Weekend Trails/Action - Page 6





Page 6 of 25 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 ... LastLast
Results 101 to 120 of 490
  1. #101
    Join Date
    Jun 2011
    Location
    George
    Age
    34
    Posts
    2,260
    Thanked: 80

    Default

    hey ouens. Ek is op bystand daardie naweek so sao nie die 11de kan maak nie. Naweek voor of na?
    D23 Navara LE Auto 4x4
    Jeep Wrangler Sahara Unlimited 75th Anniversary Edition in Sargent Green (sad to have sold it)
    Jeep Wrangler Sahara 3.6 2dr (sold)
    Jurgens XT140 (sold)
    ex VW Amarok 4motion (X3)

  2. #102
    Join Date
    Jan 2013
    Location
    Friemersheim, Southern Cape
    Age
    57
    Posts
    3,694
    Thanked: 2043

    Default

    Ek is nie gebind aan iets nie, so ek's easy. Anytime. Sal inval by besluit.
    1998 Daihatsu Rocky 'The Kitty'
    2002 Daihatsu Rocky 'The Bully'

  3. #103
    Join Date
    Apr 2011
    Location
    Durbanville
    Age
    45
    Posts
    175
    Thanked: 0

    Default

    Ek gaan PE toe vir 'n paar dae en sal nie Sat die 11de kan maak nie, so geniet dit as jul dan gaan. Ek sal wel die Sat daarna (18de) of enige ander Sat kan gaan.

    2001 Pajero GLS 3.5 V6

  4. #104
    Join Date
    Jan 2013
    Location
    Friemersheim, Southern Cape
    Age
    57
    Posts
    3,694
    Thanked: 2043

    Default

    Quote Originally Posted by Albri View Post
    Ek gaan PE toe vir 'n paar dae en sal nie Sat die 11de kan maak nie, so geniet dit as jul dan gaan. Ek sal wel die Sat daarna (18de) of enige ander Sat kan gaan.
    Hello stem uit die bos. Lanklaas gehoor. Is Kia nou ok?
    1998 Daihatsu Rocky 'The Kitty'
    2002 Daihatsu Rocky 'The Bully'

  5. #105
    Join Date
    Jan 2010
    Location
    Mosselbaai
    Age
    33
    Posts
    6,477
    Thanked: 468

    Default

    What about the 4th of May?
    Tjiep Softroadertjie
    Volvo XC60

  6. #106
    Join Date
    Jun 2011
    Location
    George
    Age
    34
    Posts
    2,260
    Thanked: 80

    Default

    4Mei is reg met my solank dit nie 8Mei is nie
    D23 Navara LE Auto 4x4
    Jeep Wrangler Sahara Unlimited 75th Anniversary Edition in Sargent Green (sad to have sold it)
    Jeep Wrangler Sahara 3.6 2dr (sold)
    Jurgens XT140 (sold)
    ex VW Amarok 4motion (X3)

  7. #107
    Join Date
    Jan 2013
    Location
    Friemersheim, Southern Cape
    Age
    57
    Posts
    3,694
    Thanked: 2043

    Default

    Wat is die kans dat almal wat saam wil gaan twee/drie datums gee wat vir hulle sal werk en kyk ons watter een werk die beste.
    Ek is gelukkig, enige een werk vir my.

    PS. hoop "soft roadertjie" kom heel terug
    1998 Daihatsu Rocky 'The Kitty'
    2002 Daihatsu Rocky 'The Bully'

  8. #108
    Join Date
    Jun 2011
    Location
    George
    Age
    34
    Posts
    2,260
    Thanked: 80

    Default

    ja ek't gister middag met 'soft roadertjie' gepraat toe hy net in Gariep aangekom het. Hoop maar hy maak dit in een stuk terug.
    D23 Navara LE Auto 4x4
    Jeep Wrangler Sahara Unlimited 75th Anniversary Edition in Sargent Green (sad to have sold it)
    Jeep Wrangler Sahara 3.6 2dr (sold)
    Jurgens XT140 (sold)
    ex VW Amarok 4motion (X3)

  9. #109
    Join Date
    Apr 2011
    Location
    Durbanville
    Age
    45
    Posts
    175
    Thanked: 0

    Default

    Hi Prof. Ja dankie, my Kia loop weer. Andrew van die FAC klub het vir my 'n propshaft uit die Kaap gestuur. Baie dank aan hom verskuldig.

    Ek sal nie die 4de Mei kan gaan nie, Wel ek kan seker, maar ry daardie Sondag PE toe. Ek sal eerder Vleesbaai toe wil gaan na my PE trip. Ek verstaan waarom Jean so gou as moontlik wil gaan, klink my hy het planne met 'n ander voertuig en wil seker vir oulaas met "soft roadertjie" Vleesbaai aandurf. Gaan as julle kan.

    Prof se voorstel:

    Die volgende datums pas my.

    Vleesbaai
    • Albri: 18 of 25 Mei.

    2001 Pajero GLS 3.5 V6

  10. #110
    Join Date
    Jan 2013
    Location
    Friemersheim, Southern Cape
    Age
    57
    Posts
    3,694
    Thanked: 2043

    Default

    Nee wat, soos dit nou lyk gaan Jean nog 'n rukkie vat voordat hy besluit oor ander voertuig.

    Ek dink ook bietjie later in maand sal beter wees. Volgende naweek so gou na Gariep is bietjie vinnig.
    1998 Daihatsu Rocky 'The Kitty'
    2002 Daihatsu Rocky 'The Bully'

  11. #111
    Join Date
    Jan 2010
    Location
    Mosselbaai
    Age
    33
    Posts
    6,477
    Thanked: 468

    Default

    Soft roadertjie is in een stuk terug, soortvan
    Gaan hom later die week Indi toe vat om 'n paar kwale uit te sort, dan panelbeaters toe vir 'n trail spot op haar stert

    So later in die maand pas my beter.
    Tjiep Softroadertjie
    Volvo XC60

  12. #112
    Join Date
    Jan 2010
    Location
    Mosselbaai
    Age
    33
    Posts
    6,477
    Thanked: 468

    Default

    Late notice, going to play at Moordkuyl today at 10am.
    Anyone is welcome to join.
    Tjiep Softroadertjie
    Volvo XC60

  13. #113
    Join Date
    Jan 2010
    Location
    Mosselbaai
    Age
    33
    Posts
    6,477
    Thanked: 468

    Default

    Had a nice day at Moordkuyl.
    Soft roadertjie actually made Horseshoe
    Tjiep Softroadertjie
    Volvo XC60

  14. #114
    Join Date
    Jan 2013
    Location
    Friemersheim, Southern Cape
    Age
    57
    Posts
    3,694
    Thanked: 2043

    Default

    Quote Originally Posted by Jeanvn View Post
    Had a nice day at Moordkuyl.
    Soft roadertjie actually made Horseshoe
    Next time give warning so one can take picks...
    But he did do it

    And he wants to get rid of soft roadertjie
    1998 Daihatsu Rocky 'The Kitty'
    2002 Daihatsu Rocky 'The Bully'

  15. #115
    Join Date
    Jun 2011
    Location
    George
    Age
    34
    Posts
    2,260
    Thanked: 80

    Default

    Ons het dit geniet, dankie vir die nooi Jean. Heidi was all smilles.
    Jyt eintlik die minste gesukkel op horseshoe van ons almal.
    D23 Navara LE Auto 4x4
    Jeep Wrangler Sahara Unlimited 75th Anniversary Edition in Sargent Green (sad to have sold it)
    Jeep Wrangler Sahara 3.6 2dr (sold)
    Jurgens XT140 (sold)
    ex VW Amarok 4motion (X3)

  16. #116
    Join Date
    Nov 2011
    Location
    Hartenbos
    Age
    59
    Posts
    1,740
    Thanked: 285

    Default

    Nou net terug van die Kaap met die nuwe bumpers op die Noddy karretjie. Het Vrydag middag so bietjie saam met die Friday Avie ouens gaan speel by Atlantis duine. Ons sal beslis 'n groep moet opmaak en daar gaan speel. Eintlik nie speel nie, maar eers leer, want daar kan jy en jou ryding ernstige leed opdoen.

    Ons het eers na donker daar uitgekom. Serious nice gewees. Sonder die nuwe bumpers sou die Tupperware op die dak terug gekom het. OK, dit het in elkgeval op die dak terug gekom, want hulle fit nie binnein nie. Wind weerstand bietjie petrol laat suip. So 25% swaarder as gewoonlik.
    Cobus
    2010 Jimny

  17. #117
    Join Date
    Jan 2013
    Location
    Friemersheim, Southern Cape
    Age
    57
    Posts
    3,694
    Thanked: 2043

    Default

    Quote Originally Posted by jab2 View Post
    Nou net terug van die Kaap met die nuwe bumpers op die Noddy karretjie. Het Vrydag middag so bietjie saam met die Friday Avie ouens gaan speel by Atlantis duine. Ons sal beslis 'n groep moet opmaak en daar gaan speel. Eintlik nie speel nie, maar eers leer, want daar kan jy en jou ryding ernstige leed opdoen.
    Ek wou nog altyd dit doen. Hulle was nou al hier. Nou kan ons van die kant af soontoe gaan.
    Komaan ouens, wat dink julle?
    1998 Daihatsu Rocky 'The Kitty'
    2002 Daihatsu Rocky 'The Bully'

  18. #118
    Join Date
    Jan 2010
    Location
    Mosselbaai
    Age
    33
    Posts
    6,477
    Thanked: 468

    Default

    Quote Originally Posted by jab2 View Post
    Nou net terug van die Kaap met die nuwe bumpers op die Noddy karretjie. Het Vrydag middag so bietjie saam met die Friday Avie ouens gaan speel by Atlantis duine. Ons sal beslis 'n groep moet opmaak en daar gaan speel. Eintlik nie speel nie, maar eers leer, want daar kan jy en jou ryding ernstige leed opdoen.

    Ons het eers na donker daar uitgekom. Serious nice gewees. Sonder die nuwe bumpers sou die Tupperware op die dak terug gekom het. OK, dit het in elkgeval op die dak terug gekom, want hulle fit nie binnein nie. Wind weerstand bietjie petrol laat suip. So 25% swaarder as gewoonlik.
    Fotos van Noddy!!
    Ons kan erens 'n plan maak, dit is die lekkerste sand wat ek nog gery het.
    Maar ons sal vir twee dae moet gaan, die eerste dag raak mens gewoond aan die sand en die tweede dag begin mens bietjie ontdooi en dit geniet.
    Tjiep Softroadertjie
    Volvo XC60

  19. #119
    Join Date
    Nov 2011
    Location
    Hartenbos
    Age
    59
    Posts
    1,740
    Thanked: 285

    Default

    Quote Originally Posted by Jeanvn View Post
    Fotos van Noddy!!
    Ons kan erens 'n plan maak, dit is die lekkerste sand wat ek nog gery het.
    Maar ons sal vir twee dae moet gaan, die eerste dag raak mens gewoond aan die sand en die tweede dag begin mens bietjie ontdooi en dit geniet.
    Het net Vrydag middag gehad om te ontdooi. Ek het dit egter baie geniet, soveel so dat ek selfs 'n tyre laat de-bead het met al die tight draaie. Toe sommer 'n les gekry hoe om so 'n probleempie chop-chop uit te sort.

    Die sand was effe nat van die lekker reŽn so was nie te moeilik nie. Het egter tog gesukkel by van die plekke, en het ander maar 'n bypass gegee. Ek het nie 200Kw in die Jimny nie.

    Daar is nie eintlik fotos nie. Omdat ek Kaaptoe was om die bumpers te laat fit het ek die minimum saamgevat. Selfs my kamerasak het gebly. Ek het 'n ou digital kamera gehad, maar die het nie die glare van die sand lekker kon hanteer nie.
    Cobus
    2010 Jimny

  20. #120
    Join Date
    Jan 2008
    Location
    George
    Age
    60
    Posts
    3,812
    Thanked: 286

    Default

    Jealous, yes me ... my days of playing on dunes are history. The Pajero LOVED dunes, the donkey Patrol will simply sink to it's diff's Not enough power and 2 1/2 tons of steel dont go with sand. V6 Pajeros were made for it

Page 6 of 25 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 ... LastLast

Similar Threads

  1. Replies: 11
    Last Post: 2011/10/14, 07:50 AM
  2. Accomodation available near SANI PASS this weekend.
    By Fluffy in forum 4x4 Trails / Routes / Clubs
    Replies: 0
    Last Post: 2011/08/23, 11:20 AM
  3. Free Training 31 January 2009 - Report
    By Dirk in forum General 4x4 Discussion
    Replies: 55
    Last Post: 2010/11/19, 11:31 AM
  4. The Weekend that was
    By Diversions in forum Scuba Diving
    Replies: 7
    Last Post: 2009/08/18, 01:39 PM
  5. Baltimore 4x4 Family Weekend
    By LandJero in forum Gauteng
    Replies: 16
    Last Post: 2008/08/08, 04:31 PM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •