Weekend Trails/Action - Page 4





Page 4 of 25 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 ... LastLast
Results 61 to 80 of 490
  1. #61
    Join Date
    Jan 2010
    Location
    Mosselbaai
    Age
    33
    Posts
    6,486
    Thanked: 473

    Default

    Quote Originally Posted by Prof View Post
    Need some work done? New cupboard, furniture piece? So I can do another weekend this month
    Just charge Andre more for the door you are fixing
    Tjiep Softroadertjie
    Volvo XC60

  2. #62
    Join Date
    Jan 2013
    Location
    Friemersheim, Southern Cape
    Age
    57
    Posts
    3,698
    Thanked: 2046

    Default

    Quote Originally Posted by Jeanvn View Post
    Just charge Andre more for the door you are fixing
    Too late. We should have had this discussion yesterday
    1998 Daihatsu Rocky 'The Kitty'
    2002 Daihatsu Rocky 'The Bully'

  3. #63
    Join Date
    Jan 2010
    Location
    Mosselbaai
    Age
    33
    Posts
    6,486
    Thanked: 473

    Default

    So no 4x4 action this weekend?
    Meh probably better, perhaps Saturday is time for a wheel rotation and new shocks.
    Tjiep Softroadertjie
    Volvo XC60

  4. #64
    Join Date
    Jan 2013
    Location
    Friemersheim, Southern Cape
    Age
    57
    Posts
    3,698
    Thanked: 2046

    Default

    Maybe treat swambo rather....
    1998 Daihatsu Rocky 'The Kitty'
    2002 Daihatsu Rocky 'The Bully'

  5. #65
    Join Date
    Jan 2010
    Location
    Mosselbaai
    Age
    33
    Posts
    6,486
    Thanked: 473

    Default

    I do something special/treat Swambo everyday, thats why I get to go 4x4ing almost every weekend
    Tjiep Softroadertjie
    Volvo XC60

  6. #66
    Join Date
    Jan 2008
    Location
    George
    Age
    60
    Posts
    3,813
    Thanked: 286

    Default

    Luister, djy moet gaan werk, pay production bonuses and all, the two of you are high on the forum drug.

  7. #67
    Join Date
    Nov 2011
    Location
    Hartenbos
    Age
    59
    Posts
    1,741
    Thanked: 287

    Default

    Quote Originally Posted by Jeanvn View Post
    I do something special/treat Swambo everyday, thats why I get to go 4x4ing almost every weekend
    Ja, swaer. Laat die oom jou bietjie raad gee.

    Baie gevaarlik wat jy nou doen. Oor so paar jaar is jou ideas van "special treatement" op en jou abilities nie meer die van 'n paas haas nie. Dan is sy gewoond aan bederf en jy het niks meer oor om mee te bederf nie. Hou daai bederf liewer vir special tye, en leer haar om dinge saam met jou te doen.

    Spreek natuurlik vanself dat jy dinge wat sy like saam met haar gaan doen ook. Hoe's jy met 'n hekel pen, of breinaald?
    Cobus
    2010 Jimny

  8. #68
    Join Date
    Jan 2010
    Location
    Mosselbaai
    Age
    33
    Posts
    6,486
    Thanked: 473

    Default

    Quote Originally Posted by Dave Faddel View Post
    Luister, djy moet gaan werk, pay production bonuses and all, the two of you are high on the forum drug.
    Meh, you are just as high on the forum drug
    Grumpy old man
    Tjiep Softroadertjie
    Volvo XC60

  9. #69
    Join Date
    Jan 2010
    Location
    Mosselbaai
    Age
    33
    Posts
    6,486
    Thanked: 473

    Default

    Quote Originally Posted by jab2 View Post
    Ja, swaer. Laat die oom jou bietjie raad gee.

    Baie gevaarlik wat jy nou doen. Oor so paar jaar is jou ideas van "special treatement" op en jou abilities nie meer die van 'n paas haas nie. Dan is sy gewoond aan bederf en jy het niks meer oor om mee te bederf nie. Hou daai bederf liewer vir special tye, en leer haar om dinge saam met jou te doen.

    Spreek natuurlik vanself dat jy dinge wat sy like saam met haar gaan doen ook. Hoe's jy met 'n hekel pen, of breinaald?
    Nee wat dit is dam nie te moeilik om haar te treat nie, gistraand was dit skottelgoed was, kosmaak en bietjie huis skoonmaak, ander dag koop ek vir haar ietsie, of ek help haar met haar swottings, was die was goed, was haar kar, etc.

    Sy is nie te moeilik nie
    Tjiep Softroadertjie
    Volvo XC60

  10. #70
    Join Date
    Nov 2011
    Location
    Hartenbos
    Age
    59
    Posts
    1,741
    Thanked: 287

    Default

    Quote Originally Posted by Jeanvn View Post
    Sy is nie te moeilik nie
    Die weet ons darem reeds. Jy kan ook maar gelukkig wees. Daar is ouens wat nie hul gat kan draai sonder 'n gekef nie. Gelukkig het ek darem so 'n vrou mis gespring.
    Cobus
    2010 Jimny

  11. #71
    Join Date
    Jan 2013
    Location
    Friemersheim, Southern Cape
    Age
    57
    Posts
    3,698
    Thanked: 2046

    Default

    Quote Originally Posted by jab2 View Post
    Die weet ons darem reeds. Jy kan ook maar gelukkig wees. Daar is ouens wat nie hul gat kan draai sonder 'n gekef nie. Gelukkig het ek darem so 'n vrou mis gespring.
    Ditto
    En dis eintlik haar kar
    1998 Daihatsu Rocky 'The Kitty'
    2002 Daihatsu Rocky 'The Bully'

  12. #72
    Join Date
    Jan 2010
    Location
    Mosselbaai
    Age
    33
    Posts
    6,486
    Thanked: 473

    Default

    So wat het julle manne die naweek gedoen?

    Ek en JP het met sy Amarok bietjie by Vleesbaai gaan speel.
    Soos 'n droom daar geloop.

    Die laaste duin is nou nogals interresant, daar was altyd 'n groot gat aan jou regterkant naby to top van die duin. Mens ry nou deur daai gat, so lekker momentum brekertjie en dan nog 'n styl opdraande.
    Tjiep Softroadertjie
    Volvo XC60

  13. #73
    Join Date
    Jan 2013
    Location
    Friemersheim, Southern Cape
    Age
    57
    Posts
    3,698
    Thanked: 2046

    Default

    Dan moet ons weer plan maak om daar te gaan ry. Ek is nie hier komende naweek...Honingklip.
    Dan is dit Gariep...so Írens in Mei?
    Sal interressant wees wat Maxxis tyres daar doen.
    Last edited by Prof; 2013/04/14 at 07:43 PM. Reason: Nog tikwerk
    1998 Daihatsu Rocky 'The Kitty'
    2002 Daihatsu Rocky 'The Bully'

  14. #74
    Join Date
    Jan 2010
    Location
    Mosselbaai
    Age
    33
    Posts
    6,486
    Thanked: 473

    Default

    Ons kan, ek het nog nooit met die soft roadertjie daar gery nie, so as hy weer op die been is begin ons beplan.
    Tjiep Softroadertjie
    Volvo XC60

  15. #75
    Join Date
    Jan 2013
    Location
    Friemersheim, Southern Cape
    Age
    57
    Posts
    3,698
    Thanked: 2046

    Default

    Dit nie geweet nie! Dan is dit iets wat ons definitief moet doen.
    Maar as jy voor locker insit het jy unfair advantage so ons sal moet disconnect!
    1998 Daihatsu Rocky 'The Kitty'
    2002 Daihatsu Rocky 'The Bully'

  16. #76
    Join Date
    Jun 2011
    Location
    George
    Age
    34
    Posts
    2,261
    Thanked: 80

    Default

    wat is die nuutste rondom jou bakkie Jean? Wanneer jul beplan om vleesbaai toe te gaan wil ek weer saam. Snaaks hoe tyd en baie wind daardie duide verander. Ek het lekker gespeel, dankie my vriend.

    Interesante een oor Tuff Stuff. Hul polis dek nie lisensie kode C1 (10) bestuurders nie. Hul se nogal dat dit die laaste 5jaar baie makliker geraak het om jou lisensie so te kry. Gelukkig het die dametjie dit reg gestel omrede my lisensie ouer is as 5jaar. Wie sou nou ooit kon dink ne. Wonder hoeveel ouens ry sond wat dit nie weet nie.
    D23 Navara LE Auto 4x4
    Jeep Wrangler Sahara Unlimited 75th Anniversary Edition in Sargent Green (sad to have sold it)
    Jeep Wrangler Sahara 3.6 2dr (sold)
    Jurgens XT140 (sold)
    ex VW Amarok 4motion (X3)

  17. #77
    Join Date
    Jan 2013
    Location
    Friemersheim, Southern Cape
    Age
    57
    Posts
    3,698
    Thanked: 2046

    Default

    So ons is al drie!!
    2 met bells & whistles en 1 met...970cc
    1998 Daihatsu Rocky 'The Kitty'
    2002 Daihatsu Rocky 'The Bully'

  18. #78
    Join Date
    Jan 2010
    Location
    Mosselbaai
    Age
    33
    Posts
    6,486
    Thanked: 473

    Default

    Quote Originally Posted by 1965Landy View Post
    wat is die nuutste rondom jou bakkie Jean? Wanneer jul beplan om vleesbaai toe te gaan wil ek weer saam. Snaaks hoe tyd en baie wind daardie duide verander. Ek het lekker gespeel, dankie my vriend.

    Interesante een oor Tuff Stuff. Hul polis dek nie lisensie kode C1 (10) bestuurders nie. Hul se nogal dat dit die laaste 5jaar baie makliker geraak het om jou lisensie so te kry. Gelukkig het die dametjie dit reg gestel omrede my lisensie ouer is as 5jaar. Wie sou nou ooit kon dink ne. Wonder hoeveel ouens ry sond wat dit nie weet nie.
    Ons is besig om hom aanmekaar te sit, behoort hom voor die einde van die week te he. Gaan eers die spider gears hou, en dan later nuwes insit, dan sit ek dam nie vir 6 weke sonder 'n bakkie nie.

    Thanks vir die Tuff Stuff inligting, Chanell het 'n kode 10, ek sal opvolg of sy wel gecover is.
    Tjiep Softroadertjie
    Volvo XC60

  19. #79
    Join Date
    Jan 2010
    Location
    Mosselbaai
    Age
    33
    Posts
    6,486
    Thanked: 473

    Default

    Quote Originally Posted by Prof View Post
    So ons is al drie!!
    2 met bells & whistles en 1 met...970cc
    970cc met lekker bande
    Tjiep Softroadertjie
    Volvo XC60

  20. #80
    Join Date
    Nov 2012
    Location
    Mosselbaai
    Age
    38
    Posts
    165
    Thanked: 0

    Default

    As julle enige van die 3 laaste naweke in Mei gaan sal ek ook graag wil saam gaan. Het nog nooit Vleesbaai gaan ry nie.

    Baie interessante inligting oor Tuff Stuff. Ek sit self met 'n kode 10 lisensie...

Page 4 of 25 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 ... LastLast

Similar Threads

  1. Replies: 11
    Last Post: 2011/10/14, 07:50 AM
  2. Accomodation available near SANI PASS this weekend.
    By Fluffy in forum 4x4 Trails / Routes / Clubs
    Replies: 0
    Last Post: 2011/08/23, 11:20 AM
  3. Free Training 31 January 2009 - Report
    By Dirk in forum General 4x4 Discussion
    Replies: 55
    Last Post: 2010/11/19, 11:31 AM
  4. The Weekend that was
    By Diversions in forum Scuba Diving
    Replies: 7
    Last Post: 2009/08/18, 01:39 PM
  5. Baltimore 4x4 Family Weekend
    By LandJero in forum Gauteng
    Replies: 16
    Last Post: 2008/08/08, 04:31 PM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •