Page 1 of 3 1 2 3 LastLast
Results 1 to 20 of 56
  1. #1
    Join Date
    Jun 2008
    Location
    Pretoria
    Age
    49
    Posts
    276
    Thanked: 6

    Default It is official: the BEST school in Africa is.....

    Last edited by Vrystaat; 2013/07/30 at 10:00 PM.

  2. #2
    Join Date
    Feb 2008
    Location
    Centurion
    Age
    43
    Posts
    12,652
    Thanked: 2029

    Default

    Hoe weet jy as iemand in Grey was?
    Everything is a hammer.
    Unless it is a screw driver.

    Then it it a chisel.

    083 399 2046

  3. #3
    Join Date
    Sep 2009
    Location
    Bloemfontein
    Age
    45
    Posts
    6,552
    Thanked: 1050

    Default

    Hy se vir jou

  4. #4
    Join Date
    Sep 2009
    Location
    Bloemfontein
    Age
    45
    Posts
    6,552
    Thanked: 1050

    Default

    Want ons is nommer een

  5. #5
    Join Date
    Jun 2008
    Location
    Pretoria
    Age
    49
    Posts
    276
    Thanked: 6

    Default

    Quote Originally Posted by Uys View Post
    Hoe weet jy as iemand in Grey was?
    Hoe weet jy as iemand nie in Grey was nie.... ?

  6. #6
    Join Date
    Jun 2009
    Location
    Pretoria
    Age
    56
    Posts
    5,511
    Thanked: 220

    Default

    Quote Originally Posted by Uys View Post
    Hoe weet jy as iemand in Grey was?
    Hy kannie lees nie Maar hy kan rugby speel
    2004 Defender TD5
    1992 Defender 3.5V8
    PROJECT OVERHAUL http://4x4community.co.za/forum/show...oject+overhaul


  7. #7
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Robertson/ Larissa, Greece
    Age
    57
    Posts
    5,983
    Thanked: 4638

    Default

    Beste skool is 'n relatiewe begrip. Wat egter waar is, is dat daar steeds baie goeie skole in SA is, sg staatskole ingesluit. Ek is aan 'n paar oorsese skole blootgestel, privaat en staat en SA vergelyk baie goed nieteenstaande die hedendaagse gewilde tendens om te beweer dat ons onderwysstelsel minderwaardig is.
    There is never a right time to do the wrong thing and never a wrong time to do the right thing!

  8. #8
    Join Date
    Jun 2009
    Location
    Pretoria
    Age
    56
    Posts
    5,511
    Thanked: 220

    Default

    Quote Originally Posted by Vrystaat View Post
    Hoe weet jy as iemand nie in Grey was nie.... ?
    Hy is n Blou Bul
    2004 Defender TD5
    1992 Defender 3.5V8
    PROJECT OVERHAUL http://4x4community.co.za/forum/show...oject+overhaul


  9. #9
    Join Date
    Apr 2010
    Location
    Rustenburg
    Age
    51
    Posts
    7,721
    Thanked: 119

    Default

    Quote Originally Posted by Mr.G View Post
    Hy se vir jou
    Nee-e, sy ma se vir jou

  10. #10
    Join Date
    Feb 2008
    Location
    Centurion
    Age
    43
    Posts
    12,652
    Thanked: 2029

    Default

    Quote Originally Posted by Vrystaat View Post
    Hoe weet jy as iemand nie in Grey was nie.... ?
    WAHAHAH!! jy het my!
    Everything is a hammer.
    Unless it is a screw driver.

    Then it it a chisel.

    083 399 2046

  11. #11
    Join Date
    Sep 2009
    Location
    Bloemfontein
    Age
    45
    Posts
    6,552
    Thanked: 1050

    Default

    Moet se ek was in die engelse klas op Grey gewees en dit is n heel ander ervaring as wat die afrikaanse manne het,volgens my.Ja ons is deel van die gees en tradisie maar engelse manne het nie so presteer daar,veral in sport soos die res.
    Ten spyte hiervan glo ek dit is n baie goeie Allround school en sal beslis my kind daarheen stuur.

  12. #12
    Join Date
    Jun 2008
    Location
    Pretoria
    Age
    49
    Posts
    276
    Thanked: 6

    Default

    Quote Originally Posted by Francois Theron
    Beste skool is 'n relatiewe begrip. Wat egter waar is, is dat daar steeds baie goeie skole in SA is, sg staatskole ingesluit. Ek is aan 'n paar oorsese skole blootgestel, privaat en staat en SA vergelyk baie goed nieteenstaande die hedendaagse gewilde tendens om te beweer dat ons onderwysstelsel minderwaardig is.
    Die res van die lys is ook nogal interessant, ek is verbaas dat sommige nie genoem word onder die top skole nie. Ek stem saam, ons het regtig nog baie goeie skole in SA. Rugby is nie alles nie.... Dit lyk of die kriteria darem wyer gekyk het.

  13. #13
    Join Date
    Feb 2011
    Location
    Bloemfontein
    Age
    41
    Posts
    6,868
    Thanked: 550

    Default

    Quote Originally Posted by johannes14 View Post
    Hy kannie lees nie Maar hy kan rugby speel
    So as rugby spelers aftree dan is daar darem vir hulle 'n toekoms as speedcop?
    2011 Fortuner 3.0 D-4D 4x4
    2008 Lexus IS250 V6
    Jaco



  14. #14
    Join Date
    Jan 2008
    Location
    Modderfontein, naby Rysmierbult
    Age
    76
    Posts
    4,704
    Thanked: 646

    Default

    Hy sÍ vir jou .. nog voordat jy kon vra
    Johan Mitchell, .... r.i.v. Swambo Marthie

    My beste kennis is diť oor my eie onkunde

    '96 Colt DC V8 ... Safari Camper ... '88 Fleetline L
    '88 Ballade 150 ... sold
    "The rule here is that there is no rule" .. MikeAG

  15. #15
    Join Date
    Dec 2008
    Location
    Bellville
    Age
    52
    Posts
    12,924
    Thanked: 1795

    Default

    Quote Originally Posted by Francois Theron View Post
    Beste skool is 'n relatiewe begrip. Wat egter waar is, is dat daar steeds baie goeie skole in SA is, sg staatskole ingesluit. Ek is aan 'n paar oorsese skole blootgestel, privaat en staat en SA vergelyk baie goed nieteenstaande die hedendaagse gewilde tendens om te beweer dat ons onderwysstelsel minderwaardig is.
    uhm ja .... ook maar n baie relatiewe konsep ...


    JA, daar is nog n klompie skole waar disipline gehandhaaf word.


    daar is selfs n paar sport skole .....


    MAAR dit is n onweerlegbare FEIT dat na-skoolse slaagsyfers GEDAAL het seker 2005 !!


    My persoonlike "ervaring" is dat die onderwys "stelsel/benadering/metodiek" op skool vlak NIE die gemiddelde student voor berei vir ingenieurstudies nie - die "nuwe" student kan "momoriseer", maar het die vermoŽ om "toe te pas" verloor.

    JA, dit kan gesien word as n veralgemening. Slaag syfers van intreevlak vakke het gewys dat vakke wat vir dekades n 60 tot 70% slaagsyfer gehad het, nou gesak het na 40 tot 50% - my persoonlike analise van die tendens het keer op keer gewys dat die nuwe druipelinge net nie die vermoŽ het om inligting "toe te pas" nie.



    wat meer interessant is - in 2005 het n proffesor by die Kaapse Technikon n studie gedoen oor slaag syfers vs ras/geslag/land van oorsprong/ens .... die studie het getoon dat die studente van areas soos die Konge die beste slaag syfers het !! Geen verrassing as mens sou kyk na hul werk etiket. Die studie het ook n paar polities onaanvaarbare tendense getoon en is sumier gestop ..... TRAGIES om te sien hoe die Afrikaans sprekende student se slaag syfers getuimel het in die laaste 15 jaar !!
    Last edited by Elders; 2013/07/31 at 07:58 AM.

  16. #16
    Join Date
    May 2011
    Location
    Kimberley
    Age
    37
    Posts
    1,882
    Thanked: 22

    Default

    123 Cabbage are us 456 we is bricks 789 Saints stole our sign!

  17. #17
    Join Date
    Dec 2008
    Location
    Pretoria
    Age
    52
    Posts
    5,356
    Thanked: 3830

    Default

    Quote Originally Posted by Vrystaat View Post
    Hoe weet jy as iemand nie in Grey was nie.... ?
    Sy bynaam is Roomuys.


    A WK, XJ and a Ducati...

  18. #18
    Join Date
    Apr 2010
    Location
    Rustenburg
    Age
    51
    Posts
    7,721
    Thanked: 119

    Default

    Jinne maar julle klomp kan oor alles stry..... Kommin, man. Kommin

  19. #19
    Join Date
    May 2012
    Location
    Windhoek
    Age
    32
    Posts
    1,466
    Thanked: 175

    Default

    Quote Originally Posted by Mr.G View Post
    Moet se ek was in die engelse klas op Grey gewees en dit is n heel ander ervaring as wat die afrikaanse manne het,volgens my.Ja ons is deel van die gees en tradisie maar engelse manne het nie so presteer daar,veral in sport soos die res.
    Ten spyte hiervan glo ek dit is n baie goeie Allround school en sal beslis my kind daarheen stuur.
    Stem beslis saam Mr. G. Jy leer BAIE meer as net rugby by daai plek, veral as jy in die koshuis is en van jonk af jou eie besluite moet neem tot 'n mate.
    Ek was ook in die engelse klas, en hoewel dit baie lekker was, sal ek seker eendag my kinders in die Afrikaanse klasse sit...

  20. #20
    Join Date
    Apr 2008
    Location
    BLOEMFONTEIN
    Age
    51
    Posts
    869
    Thanked: 149

    Default

    Skuus manne, ek het ook nagelaat om te sÍ ek was in Grey.

Page 1 of 3 1 2 3 LastLast

Similar Threads

  1. Buying and keeping a 4x4 in South Africa - some advice needed
    By itchyfeet in forum Overland advice, reports etc
    Replies: 29
    Last Post: 2018/10/25, 08:12 AM
  2. To realize my dream in Southern Africa ...
    By FredTheFrenchy in forum Overland advice, reports etc
    Replies: 15
    Last Post: 2013/12/27, 06:21 PM
  3. Working in Saudi Arabia
    By DuneBoy in forum The 4x4 Pub
    Replies: 31
    Last Post: 2013/04/30, 02:37 PM
  4. Auto Africa show @ Nasrec
    By dcsmax in forum General 4x4 Discussion
    Replies: 15
    Last Post: 2006/10/26, 09:04 PM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •