Elim Namib Toer. PE -Sesriem-Walvisbaai - Page 2





Page 2 of 2 FirstFirst 1 2
Results 21 to 36 of 36
  1. #21
    Join Date
    Mar 2010
    Location
    Port Elizabeth
    Age
    59
    Posts
    1,675
    Thanked: 91

    Default

    Quote Originally Posted by HeinrichC View Post
    Ek sal dit baie graag wil doen. Hoe het die Rubi gevaar? Het hy n trailer met ekstra brandstof saam gesleep
    Heinrich,
    Die Rubi het heel goed gedoen, Ashley is n baie goeie bestuurder met baie ondervinding.
    Moenie leef met die droom "ek gaan dit doen as ek eendag aftree" want dit mag dalk nie gebeur.
    2019 BMW 1250 GS
    2018 Toyota Hilux 2.8 4x4 Raider.
    2017 Mazda CX-3 Individual Plus
    2006 Mercedes Benz SLK 350

  2. #22
    Join Date
    Mar 2010
    Location
    Port Elizabeth
    Age
    59
    Posts
    1,675
    Thanked: 91

    Default

    Quote Originally Posted by RMackay View Post
    Sorry if you mentioned it already, but what tyre pressure were you running in the dunes?
    Hi Ross, we started at 1,0 Bar through the pollegass and lowered them to 0,7 Bar as we progressed. You can't really lower them more as the speeds in the high dunes are to high.
    Moenie leef met die droom "ek gaan dit doen as ek eendag aftree" want dit mag dalk nie gebeur.
    2019 BMW 1250 GS
    2018 Toyota Hilux 2.8 4x4 Raider.
    2017 Mazda CX-3 Individual Plus
    2006 Mercedes Benz SLK 350

  3. #23
    Join Date
    Feb 2010
    Location
    Cape Town
    Age
    41
    Posts
    4,287
    Thanked: 352

    Default

    Thanks Bertie. Was wondering about that with the speeds required to get up some of those monster dunes. Looks like a helluva lot of fun.
    Ross

  4. #24
    Join Date
    Oct 2008
    Location
    Faerie Glen Pretoria
    Age
    58
    Posts
    2,801
    Thanked: 158

    Default

    Bertie, baie mooi trip report en fotos!

    Waar is die swart FJ waarvan jy gepraat het? Ek sien hom op geen fotos nie?

    2012 Sport FJ Cruiser "Black&White RiceBowl"
    1986 Hilux DC 4x4 "White RiceBowl"

    Agteros - you should stick to your rice bowls! - HGBosch

  5. #25
    Join Date
    Mar 2011
    Location
    Work in Brasil to pay the bank in Port Elizabeth, the windy city
    Age
    53
    Posts
    620
    Thanked: 5

    Default

    Thanks Bertie, lyk of julle dit baie geniet het

  6. #26
    Join Date
    Apr 2008
    Location
    Kuils River
    Age
    56
    Posts
    1,584
    Thanked: 50

    Default Lekker

    Nou het ek darem lekker saamgery Bertie!

    Dankie dat jy dit met ons gedeel het.
    Francois Johnson





    (swambo: Christel)

    Our rides
    • 2010 Isuzu KB300LX DTeq 4x4 D/C
    • Metalian Maxi Trailer, Maxine

  7. #27
    Join Date
    Mar 2010
    Location
    Port Elizabeth
    Age
    59
    Posts
    1,675
    Thanked: 91

    Default

    DAG 9: 09 Mei 2013 Naamab Kamp – Sandwich Harbour URI Camp

    Ons pak vroegoggend op en begin ry al met die kus op Noord. Simon, het nou as toerleier by Len oorgeneem en hy vertel ons heelpad van die gedeelte se geskiedenis. Ons besoek van die skeepswrakke, Conception Bay en moet later indraai duine toe omdat dit hoog water word en dit te gevaarlik word om in die stukkie tussen die see en die duine te ry. Middagete is weer langs die see en daarna terug duine toe. Op die hele roete het ek dit reg gekry om nie eenkeer te blystaan nie, TOT NOU. Na ek deur een van die monster duine is stop voor die kruin van die duin by Simon wat ewe vir my se, ag nee wat dit is niks vir ‘n FJ nie, trek teen die duin weg en daar sit die FJ, voordat ek kan terug stoot le hy plat op sy maag en moet hulle my uittrek. Shanette se darem dat ek maar meer kan blystaan want dit is die eerste keer dat sy maklik uit en in die FJ kan klim. Laatmiddag kom ons by die Sandwich Harbour uitkykpunt aan, man ‘n pragtige uitsig is dit net nie, seker die mooiste van die hele toer. Van hier is dit net 6Km na die URI-Kamp, daar aangekom en gou gou slaan die gidse kamp op met ‘n lekker lapa wat skuiling bied teen die yskoue weer. Aanete is weer uit die boonste rake en daar word weer tot laat om die vuur gekuier, ons laaste aand in die woestyn.
    Attached Thumbnails Attached Thumbnails Click image for larger version. 

Name:	IMG_4830 (Large).jpg 
Views:	73 
Size:	132.8 KB 
ID:	217639   Click image for larger version. 

Name:	IMG_4833 (Large).jpg 
Views:	69 
Size:	52.7 KB 
ID:	217640   Click image for larger version. 

Name:	IMG_4836 (Large).jpg 
Views:	72 
Size:	87.0 KB 
ID:	217641   Click image for larger version. 

Name:	IMG_4842 (Large).jpg 
Views:	72 
Size:	57.2 KB 
ID:	217642   Click image for larger version. 

Name:	IMG_4840 (Large).jpg 
Views:	71 
Size:	47.4 KB 
ID:	217643   Click image for larger version. 

Name:	IMG_4844 (Large).jpg 
Views:	71 
Size:	54.9 KB 
ID:	217644   Click image for larger version. 

Name:	IMG_4857 (Large).jpg 
Views:	68 
Size:	48.5 KB 
ID:	217645   Click image for larger version. 

Name:	IMG_4860 (Large).jpg 
Views:	69 
Size:	95.3 KB 
ID:	217646  

    Click image for larger version. 

Name:	(925) (Large).jpg 
Views:	72 
Size:	70.6 KB 
ID:	217647   Click image for larger version. 

Name:	IMG_4866 (Large).jpg 
Views:	78 
Size:	72.5 KB 
ID:	217648   Click image for larger version. 

Name:	IMG_4869 (Large).jpg 
Views:	75 
Size:	76.2 KB 
ID:	217649   Click image for larger version. 

Name:	(946) (Large).jpg 
Views:	82 
Size:	55.1 KB 
ID:	217650   Click image for larger version. 

Name:	IMG_4875 (Large).jpg 
Views:	77 
Size:	33.4 KB 
ID:	217651   Click image for larger version. 

Name:	IMG_4878 (Large).jpg 
Views:	70 
Size:	32.0 KB 
ID:	217652   Click image for larger version. 

Name:	(953) (Large).jpg 
Views:	84 
Size:	105.9 KB 
ID:	217653   Click image for larger version. 

Name:	IMG_4888 (Large).jpg 
Views:	68 
Size:	43.3 KB 
ID:	217655  

    Click image for larger version. 

Name:	IMG_4899 (Large).jpg 
Views:	78 
Size:	27.2 KB 
ID:	217656   Click image for larger version. 

Name:	IMG_4902 (Large).jpg 
Views:	100 
Size:	60.1 KB 
ID:	217657   Click image for larger version. 

Name:	(965) (Large).jpg 
Views:	111 
Size:	100.4 KB 
ID:	217658   Click image for larger version. 

Name:	IMG_4904 (Large).jpg 
Views:	107 
Size:	88.9 KB 
ID:	217659   Click image for larger version. 

Name:	(961) (Large).jpg 
Views:	90 
Size:	46.2 KB 
ID:	217660   Click image for larger version. 

Name:	IMG_4912 (Large).jpg 
Views:	79 
Size:	40.5 KB 
ID:	217664   Click image for larger version. 

Name:	IMG_4915.jpg 
Views:	78 
Size:	26.5 KB 
ID:	217665   Click image for larger version. 

Name:	(963) (Large).jpg 
Views:	88 
Size:	70.5 KB 
ID:	217666  

    Click image for larger version. 

Name:	IMG_4925 (Large).jpg 
Views:	82 
Size:	35.2 KB 
ID:	217668   Click image for larger version. 

Name:	IMG_4933 (Large).jpg 
Views:	80 
Size:	39.2 KB 
ID:	217669   Click image for larger version. 

Name:	IMG_4937 (Large).jpg 
Views:	78 
Size:	40.2 KB 
ID:	217670   Click image for larger version. 

Name:	Sonsondergang met FJ se voorwiel en Bertie se  agterwiel (Large).jpg 
Views:	80 
Size:	53.3 KB 
ID:	217671   Click image for larger version. 

Name:	(980) (Large).jpg 
Views:	75 
Size:	39.5 KB 
ID:	217672   Click image for larger version. 

Name:	(986) (Large).jpg 
Views:	70 
Size:	37.3 KB 
ID:	217673   Click image for larger version. 

Name:	(992) (Large).jpg 
Views:	83 
Size:	40.1 KB 
ID:	217674   Click image for larger version. 

Name:	(993) (Large).jpg 
Views:	84 
Size:	93.0 KB 
ID:	217675  

    Click image for larger version. 

Name:	(1003) (Large).jpg 
Views:	85 
Size:	99.3 KB 
ID:	217676  
    Moenie leef met die droom "ek gaan dit doen as ek eendag aftree" want dit mag dalk nie gebeur.
    2019 BMW 1250 GS
    2018 Toyota Hilux 2.8 4x4 Raider.
    2017 Mazda CX-3 Individual Plus
    2006 Mercedes Benz SLK 350

  8. #28
    Join Date
    Mar 2010
    Location
    Port Elizabeth
    Age
    59
    Posts
    1,675
    Thanked: 91

    Default

    DAG 10: 10 Mei 2013 Sandwich Harbour URI Camp – Walvisbaai

    Die gemoed is nie lekker in die kamp vanoggend nie, dit is ons laaste dag, ons kan nie glo dat die tyd so vining verby gegaan het nie. Ons slaan die nat tente op terwyl die gidse vir ons BACON & EGGS maak. Shanette is baie in haar skik met die ontbyt. Simon neem ons na lekker groot duine en die manne speel vir oulaas lekker in die duine. Teen nou kan ons redelik goed duine ry en Bastian wil net nie ophou speel nie en wys ons vir oulaas wat ‘n FJ in die duine kan doen. Na middagete, wat ook NAGEREG ingesluit het ry ons die laaste paar duine uit, deur die sout werke net voor Walvis en dan met die teerpad tot by die URI kantoor by die waterfront. Hier haal ons die radio’s uit en gee dit terug, drink vir oulaas ‘n bier saam en begin groet. Kallie en Heather ry verder saam met ons na Hentiesbaai om by my ma te gaan kuier terwyl die ander mense by hulle verblyf inboek en die aand lekker saam in ‘n restaurant gaan eet. Almal het hulle eie roetes terug PE toe gery en ons het almal weer veilig by die huis aangekom. Ian het vir ons reunie in PE gereel vir Vrydag aand die 14-07-2013 en ek kan nie wag om almal weer te sien nie
    Attached Thumbnails Attached Thumbnails Click image for larger version. 

Name:	IMG_4941 (Large).jpg 
Views:	79 
Size:	66.8 KB 
ID:	217677   Click image for larger version. 

Name:	IMG_4951 (Large).jpg 
Views:	89 
Size:	80.7 KB 
ID:	217678   Click image for larger version. 

Name:	IMG_4958 (Large).jpg 
Views:	82 
Size:	34.4 KB 
ID:	217679   Click image for larger version. 

Name:	(1041) (Large).jpg 
Views:	83 
Size:	80.7 KB 
ID:	217680   Click image for larger version. 

Name:	IMG_4962 (Large).jpg 
Views:	75 
Size:	37.3 KB 
ID:	217681   Click image for larger version. 

Name:	IMG_4972 (Large).jpg 
Views:	74 
Size:	58.4 KB 
ID:	217682   Click image for larger version. 

Name:	IMG_4983 (Large).jpg 
Views:	68 
Size:	77.0 KB 
ID:	217683   Click image for larger version. 

Name:	IMG_4992 (Large).jpg 
Views:	82 
Size:	60.3 KB 
ID:	217689  

    Click image for larger version. 

Name:	IMG_5026 (Large).jpg 
Views:	75 
Size:	25.9 KB 
ID:	217690   Click image for larger version. 

Name:	IMG_5028 (Large).jpg 
Views:	81 
Size:	26.8 KB 
ID:	217691   Click image for larger version. 

Name:	IMG_5032 (Large).jpg 
Views:	82 
Size:	80.2 KB 
ID:	217692   Click image for larger version. 

Name:	IMG_5039 (Large).jpg 
Views:	86 
Size:	79.8 KB 
ID:	217693   Click image for larger version. 

Name:	IMG_5042 (Large).jpg 
Views:	69 
Size:	105.5 KB 
ID:	217694   Click image for larger version. 

Name:	(1068) (Large).jpg 
Views:	75 
Size:	88.3 KB 
ID:	217695   Click image for larger version. 

Name:	(1082) (Large).jpg 
Views:	76 
Size:	67.6 KB 
ID:	217700   Click image for larger version. 

Name:	(1084) (Large).jpg 
Views:	75 
Size:	73.4 KB 
ID:	217701  

    Click image for larger version. 

Name:	(1085) (Large).jpg 
Views:	73 
Size:	72.0 KB 
ID:	217702   Click image for larger version. 

Name:	(1087) (Large).jpg 
Views:	81 
Size:	64.6 KB 
ID:	217703   Click image for larger version. 

Name:	(1090) (Large).jpg 
Views:	69 
Size:	87.8 KB 
ID:	217704  
    Moenie leef met die droom "ek gaan dit doen as ek eendag aftree" want dit mag dalk nie gebeur.
    2019 BMW 1250 GS
    2018 Toyota Hilux 2.8 4x4 Raider.
    2017 Mazda CX-3 Individual Plus
    2006 Mercedes Benz SLK 350

  9. #29
    Join Date
    Mar 2010
    Location
    Port Elizabeth
    Age
    59
    Posts
    1,675
    Thanked: 91

    Default

    Ons Gidse.

    Ons het seker van die beste vier gidse in die wereld gehad. Hulle was altyd vriendelik, gehelp waar hulle kan en ek het hulle bewonder vir hulle geduld, hulle kennis van hulle land en die passie wat hulle vir hierdie wonderlike land het.

    Van L-N-R

    Werner, die man kan meer as 4 tale vlot praat, Eng, AFR, Duits, Ovambo en nog van die inheemse tale. Dit was altyd lekker om met hom in AFR te kon praat.
    Len, hy lyk vir ons so baie soos die OS VAN ARANOS, het ons vir hom op sy RUM party gesing. Die groot man met die klein hartjie. Die man het ons ‘n les of twee geleer van hoe om sand te ry.
    Simon, LET’S GO, LET’S GO, LET’S GO was altyd sy gesegte gewees en as ek my oe toemaak hoor ek dit nog. Hy het ‘n ongelooflike kennis van die gebied en dit was altyd baie lekker om na sy stories en geskiedenis te luister.
    Jannie, altyd bygestaan met goeie bestuursraad, vriendelik en altyd gehelp net waar hy kan.

    Baie DANKIE aan julle vier vir ‘n ongelooklike ervaring. Mag julle dit nog vir baie jare kan doen sodat ander ook by julle kan kom leer.

    Aan al die forum lede, hierdie is ‘n toer wat elkeen van ons 4x4 mense moet probeer doen. Ek weet eending, EK GAAN WEER !!!!!!!!!!!!!!

    Fluit, fluit, my storie is uit.

    LEKKER BLY.
    Attached Images Attached Images  
    Moenie leef met die droom "ek gaan dit doen as ek eendag aftree" want dit mag dalk nie gebeur.
    2019 BMW 1250 GS
    2018 Toyota Hilux 2.8 4x4 Raider.
    2017 Mazda CX-3 Individual Plus
    2006 Mercedes Benz SLK 350

  10. #30
    Join Date
    Mar 2010
    Location
    Port Elizabeth
    Age
    59
    Posts
    1,675
    Thanked: 91

    Default Vir Ouma (RIP)

    In loving memory of my mother who passed away this morning.
    Tiny Kotze (Boshoff) 15-10-1932 - 12-06-2013

    Ons is baie lief vir Ouma en gaan jou baie mis.
    Dankie Here dat ek die geleendheid gehad het om hierdie toer te kon doen en haar vir oulaas te kon sien.

    Gebore in Aranos, gewoon in Windhoek en in RSA en het die laaste paar jaar by my suster in Hentiesbaai gewoon.
    Sy het ‘n week nadat ons terug was in PE geval en haar heup gebreek. Sy is toe oorgeplaas na Swakopmund en toe
    na Windhoek waar hulle ‘n heupvervannings operasie gedoen het. Sy was ongelukkig nie sterk genoeg om dit te oorleef nie.

    Attached Thumbnails Attached Thumbnails Click image for larger version. 

Name:	IMG_5059 (Large).jpg 
Views:	75 
Size:	84.7 KB 
ID:	217706   Click image for larger version. 

Name:	IMG_5044 (Large).jpg 
Views:	89 
Size:	77.4 KB 
ID:	217707  
    Last edited by BBK; 2013/06/13 at 01:41 PM.
    Moenie leef met die droom "ek gaan dit doen as ek eendag aftree" want dit mag dalk nie gebeur.
    2019 BMW 1250 GS
    2018 Toyota Hilux 2.8 4x4 Raider.
    2017 Mazda CX-3 Individual Plus
    2006 Mercedes Benz SLK 350

  11. #31
    Join Date
    Feb 2010
    Location
    Cape Town
    Age
    41
    Posts
    4,287
    Thanked: 352

    Default

    Nice report Bertie! Thanks.
    Ross

  12. #32
    Join Date
    Oct 2008
    Location
    Faerie Glen Pretoria
    Age
    58
    Posts
    2,801
    Thanked: 158

    Default

    Innige simpatie met jou ma se afsterwe Bertie. Sterkte vir julle almal.

    My pa is vandag 13/6, 8 jaar gelede begrawe nadat hy ook geval en sy heup gebreek het. Hy was 89.

    2012 Sport FJ Cruiser "Black&White RiceBowl"
    1986 Hilux DC 4x4 "White RiceBowl"

    Agteros - you should stick to your rice bowls! - HGBosch

  13. #33
    Join Date
    Mar 2010
    Location
    Port Elizabeth
    Age
    59
    Posts
    1,675
    Thanked: 91

    Default

    Quote Originally Posted by Agteros View Post
    Innige simpatie met jou ma se afsterwe Bertie. Sterkte vir julle almal.

    My pa is vandag 13/6, 8 jaar gelede begrawe nadat hy ook geval en sy heup gebreek het. Hy was 89.
    Baie dankie.
    Moenie leef met die droom "ek gaan dit doen as ek eendag aftree" want dit mag dalk nie gebeur.
    2019 BMW 1250 GS
    2018 Toyota Hilux 2.8 4x4 Raider.
    2017 Mazda CX-3 Individual Plus
    2006 Mercedes Benz SLK 350

  14. #34
    Join Date
    Feb 2011
    Location
    Port Elizabeth
    Age
    53
    Posts
    7,314
    Thanked: 566

    Default

    Baie jammer om dit te hoor Bertie, my innige simpatie.
    Regards
    HeinrichC

  15. #35
    Join Date
    Sep 2009
    Location
    Kareedouw
    Age
    63
    Posts
    608
    Thanked: 37

    Default

    Dankie Bertie , vir die baie deeglike reisverslag . Baie jammer om te hoor van jou Moeder se afsterwe . Hierdie trip sal vir jou nog dieper betekenis kry na haar skielike dood .
    Dit was voorwaar weereens 'n voorreg om daardie woestyn-trip te doen , veral as mens terugdink aan die herinneringe wat ons nog hopelik jare sal bybly . Tesame daarmee dankie vir almal in die groep ( insluitende die gidse ) wat gemaak het dat dit 'n onvergeetlike ervaring in mens se lewe sal bly .
    Kan mens verslaaf raak aan sand , ek's bekommerd oor myself , kry sulke onttrekkings simptome ?

  16. #36
    Join Date
    Mar 2010
    Location
    Port Elizabeth
    Age
    59
    Posts
    1,675
    Thanked: 91

    Default

    Quote Originally Posted by Bastian Bakkes View Post
    Dankie Bertie , vir die baie deeglike reisverslag . Baie jammer om te hoor van jou Moeder se afsterwe . Hierdie trip sal vir jou nog dieper betekenis kry na haar skielike dood .
    Dit was voorwaar weereens 'n voorreg om daardie woestyn-trip te doen , veral as mens terugdink aan die herinneringe wat ons nog hopelik jare sal bybly . Tesame daarmee dankie vir almal in die groep ( insluitende die gidse ) wat gemaak het dat dit 'n onvergeetlike ervaring in mens se lewe sal bly .
    Kan mens verslaaf raak aan sand , ek's bekommerd oor myself , kry sulke onttrekkings simptome ?
    Baie dankie Bastian. Ek is klaar besig om ons volgende sand trip te beplan, die probleem is die Namib bly maar koning en ons sand ry hier kom maar net nie by daai duine nie. Ek wens iemand wil ons verkeerd bewys en se ons het net sulke duine in SA en ons kan hulle maar kom toets.
    Moenie leef met die droom "ek gaan dit doen as ek eendag aftree" want dit mag dalk nie gebeur.
    2019 BMW 1250 GS
    2018 Toyota Hilux 2.8 4x4 Raider.
    2017 Mazda CX-3 Individual Plus
    2006 Mercedes Benz SLK 350

Page 2 of 2 FirstFirst 1 2

Similar Threads

  1. Namibië - 50 Doendinge
    By Spook in forum Namibia
    Replies: 51
    Last Post: 2017/12/13, 09:55 AM
  2. My Junie 2013 Namib toer beplannings fred
    By Frans Reichert in forum Namibia
    Replies: 128
    Last Post: 2013/07/09, 09:43 PM
  3. One in a life time Namib Tour
    By PenthouseNinja in forum 4x4 Trails / Routes / Clubs
    Replies: 4
    Last Post: 2011/08/30, 11:50 AM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •