry op 'n latere stadium) en is heel gelukkig daarmee.
    Niel
    2012 BMW F800GS
    2010 Nissan Navara 2.5 dCi 4x4
    2015 Bush Lapa Miskruier (B503)

  3. #3
    Join Date
    Jul 2007
    Location
    Durbanville
    Age
    57
    Posts
    604

    Default

    Kyk gerus ook na die Howling Moon Tourer - ek sou aanraai ten minste die 1.4m wye een - met sy add-a-room. Hy is lekker ruim en het die voordeel dat die leer waar jy inklim onderdak is - met on sonder die add-a-room. Nogal handig as 'n ou in die reen moet in en uit.
    Die add-a-room is ook baie ruim en het 'n deur aan albei kante sodat jy van hom af direk in jou voertuig in kan kom.
    Andre

    Discovery 4 V8

    Jurgens Xplorer

  4. #4
    Join Date
    Jan 2008
    Location
    Wes-Kaap
    Age
    55
    Posts
    64

    Default

    Het jy dalk 'n foto, en se my wat kos die holy moon, Safari center se cristie tent kos R16 000 'n bietjie baie

  5. #5
    Join Date
    Jan 2008
    Location
    Wes-Kaap
    Age
    55
    Posts
    64

    Default

    Quote Originally Posted by Musashi View Post
    Ek het 'n Cristy Sports daktent (sonder die add-a-room, maar ek kan dit maklik bykry op 'n latere stadium) en is heel gelukkig daarmee.
    Die een waarvan ek praat is vas aanmekaar, hy het nie 'n add 'n room nie, dit is een eenheid, baie ruim

  6. #6
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    George
    Age
    51
    Posts
    88

    Default

    Ek dink dit was 'n treiler tent en nie (voertuig) daktent - en is tipies ruimer as vrt tipe.

  7. #7
    Join Date
    Jul 2007
    Location
    Durbanville
    Age
    57
    Posts
    604

    Default

    Die "Holy" Moon is 'n daktent vir 'n voertuig, nie 'n sleepwa nie. Jy sal fotos op hul website kry en die prys van die Tourer is so tussen 7 en 8 duisend.
    Andre

    Discovery 4 V8

    Jurgens Xplorer

  8. #8
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Loevenstein, Bellville
    Age
    39
    Posts
    2,354

    Default

    Quote Originally Posted by Rondloper View Post
    Die een waarvan ek praat is vas aanmekaar, hy het nie 'n add 'n room nie, dit is een eenheid, baie ruim
    Dit is actually die gewone daktent, maar hulle vervang daai donkergroen seil wat bo-oor kom. Die add-a-room is basies net 'n langer top-cover. Al wat ek hoef te doen is om die donkergroen seil te vervang met die add-a-room ene en ek het ook 'n add-a-room. Baie gerieflik.
    Niel
    2012 BMW F800GS
    2010 Nissan Navara 2.5 dCi 4x4
    2015 Bush Lapa Miskruier (B503)

Similar Threads

  1. Central kalahari game reserve:April 2011:trip report.
    By Stan Weakley in forum Botswana
    Replies: 74
    Last Post: 2019/03/12, 08:13 AM
  2. Roof top vs. Trailer Tent
    By Llewellyn Goldswain in forum Camping, Fridges, Accessories
    Replies: 4
    Last Post: 2011/08/12, 07:34 AM
  3. Botswana - rooftop versus Oz tents
    By Paul Dold in forum Camping, Fridges, Accessories
    Replies: 13
    Last Post: 2011/06/05, 02:44 PM
  4. Tent Kopkrap (x4) Seisoene
    By Conla in forum Camping, Fridges, Accessories
    Replies: 27
    Last Post: 2011/01/25, 10:08 PM
  5. Jacil Trailer Tent
    By Jannie Kubu4x4 in forum Camping, Fridges, Accessories
    Replies: 3
    Last Post: 2010/03/27, 08:17 AM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •