Weekend Trails/Action - Page 10

Page 10 of 25 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 ... LastLast
Results 181 to 200 of 490
  1. #181
    Join Date
    Nov 2012
    Location
    Mosselbaai
    Age
    38
    Posts
    165
    Thanked: 0

    Default

    Quote Originally Posted by Jeanvn View Post
    Groter Bande sal help met bietjie grondhoogte.

    Bashplate is die belangrikste as jy nog nie een het nie.
    Het ongelukkig reeds nie te lank terug nuwe AT bande opgesit so dit moet eers opgery word. Het gekyk en daar is nie veel spasie voor so ek dink groter bande gaan skuur in skerp draai en oorkruisgate.

    Wil graag bashplates opsit maar dit gaan die grondvryhoogte nog slegter maak. So op die stadium kyk ek na 'n beter suspensie sisteem (moet ieg binnekort skokbrekers vervang) wat die voertuig genoeg sal lig sodat ek later groter bande en bashplates kan opsit.

    Was nog onkundig met eerste koopslag maar sal volgende keer baie beter na suspensie, grondvryhoogte ens. kyk voor ek weer koop.

    Intussen moet die ou mall cruiser maar die ding doen. Geniet wel die baie krag en die outomaties maak dit baie makliker vir ons beginners wat nog leer.

  2. #182
    Join Date
    Jan 2010
    Location
    Mosselbaai
    Age
    33
    Posts
    6,487
    Thanked: 475

    Default

    Quote Originally Posted by EduardC1 View Post

    Bashplate is die belangrikste, jy gaan bietjie laer wees maar as jy dan stamp is dit met 'n geruste hart.

    Gaan vra in die Jeep section hoe die manne hulle Cherokee lig.
    Tjiep Softroadertjie
    Volvo XC60

  3. #183
    Join Date
    Jan 2010
    Location
    Mosselbaai
    Age
    33
    Posts
    6,487
    Thanked: 475

    Default

    Wie doen wat die naweek?
    Tjiep Softroadertjie
    Volvo XC60

  4. #184
    Join Date
    Jan 2013
    Location
    Friemersheim, Southern Cape
    Age
    57
    Posts
    3,699
    Thanked: 2046

    Default

    Quote Originally Posted by Jeanvn View Post
    Wie doen wat die naweek?
    Wat wil jy doen?
    1998 Daihatsu Rocky 'The Kitty'
    2002 Daihatsu Rocky 'The Bully'

  5. #185
    Join Date
    Jan 2010
    Location
    Mosselbaai
    Age
    33
    Posts
    6,487
    Thanked: 475

    Default

    Quote Originally Posted by Prof View Post
    Wat wil jy doen?
    nog nie planne nie, swambo gaan weg vir die naweek so sal iets moet kry om te doen.
    Tjiep Softroadertjie
    Volvo XC60

  6. #186
    Join Date
    Nov 2012
    Location
    Mosselbaai
    Age
    38
    Posts
    165
    Thanked: 0

    Default

    Is daar iewers sneeu naby? Iets soos die swartbergpas of so? Dit kan 'n lekker dag trippie wees

  7. #187
    Join Date
    Nov 2012
    Location
    Mosselbaai
    Age
    38
    Posts
    165
    Thanked: 0

    Default

    "Please note the Swartberg Pass is temporarily closed due to heavy snow from the Oudtshoorn side. Entry from Die Hel side is not permitted, but you can enter from Prince Albert side provided you have a reliable 4x4 - (4 June 2013)"

    Vanaf die CapeNature site

    http://snowreport.co.za/ 'n Lekker video van die Verlatekloof pas oppad Sutherland toe waar die klomp bikers so vasgesneeu het
    Last edited by EduardC1; 2013/06/05 at 10:58 AM.

  8. #188
    Join Date
    Jan 2010
    Location
    Mosselbaai
    Age
    33
    Posts
    6,487
    Thanked: 475

    Default

    Quote Originally Posted by EduardC1 View Post
    "Please note the Swartberg Pass is temporarily closed due to heavy snow from the Oudtshoorn side. Entry from Die Hel side is not permitted, but you can enter from Prince Albert side provided you have a reliable 4x4 - (4 June 2013)"

    Vanaf die CapeNature site

    http://snowreport.co.za/ 'n Lekker video van die Verlatekloof pas oppad Sutherland toe waar die klomp bikers so vasgesneeu het
    Jong jy ry Jeep, tel dit as reliable?

    JP wil gaan sneeu kyk, ek sal by hom hoor wat sy planne is.
    Tjiep Softroadertjie
    Volvo XC60

  9. #189
    Join Date
    Nov 2012
    Location
    Mosselbaai
    Age
    38
    Posts
    165
    Thanked: 0

    Default

    Quote Originally Posted by Jeanvn View Post
    Jong jy ry Jeep, tel dit as reliable?.
    Ja spot nou maar die ou mall cruiser. Gelukkig was ek laasnaweek by Dave se 'Bushmechanics course' so ons fix enige probleme sommer chop chop met 'n chappie en stuk heiningdraad.

  10. #190
    Join Date
    Jan 2010
    Location
    Mosselbaai
    Age
    33
    Posts
    6,487
    Thanked: 475

    Default

    Quote Originally Posted by EduardC1 View Post
    Ja spot nou maar die ou mall cruiser. Gelukkig was ek laasnaweek by Dave se 'Bushmechanics course' so ons fix enige probleme sommer chop chop met 'n chappie en stuk heiningdraad.
    Hehe, ek bring die duct tape en Q20 dan is ons 100% reg vir die sneeu
    Tjiep Softroadertjie
    Volvo XC60

  11. #191
    Join Date
    Jan 2013
    Location
    Friemersheim, Southern Cape
    Age
    57
    Posts
    3,699
    Thanked: 2046

    Default

    Hhmm, waar pas ons bespreking in?
    Miskien moet jy kom kuier by ons in Springerbaai. JP en Heidi kan ook kom. Ons & Suretha bly daar oor die naweek.
    1998 Daihatsu Rocky 'The Kitty'
    2002 Daihatsu Rocky 'The Bully'

  12. #192
    Join Date
    Jan 2010
    Location
    Mosselbaai
    Age
    33
    Posts
    6,487
    Thanked: 475

    Default

    Quote Originally Posted by Prof View Post
    Hhmm, waar pas ons bespreking in?
    Miskien moet jy kom kuier by ons in Springerbaai. JP en Heidi kan ook kom. Ons & Suretha bly daar oor die naweek.
    Ek grap maar net met die mall crawler

    Ons kan nog gaan 4x4.

    Sal vrydag met jou praat.
    Tjiep Softroadertjie
    Volvo XC60

  13. #193
    Join Date
    Jun 2011
    Location
    George
    Age
    34
    Posts
    2,261
    Thanked: 80

    Default

    manne, ons beplan om Sondag te gaan sneeu kyk in die swart berge. Heidi werk nog saterdag so gaan Sondag oggend vroeg 'n kossie pak, ketel en gas vir 'n koffie saam en die pad vat. Dit is deesdae so koud glo daar behoort nog sneeu te le.

    Ek sal more aand bietjie sit en 'n roete uitwerk. As ek van prince albert af moet in kan ons netsowel meirings poort ook besigtig.
    D23 Navara LE Auto 4x4
    Jeep Wrangler Sahara Unlimited 75th Anniversary Edition in Sargent Green (sad to have sold it)
    Jeep Wrangler Sahara 3.6 2dr (sold)
    Jurgens XT140 (sold)
    ex VW Amarok 4motion (X3)

  14. #194
    Join Date
    Jan 2010
    Location
    Mosselbaai
    Age
    33
    Posts
    6,487
    Thanked: 475

    Default

    Quote Originally Posted by 1965Landy View Post

    Chanell gaan by haar Pa kuier die naweek, so dink ek gaan die couple ding skip.
    Bel as jy in die Sneeu vas sit
    Tjiep Softroadertjie
    Volvo XC60

  15. #195
    Join Date
    Jun 2011
    Location
    George
    Age
    34
    Posts
    2,261
    Thanked: 80

    Default

    lol dankie ek sal. Hoekom gaan jy nie saam nie? Daar is mos baie koppies om uit te ry Ek werk Saterdag weer aan die kappie as jy wil kom draai Jean
    D23 Navara LE Auto 4x4
    Jeep Wrangler Sahara Unlimited 75th Anniversary Edition in Sargent Green (sad to have sold it)
    Jeep Wrangler Sahara 3.6 2dr (sold)
    Jurgens XT140 (sold)
    ex VW Amarok 4motion (X3)

  16. #196
    Join Date
    Jan 2010
    Location
    Mosselbaai
    Age
    33
    Posts
    6,487
    Thanked: 475

    Default

    Quote Originally Posted by 1965Landy View Post
    lol dankie ek sal. Hoekom gaan jy nie saam nie? Daar is mos baie koppies om uit te ry Ek werk Saterdag weer aan die kappie as jy wil kom draai Jean
    Is hy alweer stukkend
    Ek sal maar hom supervise.
    Tjiep Softroadertjie
    Volvo XC60

  17. #197
    Join Date
    Feb 2013
    Location
    Great Brak River
    Age
    59
    Posts
    55
    Thanked: 0

    Default

    Hey Jean het jy die Jeep Trailhawk gesien, I think you must wait until that car happens here in a few months

  18. #198
    Join Date
    Jun 2011
    Location
    George
    Age
    34
    Posts
    2,261
    Thanked: 80

    Default

    Quote Originally Posted by Jeanvn View Post
    Is hy alweer stukkend
    Ek sal maar hom supervise.
    nee eks besig om hom stadig maar seker uit te kit. Jys welkom
    D23 Navara LE Auto 4x4
    Jeep Wrangler Sahara Unlimited 75th Anniversary Edition in Sargent Green (sad to have sold it)
    Jeep Wrangler Sahara 3.6 2dr (sold)
    Jurgens XT140 (sold)
    ex VW Amarok 4motion (X3)

  19. #199
    Join Date
    Jan 2010
    Location
    Mosselbaai
    Age
    33
    Posts
    6,487
    Thanked: 475

    Default

    Quote Originally Posted by 1965Landy View Post
    nee eks besig om hom stadig maar seker uit te kit. Jys welkom
    Cool, Swambo ry vanoggend en kom eers maandag aand weer terug, so ek weet nie wat ek met myself gaan doen nie

    Ek is nogals lus vir so bietjie 4x4, ek en Robbie oorweeg om 'n paar goed te gaan probeer by Moordkuyl, jy lus?

    O Ja, ek het Joe se Castle Light yskassie oorgeneem, gaan hom vol bier maak So dan het ek dam 'n doel met my naweek, maak die yskassie leeg!
    Tjiep Softroadertjie
    Volvo XC60

  20. #200
    Join Date
    Nov 2012
    Location
    Mosselbaai
    Age
    38
    Posts
    165
    Thanked: 0

    Default

    Volgens "Prins Albert tourism buro" is die swartbergpas weer oop vanaf Oudtshoorn kant maar daar is baie min sneeu oor en net op boonste koppe. Sal maar wag tot dievolgende kouefront hopelik meer sneeu bring.

    Intussen maar werk aan 'n paar dinge in en rondom die huis om Swambo gelukkig te hou en dan 'n paar biere geniet saam met die rugby. Biltong van voorlaasnaweek se jag is nou juis lekker droog...

Page 10 of 25 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 ... LastLast

Similar Threads

  1. Replies: 11
    Last Post: 2011/10/14, 07:50 AM
  2. Accomodation available near SANI PASS this weekend.
    By Fluffy in forum 4x4 Trails / Routes / Clubs
    Replies: 0
    Last Post: 2011/08/23, 11:20 AM
  3. Free Training 31 January 2009 - Report
    By Dirk in forum General 4x4 Discussion
    Replies: 55
    Last Post: 2010/11/19, 11:31 AM
  4. The Weekend that was
    By Diversions in forum Scuba Diving
    Replies: 7
    Last Post: 2009/08/18, 01:39 PM
  5. Baltimore 4x4 Family Weekend
    By LandJero in forum Gauteng
    Replies: 16
    Last Post: 2008/08/08, 04:31 PM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •