Page 1 of 2 1 2 LastLast
Results 1 to 20 of 23
  1. #1
    Join Date
    Jul 2012
    Location
    Pretoria
    Age
    48
    Posts
    90
    Thanked: 0

    Default Waar kry ek Kaggelhout ?

    hi

    Weet iemand waar ek kan kaggelhout kry vir die winter in die Pretoria omgewing.

    Laat weet sommer watse soort hout gebruik julle, ek wil graag weet wat is die pros en cons van verskillende soorte hout.

    Ek het al sekelbos gebrand maar hy is beter vir braai. Baie vlamme en hitte vir die eerste uur of so. Maak gou kole maar verloor vinniger hitte.

    Hardekool en ander is geneig om min vlamme te maak maar lekker kole wat lank hou. Miskien is 'n mix die beste ?

    Deon

  2. #2
    Join Date
    Jan 2008
    Location
    Modderfontein, naby Rysmierbult
    Age
    77
    Posts
    4,706
    Thanked: 648

    Default

    Ek gebruik bloekom vir kaggelvuur, die gladde-bas, Saligna, gee 'n lekker vlam en brand darem nie so gou uit soos greinhout nie .. dis boonop volop dwarsdeur die land, wel meestal.
    Gelukkig kan ek sommer my kettingsagie vat en gaan saag wat ek nodig het
    Johan Mitchell, .... r.i.v. Swambo Marthie

    My beste kennis is diť oor my eie onkunde

    '96 Colt DC V8 ... Safari Camper ... '88 Fleetline L
    '88 Ballade 150 ... sold
    "The rule here is that there is no rule" .. MikeAG

  3. #3
    Join Date
    Feb 2011
    Location
    Port Shepstone
    Age
    50
    Posts
    2,802
    Thanked: 221

    Default

    Quote Originally Posted by Gaitshi Gubib View Post
    Ek gebruik bloekom vir kaggelvuur, die gladde-bas, Saligna, gee 'n lekker vlam en brand darem nie so gou uit soos greinhout nie .. dis boonop volop dwarsdeur die land, wel meestal.
    Gelukkig kan ek sommer my kettingsagie vat en gaan saag wat ek nodig het
    Wou nou net se; "aan 'n boom"

    saag hom maar, dan los jy hom so bietjie om droog te word!
    What a life!

  4. #4
    Join Date
    Jan 2008
    Location
    Bethlehem
    Age
    38
    Posts
    4,898
    Thanked: 174

    Default

    Deon, as jy bakkie het, gaan koop sekelbos in Nylstroom, hulle verkoop vir R8 per sakkie daar en hulle brand lekker in die kaggel...
    Christo Davids
    Land Cruiser 105 4500 EFI
    Hilux 2.8GD6 Extracab 4x4

  5. #5
    Join Date
    May 2010
    Location
    Halfway House (NOT Midrand!)
    Age
    71
    Posts
    1,040
    Thanked: 12

    Default

    Attaboy, 011 460 1805 used nto supply me, and still are around, in Fourways, Jhb> phone them for prices, they used to deliver, no extra charge for lobbing over your wall, into your pool, etc. But the also quote for collection, boot full, Venter full, bakkie full, etc. Packed or dumped inside

    A word to the wise; if you are are collecting, PACK your bakkie, dont just dump on the back. You'll be surprised how much more you can load
    Sephulamthetho (Cory Voigt)
    'The cut worm forgives the plough'

  6. #6
    Join Date
    Oct 2006
    Location
    Pretoria
    Age
    72
    Posts
    523
    Thanked: 78

    Default

    Found this on the internet, not sure how good the prices are

    1.Hard blackwattle, perfect for braai or the fire place (rainy days) from R9 per small bag, or R550 per bakkie load. 2.Bluegum for the fireplace, inside or the outside bon fire, R450 per bakkie load. 3. Bluegum and Blackwattle mix, R500 per bakkie load.BAKKIE LOAD WOOD COME IN LARGE BAGS, R50 DEPOSIT IF YOU WISH TO KEEP THE BAGS, NEXT ORDER ONLY EXCHANGE.
    All our wood is guaranteed dry, we also supply pizza places and supermarkets.0720146807, 0848856617

  7. #7
    Join Date
    Oct 2012
    Location
    Faerie Glen
    Age
    51
    Posts
    341
    Thanked: 0

    Default

    As jy in Centurion is, agter die SPUR in Rooihuiskraal weg, hulle verkoop kagel hout. Weet nie die prys nie, maar lekker groot duk stukke. Hulle sekelbos is R15 n sakkie.
    Pierre
    2012 Amarok BiTDi 4motion Highline
    2013 Ranger 3.2 XLT D/C M/T 4x4
    2013 Amarok BiTDi Auto - Handed back
    2006 Jeep Cherokee 2.8 CRD Limited (Sold)
    2011 Amarok BiTDi 4motion Highline - Sold

  8. #8
    Join Date
    Jul 2008
    Location
    Donkerhoek, Pretoria
    Age
    50
    Posts
    1,309
    Thanked: 24

    Default

    Nee Christo, goeie sekelbos in 'n kaggel is sonde ! Hier 4 km van my af sny hulle nou al die laaste ruk baie 'wattle' bosse uit. Hulle sit al so 3 jaar of wat hier op die R104/Cullinan kruising en verkoop die goed as 'braaihout', verbeel jou! Soek jy bakkievrag, dan vra ek hulle hoeveel ? Stuur 'n PM as ek moet uitvind asb.

  9. #9
    Join Date
    Jan 2008
    Location
    Modderfontein, naby Rysmierbult
    Age
    77
    Posts
    4,706
    Thanked: 648

    Default

    Moenie jou neus optrek vir wattle nie, hy braai lekker, nou nie heeltemal sekelbos nie, maar heel aanvaarbaar.
    .. net so ook die skurwebas bloekom, lekker hard en gee goeie warm kole
    Johan Mitchell, .... r.i.v. Swambo Marthie

    My beste kennis is diť oor my eie onkunde

    '96 Colt DC V8 ... Safari Camper ... '88 Fleetline L
    '88 Ballade 150 ... sold
    "The rule here is that there is no rule" .. MikeAG

  10. #10
    Join Date
    Jul 2012
    Location
    Pretoria
    Age
    48
    Posts
    90
    Thanked: 0

    Default

    Dankie vir al die insette!

    Ek moet byvoeg dat Sekelbos vir my ook "smart" hout is, so ek hou ook nie daarvan om dit sommer in die kaggel te brand nie, tensy ek dit vir dieselfde prys as wattle kan kry natuurlik! Dit maak darem maar mooi egalige kole waarop jy baie boerewors kan braai. Wattle het ek gevind is nie goed vir braai nie, die water uit die wors val hom gou dood, so jy moet baie hout gebruik om kole te kry wat die punch kan vat. Jy gebruik in elk geval 2 maal soveel wattle as sekelbos om mee te braai.

    Waar in Nylstroom Christo? Sommer die ouens wat so langs die pad verkoop ?

    Deon.

  11. #11
    Join Date
    Jan 2008
    Location
    Modderfontein, naby Rysmierbult
    Age
    77
    Posts
    4,706
    Thanked: 648

    Default

    Quote Originally Posted by deonr View Post
    Dankie vir al die insette!

    Ek moet byvoeg dat Sekelbos vir my ook "smart" hout is, so ek hou ook nie daarvan om dit sommer in die kaggel te brand nie, tensy ek dit vir dieselfde prys as wattle kan kry natuurlik! Dit maak darem maar mooi egalige kole waarop jy baie boerewors kan braai. Wattle het ek gevind is nie goed vir braai nie, die water uit die wors val hom gou dood, so jy moet baie hout gebruik om kole te kry wat die punch kan vat. Jy gebruik in elk geval 2 maal soveel wattle as sekelbos om mee te braai.

    Waar in Nylstroom Christo? Sommer die ouens wat so langs die pad verkoop ?

    Deon.
    tyd dat jy jou eie wors self begin maak

    Ons hou meer van 'n "flame grill" tipe van braai, beteken dat selfs SA Pine gebruik kan word.
    Johan Mitchell, .... r.i.v. Swambo Marthie

    My beste kennis is diť oor my eie onkunde

    '96 Colt DC V8 ... Safari Camper ... '88 Fleetline L
    '88 Ballade 150 ... sold
    "The rule here is that there is no rule" .. MikeAG

  12. #12
    Join Date
    Oct 2016
    Location
    Pretoria
    Posts
    24
    Thanked: 9

    Default Re: Waar kry ek Kaggelhout ?

    Hi All

    Reviving an old thread. Any new information about where to get fireplace wood in Pretoria for reasonable prices?

  13. #13
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Bethlehem
    Age
    54
    Posts
    10,108
    Thanked: 5746

    Default Re: Waar kry ek Kaggelhout ?

    Bel my Pel, hy bly in Serengeti daar op die R21??

    Werno Drinkwater 0833103684 - ek weet hy doen braai hout maar het seker ook kaggel stuff

  14. #14
    Join Date
    Jul 2013
    Location
    Pretoria
    Age
    40
    Posts
    72
    Thanked: 15

    Default Re: Waar kry ek Kaggelhout ?

    https://www.goodwoodlogs.co.za

    I was very sceptical at first, but for a fireplace, this works really well. It is dry, burns long and clean. Definitely more heat and less smoke. Bought a few packs to test and bought another 150 bags for the winter. Good discount then. Delivery is free and fast.

    Ek meng dit met sekelbos/bloekom en dan het jy goeie kole aan die onderkant en lekker flamme.
    2015 Duster 1.5 dci 4wd

  15. The Following 3 Users Say Thank You to Die Professor For This Useful Post:


  16. #15
    Join Date
    Feb 2013
    Location
    Pretoria
    Age
    32
    Posts
    3,725
    Thanked: 1643

    Default Re: Waar kry ek Kaggelhout ?

    Quote Originally Posted by Die Professor View Post
    https://www.goodwoodlogs.co.za

    I was very sceptical at first, but for a fireplace, this works really well. It is dry, burns long and clean. Definitely more heat and less smoke. Bought a few packs to test and bought another 150 bags for the winter. Good discount then. Delivery is free and fast.

    Ek meng dit met sekelbos/bloekom en dan het jy goeie kole aan die onderkant en lekker flamme.


    Very interesting, will have to try this out, can probably also work to get the braai fire started.
    "The problems we have today is because the guys who work for a living are outnumbered by those who vote for a living." - Magnus Heystek

  17. #16
    Join Date
    Sep 2007
    Location
    Johannesburg
    Age
    43
    Posts
    1,871
    Thanked: 181

    Default Re: Waar kry ek Kaggelhout ?

    An alternative to the goodwoodlogs is the eco logs made from grape seeds. Even smells like wine.

    http://ecofireandbbq.com/ecologs/

  18. #17
    Join Date
    Jun 2012
    Location
    Benoni
    Age
    46
    Posts
    1,389
    Thanked: 3068

    Default Re: Waar kry ek Kaggelhout ?

    Quote Originally Posted by Die Professor View Post
    https://www.goodwoodlogs.co.za

    I was very sceptical at first, but for a fireplace, this works really well. It is dry, burns long and clean. Definitely more heat and less smoke. Bought a few packs to test and bought another 150 bags for the winter. Good discount then. Delivery is free and fast.

    Ek meng dit met sekelbos/bloekom en dan het jy goeie kole aan die onderkant en lekker flamme.
    Dankie, het 5 sakke bestel om te sien hoe dit werk
    Anton Muller
    Nothing screams "Bad workmanship" like wrinkles in the duct tape
    2012 Q7 4.2 TDI
    Birkin SR20VET race car

  19. #18
    Join Date
    Aug 2017
    Location
    Pretoria
    Age
    31
    Posts
    900
    Thanked: 1606

    Default Re: Waar kry ek Kaggelhout ?

    Subscribing to this thread now. The Eco Logs and Good Wood links are great!

  20. #19
    Join Date
    Jul 2013
    Location
    Pretoria
    Age
    40
    Posts
    72
    Thanked: 15

    Default Re: Waar kry ek Kaggelhout ?

    Let is know what you think.
    2015 Duster 1.5 dci 4wd

  21. #20
    Join Date
    Jun 2012
    Location
    Benoni
    Age
    46
    Posts
    1,389
    Thanked: 3068

    Default Re: Waar kry ek Kaggelhout ?

    Quote Originally Posted by Die Professor View Post
    https://www.goodwoodlogs.co.za

    I was very sceptical at first, but for a fireplace, this works really well. It is dry, burns long and clean. Definitely more heat and less smoke. Bought a few packs to test and bought another 150 bags for the winter. Good discount then. Delivery is free and fast.

    Ek meng dit met sekelbos/bloekom en dan het jy goeie kole aan die onderkant en lekker flamme.
    Just pulled the trigger to order 150 bags, work out to R4/log with their discounted price structure. As you said works very well in a fireplace - I use 2 logs to get it going quickly then alternatively add normal wood and goodwood logs as needed.
    Anton Muller
    Nothing screams "Bad workmanship" like wrinkles in the duct tape
    2012 Q7 4.2 TDI
    Birkin SR20VET race car

Page 1 of 2 1 2 LastLast

Similar Threads

  1. Tapenade -- waar kan ek kry ?
    By sapper in forum The 4x4 Pub
    Replies: 10
    Last Post: 2012/02/17, 05:08 PM
  2. Botswana in January
    By HermanvdW in forum Botswana
    Replies: 14
    Last Post: 2008/03/20, 02:05 PM
  3. Waar kan ek 'n rtt huur?
    By The Hulk in forum Camping, Fridges, Accessories
    Replies: 3
    Last Post: 2008/03/12, 09:42 PM
  4. Replies: 4
    Last Post: 2007/10/08, 08:24 AM
  5. WC Long Weekend Getaway - August 2007
    By SimonB in forum Western Cape
    Replies: 235
    Last Post: 2007/08/31, 07:20 AM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •