Hallo almal.

Kan iemand my dalk sÍ hoeveel dit min of meer kos om staal rims te verbreed, en weet iemand dalk wie doen dit in die Vaal driehoek omgewing? Ek wil my Daihatsu Rocky se rims vanaf 6" na omtrent 7.5" verbreed om 31x10.5 bande op te sit. Ek kan wel A-line Trail duster rims kry wat 7" breed is, en dit kos so R438 n rim, wat nie te veel is nie, maar ek wil eers uitvind of dit nie goedkoper gaan wees om die kar se oorspronklike rims te verbreed nie.

Groete.