Kampeerplek in Wildtuin 20Sept - 25Sept





Results 1 to 5 of 5
  1. #1
    Join Date
    Dec 2008
    Location
    Pretoria North
    Age
    36
    Posts
    631
    Thanked: 7

    Default Kampeerplek in Wildtuin 20Sept - 25Sept

    Ek het die volgende in die classifieds gesit.

    http://www.4x4community.co.za/classi...pt-2013/cat/10

    Ons sal ongelukkig nie meer ons beplande Wildtuin trippie kan doen nie....
    SO ek stel dit beskikbaar vir indien iemand belangstel om dit by my oor te neem.
    Jeep Wrangler 3.6L JKU
    285x70x17 Muddies
    What have you done today to save the environment??

  2. #2
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Delmas
    Age
    60
    Posts
    11,447
    Thanked: 579

    Default

    Sjoe, dit is daardie lang naweek, ek het so ruk terug plek gesoek en die wildtuin was VOL. toe het ons ander planne gemaak, anders sou ek beslis belang gestel het.

    So, ouens , spring vir hierdie geleentheid!
    Elize

    en ry saam met SarelF in
    VW AMAROK MET BLINKGATCAMPER:
    My Platkar:- Peugeot 208

    Kyk gerus by www.blinkgatproducts.com
    Vir enige aluminium produkte,canopy's, campers kontak gerus
    Sarel 0828209413

  3. #3
    Join Date
    May 2013
    Location
    Pretoria
    Age
    34
    Posts
    614
    Thanked: 45

    Default

    Damn dis tempting, moet net eers met my vrou praat

  4. #4
    Join Date
    Dec 2008
    Location
    Pretoria North
    Age
    36
    Posts
    631
    Thanked: 7

    Default

    Quote Originally Posted by witklipbank View Post
    So, ouens , spring vir hierdie geleentheid!
    Thanks!

    Ja jy sukkel om plek te kry!!!
    Ek wil dit nie graag kanseleer nie... Bied eerder iemand anders die geleentheid.

    groete
    Jeep Wrangler 3.6L JKU
    285x70x17 Muddies
    What have you done today to save the environment??

  5. #5
    Join Date
    Dec 2008
    Location
    Pretoria North
    Age
    36
    Posts
    631
    Thanked: 7

    Default Sold

    Sold!
    Jeep Wrangler 3.6L JKU
    285x70x17 Muddies
    What have you done today to save the environment??

Similar Threads

  1. Lang Naweek Wildtuin toe!!!
    By Die Lem in forum The 4x4 Pub
    Replies: 6
    Last Post: 2012/09/18, 08:47 PM
  2. Hulp nodig in Satara, Kruger Wildtuin
    By achuman in forum Toyota
    Replies: 17
    Last Post: 2012/09/04, 06:49 AM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •