Page 12 of 12 FirstFirst ... 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12
Results 221 to 229 of 229
  1. #221
    Join Date
    Sep 2018
    Location
    Not too far from Pofadder
    Age
    46
    Posts
    1,418
    Thanked: 1712

    Default Re: Waarin begeef ek my?

    Dit is ook nie die lorrie vragte goed wat jy aanry wat die projek duur maak nie, dit is daai laaste goed wat jy met die bakkie aanry.

  2. #222
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,941
    Thanked: 4174

    Default Re: Waarin begeef ek my?

    Basies klaar binne. Net kaggel in kombuis fit nog.

    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  3. The Following User Says Thank You to Reenen For This Useful Post:


  4. #223
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,941
    Thanked: 4174

    Default Re: Waarin begeef ek my?

    Die kaggel,

    Moet in daai gat in
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  5. The Following 4 Users Say Thank You to Reenen For This Useful Post:


  6. #224
    Join Date
    Jan 2013
    Location
    Friemersheim, Southern Cape
    Age
    59
    Posts
    4,846
    Thanked: 4854

    Default Re: Waarin begeef ek my?

    Hoe gaan jy daai stuk pyp weer opgesit kry?
    Robert van den Berg

    '98 Daihatsu Rocky 'The Kitty'
    '02 Daihatsu Rocky 'The Bully'

    "What can be asserted without evidence can also be dismissed without evidence."

  7. #225
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,941
    Thanked: 4174

    Default Re: Waarin begeef ek my?

    Quote Originally Posted by Prof View Post
    Hoe gaan jy daai stuk pyp weer opgesit kry?
    Stoof kan diep genoeg in skuif om pyp te fit, dan trek mens hom terug flush
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  8. The Following User Says Thank You to Reenen For This Useful Post:


  9. #226
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,941
    Thanked: 4174

    Default Re: Waarin begeef ek my?

    If all else fails, klim ek in skoorsteen af van bo af, en weer terug
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  10. #227
    Join Date
    Aug 2013
    Location
    Somerset West
    Age
    35
    Posts
    596
    Thanked: 312

    Default Re: Waarin begeef ek my?

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    If all else fails, klim ek in skoorsteen af van bo af, en weer terug
    Een persoon Sit die stoof sonder pyp in die gat in. Tweede persoon Laat sak die pyp van bo af en hou hom vas as hy lank genoeg is, of maak hom aan tou vas en laat hom hang sodat persoon een hom kan monteer. As hy vas is aan die stoof sny die tou so na as moontlik aan die skoorsteen af. Tensy die tou aan onder kant van pyp vasgemaak is sodat persoon 1 hom kan los maak.

  11. #228
    Join Date
    Oct 2013
    Location
    Centurion
    Age
    64
    Posts
    2,582
    Thanked: 1045

    Default Re: Waarin begeef ek my?

    Die insit v d skoorsteen klink soos 'n inter aktiewe DIY handleiding

  12. #229
    Join Date
    Mar 2016
    Location
    Cape Town
    Age
    30
    Posts
    3,230
    Thanked: 3095

    Default Re: Waarin begeef ek my?

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    If all else fails, klim ek in skoorsteen af van bo af, en weer terug
    Vader Kersfees styl
    Always think: Could this be sarcasm?

    André Opperman

  13. The Following User Says Thank You to Oppies3800 For This Useful Post:


Page 12 of 12 FirstFirst ... 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •