Chevrolet Utility Diesel




Results 1 to 15 of 15
  1. #1
    Join Date
    May 2013
    Location
    Welgelegen
    Age
    28
    Posts
    16
    Thanked: 0

    Default Chevrolet Utility Diesel

    Hi almal

    Ek is n noob op die forum en kort bietjie raad!

    Ek is opsoek na n klein bakkie, vir visvang, jag, bergfiets ens. Ek gaan dit ook gebruik vir werk toe en terug(8km). Ek het soortvan besluit op die chev utility maar ek sal baie graag eers wil hoor by julle of die nuwe diesel n goeie keuse is en of ek eerder na iets anders moet kyk. Ek het al oral gevra maar kon nog nie die 1.3 diesel toetsbestuur nie.

    Baie Dankie

  2. #2
    Join Date
    May 2013
    Location
    Welgelegen
    Age
    28
    Posts
    16
    Thanked: 0

    Default

    Has no one on the forum driven one of these new diesel bakkies?

  3. #3
    Join Date
    Dec 2007
    Location
    Harties
    Age
    35
    Posts
    5,435
    Thanked: 2

    Default

    99.9% of the guy's on here are arguing if a 3.0 D4D will outrun a 4L V6.... so, a 1.3D wont raise many eyebrows..



    Personally, I know nothing about them sorry..

    I drove a 1.7d Corsa Uslessity for a week, gave it back and traded in on a 3.0LX isuz!!!.. Beter fuel consumption and just a better vehicle over all.


    HEY.. that's a vaild point.. the 1.3d will cost you what? 150K? Why not at a 2005-2007 3.0L Isuz? will still have a better resale value than the Chevy.
    I like anything with 4 or more wheels...

  4. #4
    Join Date
    Feb 2011
    Location
    Bloemfontein
    Age
    39
    Posts
    6,721
    Thanked: 276

    Default

    Geen idee nie, maar dit klink nie of die ouens so gelukkig is met die nuwe chev's as wat ons was met die opel utility's nie. Ongelukkig is daar niks in daardie bakkie mark om andersins na te kyk nie, die Renault NP200 is ook gemors.

    Is 'n 1.7 diesel Corsa utility met so min as moontlik km's nie 'n opsie nie?
    2011 Fortuner 3.0 D-4D 4x4
    2008 Lexus IS250 V6
    Jaco



  5. #5
    Join Date
    Dec 2007
    Location
    Harties
    Age
    35
    Posts
    5,435
    Thanked: 2

    Default

    Quote Originally Posted by JacoE View Post
    Geen idee nie, maar dit klink nie of die ouens so gelukkig is met die nuwe chev's as wat ons was met die opel utility's nie. Ongelukkig is daar niks in daardie bakkie mark om andersins na te kyk nie, die Renault NP200 is ook gemors.

    Is 'n 1.7 diesel Corsa utility met so min as moontlik km's nie 'n opsie nie?
    HA Jaco!!. .Jy he tmy nounet laat dink aan iets...



    Ek het vir jou 'n Nissan 1400, met 'n 2.0L Turbo enjin...!!
    I like anything with 4 or more wheels...

  6. #6
    Join Date
    Feb 2011
    Location
    Bloemfontein
    Age
    39
    Posts
    6,721
    Thanked: 276

    Default

    Quote Originally Posted by JacoE View Post
    Is 'n 1.7 diesel Corsa utility met so min as moontlik km's nie 'n opsie nie?
    Toemaar, lyk my nie daar bestaan een van die met min km's volgens autotrader nie.
    2011 Fortuner 3.0 D-4D 4x4
    2008 Lexus IS250 V6
    Jaco



  7. #7
    Join Date
    May 2013
    Location
    Welgelegen
    Age
    28
    Posts
    16
    Thanked: 0

    Default

    Ja nee sal maar moet spaar vir iets groter.. Sal nooit weer n tweedehandse ding koop nie veral nie n ou ding nie

  8. #8
    Join Date
    Feb 2011
    Location
    Bloemfontein
    Age
    39
    Posts
    6,721
    Thanked: 276

    Default

    Prys wat jy wil spandeer?

    Ek sal nooit weer nuut koop nie!!!
    Laat die ander manne die knocks in jaar 1 en 2 vat, koop hom dan in jaar 3 of 4 met so min as moontlik km op.
    Ons het in 2009 'n 2006 A4 gekoop met 30,250km op, tot op die maand drie jaar oud, 10,000km per jaar.
    'n Dokter in die stad se kar gewees, vir R100,000 minder as 'n nuwe een.
    Last edited by JacoE; 2013/06/29 at 08:52 PM.
    2011 Fortuner 3.0 D-4D 4x4
    2008 Lexus IS250 V6
    Jaco



  9. #9
    Join Date
    Mar 2013
    Location
    Johannesburg
    Age
    43
    Posts
    74
    Thanked: 0

    Default

    Is 'n 1.7 diesel Corsa utility met so min as moontlik km's nie 'n opsie nie?[/QUOTE]

    I had a 1.7 diesel utility for years and it was a brilliant vehicle as long as you don't want to race. Very reliable, good fuel consumption. I agree that a low (how low I dont know) mileage Corsa Utility should be considered. It's engine is so basic any mechanic should be able to service and maintain it for you. Plus the insurance premiums will be low.

  10. #10
    Join Date
    May 2013
    Location
    Welgelegen
    Age
    28
    Posts
    16
    Thanked: 0

    Default

    Ek kan maksimum 250 000 gaan einde van die jaar begin volgende jaar as als goed gaan, ek hou van hilux en ranger bakkies in supercab formaat, kan ook die vat terug eis. As mens gelukkig is met n goeie deal soos daai sal ek n 2de handse kar waag

  11. #11
    Join Date
    May 2013
    Location
    Welgelegen
    Age
    28
    Posts
    16
    Thanked: 0

    Default

    Oh ja en ek sal baie grondpad ry met die motor

  12. #12
    Join Date
    Feb 2011
    Location
    Bloemfontein
    Age
    39
    Posts
    6,721
    Thanked: 276

    Default

    Quote Originally Posted by Siratsu View Post
    Oh ja en ek sal baie grondpad ry met die motor
    Dan is n corsa utility nie wat jy wil he nie, jy soek dan n regte bakkie.

    Kyk na tweedehandse xtra/super cab, met min km's, waar jy die btw kan afkry.
    2011 Fortuner 3.0 D-4D 4x4
    2008 Lexus IS250 V6
    Jaco



  13. #13
    Join Date
    May 2013
    Location
    Welgelegen
    Age
    28
    Posts
    16
    Thanked: 0

    Default

    Kan mens van n tweedehandse een vat claim?

  14. #14
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Kempton Park
    Age
    52
    Posts
    13,843
    Thanked: 947

    Default

    ek laaik my 1.7 kwaai
    Turnkey Construction Projects, Commercial, industrial, Domestic
    Importers: Diving gear, Compressed air cylinders for diving and airgun industry, 4x4 equipment.
    Manufacturers: Pofadder Kinetic ropes, Recovery kits, Synthetic winch ropes
    Vehicles: Modifications and installations, Special application vehicles
    Driver training: 4x4, Defensive
    [email protected]
    +27824453301

  15. #15
    Join Date
    May 2008
    Location
    Springs
    Age
    57
    Posts
    385
    Thanked: 14

    Default

    Quote Originally Posted by JacoE View Post
    Geen idee nie, maar dit klink nie of die ouens so gelukkig is met die nuwe chev's as wat ons was met die opel utility's nie. Ongelukkig is daar niks in daardie bakkie mark om andersins na te kyk nie, die Renault NP200 is ook gemors.

    Is 'n 1.7 diesel Corsa utility met so min as moontlik km's nie 'n opsie nie?
    Jaco hoekom se jy die NP 200 is gemors? (toemaar ek vra nie bewyse nie). Ek gebruik halfton bakkies as my werksvoertuig, nie om hulle elke dag te laai nie maar omdat ek soms toerusting wat ek vir werk gebruik moet inlaai maar wat te lank is vir n kar. Ek het voorheen Bantams gebruik wat op 200 000k ingeruil is op n nuwe een. Maar met die Bantam van die mark af het ek op 'n Nissan NP200 (in Suid Afika gemaak) besluit omdat hy standard met 15" wiele kom en dus bietjie grondvryhoogte het, oor die 800kg kan laai as dit moet, sy kajuit lekker groot is, jy 'n 1600 kry vir n 1400 se prys en die binnekant van eenvoudige materiale gemaak is wat nie maklik slyt nie. 60 000k later is ek nog glad nie spyt. Lig op brandstof (effens beter as die 1300 Bantams) en 'n plesier on te bestuur. En ek ry teer, grondpad en plaaspaaie. Diens van Nissan is maar soos ander handelaars maar niks om werlik oor te kla. Dit is nie 'n luukse bakkie nie maar vir R 130 000 kan jy die 1.6 i safety pack kry met lugversorging, kragstuur, twee lugsakke, radio/CD en central locking. Niks spesiaals nie maar beslis nie gemors nie. Ek persoonlik hou nie van die nuwe Chevs se look nie maar dis n persoonlike mening en aangesien ek nog nie een besit het nie kan ek nie se hoe betroubaar hulle is nie. O ja die NP 200 kom met n ses jaar/150 000 km waarborg. Goedgedoen STORMERS vir n slag. Sorry Jaco maar volgende week sal ek weer die Cheetahs ondersteun.

Similar Threads

  1. Are different diesel brands different...?
    By peterg in forum Land Rover
    Replies: 12
    Last Post: 2012/04/25, 09:51 AM
  2. Replies: 11
    Last Post: 2012/04/11, 08:17 PM
  3. your thoughts on bio-diesel
    By sjbosbfk in forum General 4x4 Discussion
    Replies: 14
    Last Post: 2011/06/27, 03:57 PM
  4. Toyota answers D4D 2Stroke in oil query
    By Fluffy in forum General 4x4 Discussion
    Replies: 126
    Last Post: 2010/12/17, 08:28 AM
  5. NEw Isuzu beats new Yota offroad.
    By Bryan Webber in forum Isuzu
    Replies: 29
    Last Post: 2006/12/20, 09:31 PM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •