Quote Originally Posted by boesman10 View Post
Ek het verlede jaar daar bespreek vir 'n paar dae maar toe verander my planne en ek kon nie gaan nie. Bly ek het dit toe nie gemaak nie en beslis 'n plek om te vermy.
Boesman, kan jy asb vir ons dan 'n lys opstel van plekke om nie te vermy nie?