Ek is seker meeste hardeware winkels het dit. Ek het al vantevore dit by sulke plekke gesien.
|
Hello mense weet enige iemand waar ek dalk "Tectyl" kan in die hande kry?
Ek is seker meeste hardeware winkels het dit. Ek het al vantevore dit by sulke plekke gesien.
2013 Nissan Xtrail 2.0dCi XE 4x2
Sal by Builders gaan kyk die naweek thanx
Diesel electric verkoop dit ook in 5 liter blikke.
Midas het dit ook in spray cans
Range Rover Big Body 5.0 V8 Supercharged
Land Rover Defender 110 CSW Puma
Land Rover Defender 100 PU V8
Land Rover Freelander II SD4
Jaguar XJS V12
Dankie ek sal hulle skakel
so hoe nou gemaak?
spuit jy die goed op, verf met kwas?
wat anders moet gedoen word vooraf?
So ver ek weet kry jy dit in 2 vorms. 506 Tectyl word hy geroep.
Een is in 'n spuit blikkie (amper soos rattle can)
Ander een kan jy kwastomise
Hy keer dat daar vogtigheid / water gaan le waar die roes vorm, lyk soos 'n "oordosis" oor was wat daar geval het na 'n paar dae![]()
Het by diesel electric gekry orals gespuit waar die voertuie genuig is om te roes gelukkig het ek geen roes hekry op my voertuig nie.Nou sal ek maar sien waar wil dit nou kop uitsteek!
Bookmarks