Southern Cape GTG 2013 - Page 24

Page 24 of 24 FirstFirst ... 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24
Results 461 to 472 of 472
  1. #461
    Join Date
    Jun 2010
    Location
    Wilderness
    Age
    57
    Posts
    4,110
    Thanked: 1033

    Default

    Ag nee man! Hier dog ek nou daars nuwe foto's en ek slaan toe my naam met 'n plank. Ek moet se, die manne is nogal suinig met hul fotos. Veral die een waar Bushfire my snatch met sy kinders op die dak en 'n dop in die hand. Of die een waar Dave saam met die skaap binne in die vuur val, dop en al. Grobbie wat dronkverdriet het omdat hy sulke mooi pryse moet weggee. Robbie wat hardlywig is omdat hy al die skottelgoed moet was. En die foto van die blok real estate op die Iveco trok wat se vensters uitgeval het toe die musiek te hard word. En dit is net die helfte
    2011 Isuzu 300d-teq 4x4 d/c
    Home built Blapsie caravan.
    The decision you make today, will determine the road you walk tomorrow

  2. #462
    Join Date
    Jan 2010
    Location
    Mosselbaai
    Age
    33
    Posts
    6,477
    Thanked: 468

    Default

    Quote Originally Posted by Pieterk View Post

    Dammit ek het geweet ek gaan 'n goeie party mis
    Tjiep Softroadertjie
    Volvo XC60

  3. #463
    Join Date
    Jul 2010
    Location
    Port Elizabeth
    Age
    43
    Posts
    5,020
    Thanked: 47

    Default

    Quote Originally Posted by Pieterk View Post
    Ag nee man! Hier dog ek nou daars nuwe foto's en ek slaan toe my naam met 'n plank. Ek moet se, die manne is nogal suinig met hul fotos. Veral die een waar Bushfire my snatch met sy kinders op die dak en 'n dop in die hand. Of die een waar Dave saam met die skaap binne in die vuur val, dop en al. Grobbie wat dronkverdriet het omdat hy sulke mooi pryse moet weggee. Robbie wat hardlywig is omdat hy al die skottelgoed moet was. En die foto van die blok real estate op die Iveco trok wat se vensters uitgeval het toe die musiek te hard word. En dit is net die helfte
    Shhhhhhh!!!!
    NISSAN PATROL GU 4.2D
    “Donkey”
    Life is a journey, not a destination!!
    Try slowing down once in a while
    and soak up your surroundings.
    You might just surprise yourself.

  4. #464
    Join Date
    Nov 2008
    Location
    George
    Age
    62
    Posts
    41
    Thanked: 2

    Default Blaberbek

    Ons gaan jou moeilik saamvat volgende keer as jy al ons SONES so uitblaker
    LOL

  5. #465
    Join Date
    Jan 2008
    Location
    George
    Age
    60
    Posts
    3,812
    Thanked: 286

    Default

    All the secrets blown away with one single post .... nooit weer nie Pieter

    Four Wheel Drive Club of SA
    Garden Route Division
    A Proud member of SCROF (Southern Cape Route Owners Forum) see our website at www.4x4ineden.co.za

  6. #466
    Join Date
    Jun 2010
    Location
    Wilderness
    Age
    57
    Posts
    4,110
    Thanked: 1033

    Default

    That was just a teaser so that everyone pitches for the next get together. I promise i will never, never tell them what reeeeaaaaly transpired. If i do that i will surely be in the forum tjoekie for a long time.
    2011 Isuzu 300d-teq 4x4 d/c
    Home built Blapsie caravan.
    The decision you make today, will determine the road you walk tomorrow

  7. #467
    Join Date
    Nov 2008
    Location
    George
    Age
    62
    Posts
    41
    Thanked: 2

    Default Klaar GETJOEKIE

    Quote Originally Posted by Pieterk View Post
    That was just a teaser so that everyone pitches for the next get together. I promise i will never, never tell them what reeeeaaaaly transpired. If i do that i will surely be in the forum tjoekie for a long time.
    Jy het jouself klaar gestraf toe jy die swart JEEP gekoop het

  8. #468
    Join Date
    Jun 2010
    Location
    Wilderness
    Age
    57
    Posts
    4,110
    Thanked: 1033

    Default

    Quote Originally Posted by Grobbie View Post
    Jy het jouself klaar gestraf toe jy die swart JEEP gekoop het
    Ek was Saterdag daar by Tiger. Hulle se daar was Vrydag 'n ou met die naam van Grobbie by hulle om wheel alignment te doen. Die man het blykbaar self shackles gemaak en in gesit sodat sy Frod hoer in die lug kan loop. Hulle reken dis die grootste gemors wat hulle nog ooit gesien het en verwag dat die Frod binnekort op 'n flatbed gaan rondgery word
    Was seker nie jy nie!
    Last edited by Pieterk; 2013/11/26 at 07:50 PM.
    2011 Isuzu 300d-teq 4x4 d/c
    Home built Blapsie caravan.
    The decision you make today, will determine the road you walk tomorrow

  9. #469
    Join Date
    Jul 2010
    Location
    Port Elizabeth
    Age
    43
    Posts
    5,020
    Thanked: 47

    Default

    Quote Originally Posted by Pieterk View Post
    Ek was Saterdag daar by Tiger. Hulle se daar was Vrydag 'n ou met die naam van Grobbie by hulle om wheel alignment te doen. Die man het blykbaar self shackles gemaak en in gesit sodat sy Frod hoer in die lug kan loop. Hulle reken dis die grootste gemors wat hulle nog ooit gesien het en verwag dat die Frod binnekort op 'n flatbed gaan rondgery word Was seker nie jy nie!
    Bwahahaha. Ten minste het daai "frod" nie op pens gaan lę nie!!!
    NISSAN PATROL GU 4.2D
    “Donkey”
    Life is a journey, not a destination!!
    Try slowing down once in a while
    and soak up your surroundings.
    You might just surprise yourself.

  10. #470
    Join Date
    Nov 2008
    Location
    George
    Age
    62
    Posts
    41
    Thanked: 2

    Default Lekker man Lekker

    Quote Originally Posted by Pieterk View Post
    Ek was Saterdag daar by Tiger. Hulle se daar was Vrydag 'n ou met die naam van Grobbie by hulle om wheel alignment te doen. Die man het blykbaar self shackles gemaak en in gesit sodat sy Frod hoer in die lug kan loop. Hulle reken dis die grootste gemors wat hulle nog ooit gesien het en verwag dat die Frod binnekort op 'n flatbed gaan rondgery word
    Was seker nie jy nie!
    Het hom gelig.WANT ONS KAN!!!!!!!!

  11. #471
    Join Date
    Jun 2010
    Location
    Wilderness
    Age
    57
    Posts
    4,110
    Thanked: 1033

    Default

    Julle kan bly wees die swartkat het nie op sy dak gele nie! Die swartkat se magie het bietjie gejeuk. En dit met standaard padbande en low profiles. Daar was 'n paar ander wat dit nie eers oor die eerste bultjie gemaak het nie. Ek dink julle is net jaloers
    2011 Isuzu 300d-teq 4x4 d/c
    Home built Blapsie caravan.
    The decision you make today, will determine the road you walk tomorrow

  12. #472
    Join Date
    Sep 2009
    Location
    Kareedouw
    Age
    63
    Posts
    608
    Thanked: 37

    Default GTG wat ons misgeloop het .

    Dave , Robert , jammer dat ons nie opgedaag het nie , ons het die weervoorspellings met arendsoë dopgehou en toe maar besluit om die aftog te blaas weens die vreeslike reën wat voorspel was . Alles was klaar gepak , net om op nr 99 daarteen te besluit het . Lyk my julle het in elk geval 'n lekker naweek gehad . Mooi man !
    Watse opvolg-planne het julle ?. Verbeur ons die vooruitbetalings of hoe ?.
    Waar's die foto's kęrels?.

Page 24 of 24 FirstFirst ... 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24

Similar Threads

  1. Bush lapa gtg – kam’batie 4-6 october 2013
    By Kooskop in forum Western Cape
    Replies: 96
    Last Post: 2013/11/22, 10:02 AM
  2. Replies: 34
    Last Post: 2013/04/24, 07:21 AM
  3. Eastern Cape attendance to National GTG 2013!
    By Barto in forum Eastern Cape
    Replies: 36
    Last Post: 2013/04/13, 09:41 PM
  4. Southern Cape GTG
    By Dave Faddel in forum Calender & Events
    Replies: 1
    Last Post: 2010/11/10, 06:29 AM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •