My Junie 2013 Namib toer beplannings fred

Page 1 of 7 1 2 3 4 5 6 7 LastLast
Results 1 to 20 of 129
  1. #1
    Join Date
    May 2007
    Location
    Daar by die gat,in die NK
    Posts
    4,896
    Thanked: 57

    Default My Junie 2013 Namib toer beplannings fred

    Soos julle seker al kon agterkom ek beplan 'n tripie Namibia toe.
    Alhoewel ek baie graag wil tot by Van Zyls pas gaan gaan (1) my tyd te min raak en (2) het ek blykbaar nie die regte kar (lees nie Toyota) om dit mee te doen nie.

    So ons gaan maar draai by Etosha. Ons behoord 2 voertuie te wees vir die trip, en ons gaan probeer soveel as moontlik kamp.

    So wat ek van julle "ou Namib reisigers" (en die wat net die boeke kennis het) nodig het is raad met my roete. Ek soek besienswaardighede op die pad en goeie kamplekke, lekker eetplekkies, slaghuise met lekkernye, Bakkerye ens.

    Okay hier is my roete en beplaning sover:

    Vrydag,7 Junie: Kimberley - Upington 410km

    Saterdag 8 Junie: Upington (my Pa verjaar ek kuier by hulle)

    Sondag 9 Junie: Upington - Mata Mata 370km

    Maandag 10 Junie (Vertoef in die Gemsbok park)(moet 2 aande oorslaap om deur grens te gaan)

    Dinsdag 11 Junie : Mata Mata - Windoek 575km (ek het 'n besliste afspraak met Joe's beerhouse daardie aand)

    Woensdag 12 Junie: Windoek - Outjo 318km (My swaer bly hier, en ek het 'n voeltjie hoor fluit oor die goeie bakkery)

    Donderdag 13 Junie: Outjo -Grootfontein (Meteoriet)271km - Tsumeb 60km - Etosha 80km (Gee raad of hierdie trek nie dalk te ver is vir een dag nie)

    Vrydag 14 Junie: Etosha - Okauku 176km

    Saterdag 15 Junie Etosha - Outjo 115km (Kuier weer by my swaer, sien Sondag)

    Sondag 16 Junie: Outjo (Kuier by my swaer sy tweeling word vandag gedoop en dit is groot gebeurtenis vir die familie)

    Okay tot hier was ons nou gebind aan tyd en datums, maar van hier af is ons los om te maak soos ons wil ek wil net Saterdag 29 Junie Terug wees in Kimberley.

    Skof1: Outjo - Palmwag 275km - Twyfelfontein 107km

    Skof2:Twyfelfontein - Uis 136km - Kaap Kruis 168 - Swakopmund 128km

    Skof3: Swakop - walvisbaai34km - Solitaire 231km - Sosusvlei 148km

    Skof4: Sosusvlei - Sesriem 65km - Duwisib kasteel 158km - Spes bona 44km

    Skof5: Spes Bona - Luderitz 305km
    Luderitz (Pomona Bogenfels)

    Skof6: Luderitz - Ai Ais 463km

    Skof7: Ai Ais - Upt 401km

    Skof8: Upt - Kimberley 410km
    No one ever ruined their eyesight by looking at the BRIGHT side!!
    Ford Ranger 4l 4x4
    Nissan Patrol 4.8
    Nissan King Cab (aka Navara )
    “Everybody is a genius. But if you judge a fish by its ability to climb a tree, it will live its whole life believing that it is stupid.”
    Albert Einstein

    Whoooopa 3 The Goat strike back

    https://www.youtube.com/watch?v=uqw5...ature=youtu.be

    Another teazer.....
    https://www.youtube.com/watch?v=51KljMSXOnI

  2. #2
    Join Date
    Jan 2011
    Location
    Somerset West
    Age
    59
    Posts
    24
    Thanked: 0

    Default

    Geniet dit - dit is 'n wonderlike land!!!!

    -----------------------------------------------------
    Neels Borstlap - Somerset West
    Namibië (Every where but Caprivi), Botswana, Zim, Angola - On my way to Caprivi, Mosambiek, Tanzania, Kenya, Uganda, Rwanda, Burundi, Zambia in 2014!!!

  3. #3
    Join Date
    Mar 2009
    Location
    Swakop
    Age
    36
    Posts
    4,778
    Thanked: 407

    Default

    Quote Originally Posted by Frans Reichert View Post

    Skof1: Outjo - Palmwag 275km - Twyfelfontein 107km

    Skof2:Twyfelfontein - Uis 136km - Kaap Kruis 168 - Swakopmund 128km

    Skof3: Swakop - walvisbaai34km - Solitaire 231km - Sosusvlei 148km

    Skof4: Sosusvlei - Sesriem 65km - Duwisib kasteel 158km - Spes bona 44km

    Skof5: Spes Bona - Luderitz 305km
    Luderitz (Pomona Bogenfels)

    Skof6: Luderitz - Ai Ais 463km

    Skof7: Ai Ais - Upt 401km

    Skof8: Upt - Kimberley 410km
    so you overnight at swakop, then at solitaire then at sesriem? Then Duwiseb etc?

    And outjo to Palmwag via Grootberg/Kamanjab?

    a long day here and there but otherwise looks ok.
    "Meerkat"
    Namboyz
    modded 02' 105 series 4.5efi (big wheeled petrol thief)

  4. #4
    Join Date
    May 2007
    Location
    Daar by die gat,in die NK
    Posts
    4,896
    Thanked: 57

    Default

    Quote Originally Posted by AboutAfrica View Post
    so you overnight at swakop, then at solitaire then at sesriem? Then Duwiseb etc?

    And outjo to Palmwag via Grootberg/Kamanjab?

    a long day here and there but otherwise looks ok.
    Walter ek wil jou plek ook besoek, waar gaan dit inpas?

    Kyk die skof, is die dag se ry, so ek trek weg by die eerste dorp, en oornag weer by die laaste een.

    Ek is oop vir idees, veral van julle ouens wat bly in die land.
    No one ever ruined their eyesight by looking at the BRIGHT side!!
    Ford Ranger 4l 4x4
    Nissan Patrol 4.8
    Nissan King Cab (aka Navara )
    “Everybody is a genius. But if you judge a fish by its ability to climb a tree, it will live its whole life believing that it is stupid.”
    Albert Einstein

    Whoooopa 3 The Goat strike back

    https://www.youtube.com/watch?v=uqw5...ature=youtu.be

    Another teazer.....
    https://www.youtube.com/watch?v=51KljMSXOnI

  5. #5
    Join Date
    May 2007
    Location
    Daar by die gat,in die NK
    Posts
    4,896
    Thanked: 57

    Default

    Bump!! niemand wat wil raadgee nie? eish!
    No one ever ruined their eyesight by looking at the BRIGHT side!!
    Ford Ranger 4l 4x4
    Nissan Patrol 4.8
    Nissan King Cab (aka Navara )
    “Everybody is a genius. But if you judge a fish by its ability to climb a tree, it will live its whole life believing that it is stupid.”
    Albert Einstein

    Whoooopa 3 The Goat strike back

    https://www.youtube.com/watch?v=uqw5...ature=youtu.be

    Another teazer.....
    https://www.youtube.com/watch?v=51KljMSXOnI

  6. #6
    Join Date
    Feb 2009
    Location
    Windhoek
    Age
    36
    Posts
    6,368
    Thanked: 2434

    Default

    As jy my nie laat weet as jy in Windhoek is vir die Joes aand nie, sal ek sorg dat daardie frodjie van jou nie Etosha haal nie!!!

    Sent from my BlackBerry 9780 using Tapatalk
    VW Touareg V6 Tdi Escape
    Bush Lapa Boskriek 816

  7. #7
    Join Date
    Feb 2008
    Location
    Centurion
    Age
    42
    Posts
    12,172
    Thanked: 865

    Default

    Frans. Waneer die woord "Fred" in die plek van "Thread" gebruik word moet dit gevolg word deur "©" en erkenning moet aan my gegee word.

    Bv: My Junie 2013 Namib toer beplannings fred © **

    en dan onder aan die "fred", in font niks kleiner as 2 nie, en in swart en Bold:

    ** Erkennig aan Uys vir sy ongelooflike insig om die rooi taal makliker te maak vir Noord Kapenaars!

    PS: rooi taal word ook altyd in klein letters geskryf.Dis dalk hoekom mense jou nie antwoord nie?
    Overkill - isn't!

  8. #8
    Join Date
    May 2007
    Location
    Daar by die gat,in die NK
    Posts
    4,896
    Thanked: 57

    Default

    Quote Originally Posted by Uys View Post

    Jammer Oom, ek stel dit dadelik reg!
    No one ever ruined their eyesight by looking at the BRIGHT side!!
    Ford Ranger 4l 4x4
    Nissan Patrol 4.8
    Nissan King Cab (aka Navara )
    “Everybody is a genius. But if you judge a fish by its ability to climb a tree, it will live its whole life believing that it is stupid.”
    Albert Einstein

    Whoooopa 3 The Goat strike back

    https://www.youtube.com/watch?v=uqw5...ature=youtu.be

    Another teazer.....
    https://www.youtube.com/watch?v=51KljMSXOnI

  9. #9
    Join Date
    May 2007
    Location
    Daar by die gat,in die NK
    Posts
    4,896
    Thanked: 57

    Default

    Quote Originally Posted by Nys View Post
    As jy my nie laat weet as jy in Windhoek is vir die Joes aand nie, sal ek sorg dat daardie frodjie van jou nie Etosha haal nie!!!

    Sent from my BlackBerry 9780 using Tapatalk
    Ek dink jy kan maar die datum soos bo bevestig.
    No one ever ruined their eyesight by looking at the BRIGHT side!!
    Ford Ranger 4l 4x4
    Nissan Patrol 4.8
    Nissan King Cab (aka Navara )
    “Everybody is a genius. But if you judge a fish by its ability to climb a tree, it will live its whole life believing that it is stupid.”
    Albert Einstein

    Whoooopa 3 The Goat strike back

    https://www.youtube.com/watch?v=uqw5...ature=youtu.be

    Another teazer.....
    https://www.youtube.com/watch?v=51KljMSXOnI

  10. #10
    Join Date
    Mar 2009
    Location
    Swakop
    Age
    36
    Posts
    4,778
    Thanked: 407

    Default

    Jy moet opas vir Nys se invitations...

    Hy se altyd ja, maar last minute moet hy skielik leer of gaan toets skryf...
    "Meerkat"
    Namboyz
    modded 02' 105 series 4.5efi (big wheeled petrol thief)

  11. #11
    Join Date
    Feb 2008
    Location
    Centurion
    Age
    42
    Posts
    12,172
    Thanked: 865

    Default

    Quote Originally Posted by AboutAfrica View Post
    Jy moet opas vir Nys se invitations...

    Hy se altyd ja, maar last minute moet hy skielik leer of gaan toets skryf...
    Ouch!
    Overkill - isn't!

  12. #12
    Join Date
    May 2007
    Location
    Daar by die gat,in die NK
    Posts
    4,896
    Thanked: 57

    Default

    Quote Originally Posted by AboutAfrica View Post
    Jy moet opas vir Nys se invitations...

    Hy se altyd ja, maar last minute moet hy skielik leer of gaan toets skryf...
    Walter ek wil graag daar by julle ook aangaan, kyk bietjie na my beplaning en maak 'n voorstel dat ek by julle kan oorbly een of 2 aande.
    No one ever ruined their eyesight by looking at the BRIGHT side!!
    Ford Ranger 4l 4x4
    Nissan Patrol 4.8
    Nissan King Cab (aka Navara )
    “Everybody is a genius. But if you judge a fish by its ability to climb a tree, it will live its whole life believing that it is stupid.”
    Albert Einstein

    Whoooopa 3 The Goat strike back

    https://www.youtube.com/watch?v=uqw5...ature=youtu.be

    Another teazer.....
    https://www.youtube.com/watch?v=51KljMSXOnI

  13. #13
    Join Date
    Mar 2009
    Location
    Swakop
    Age
    36
    Posts
    4,778
    Thanked: 407

    Default

    Quote Originally Posted by Frans Reichert View Post
    Walter ek wil graag daar by julle ook aangaan, kyk bietjie na my beplaning en maak 'n voorstel dat ek by julle kan oorbly een of 2 aande.
    Ek sal voorstel:

    Swakop - C28 - Hotsas - Ganab - C14 - Rostock (don't forget permit )

    then a night or two, depending on your time, and then on to sesriem.

    For a more interesting drive you can also look at the route going via Kuiseb, Gobabeb, homeb and then C14. A nice description/map of the route under papsak's thread.

    Then your outjo Palmwag trip, I assume you are going from outjo to kamanjab to Palmwag using the C40 via grootberg?

    And from Palmwag then on to twyfelfontein via the C43/39?
    "Meerkat"
    Namboyz
    modded 02' 105 series 4.5efi (big wheeled petrol thief)

  14. #14
    Join Date
    Mar 2010
    Location
    Melkbosstrand
    Age
    47
    Posts
    2,372
    Thanked: 275

    Default

    Frans... Wil jy op die grond paaie bly? (C & D roetes)
    Last edited by Papsak; 2013/03/07 at 10:42 AM.
    Fortuner 2.8 GD6
    LC 76 SW (Sold )
    Everybody needs to believe in something.... I believe I will have another Beer!

    Travel Blog: https://since1652.wordpress.com/

  15. #15
    Join Date
    Feb 2009
    Location
    Windhoek
    Age
    36
    Posts
    6,368
    Thanked: 2434

    Default

    Quote Originally Posted by Frans Reichert View Post
    Walter ek wil graag daar by julle ook aangaan, kyk bietjie na my beplaning en maak 'n voorstel dat ek by julle kan oorbly een of 2 aande.

    Frans, jy moet oppas vir Walter se uitnodigings. Hy nooi mens altyd so vriendelik uit, met die beloftes van vlaktes, diere ens. en dan al wat jy kry is n yslike rekening!!!!

    Sent from my BlackBerry 9780 using Tapatalk
    VW Touareg V6 Tdi Escape
    Bush Lapa Boskriek 816

  16. #16
    Join Date
    Mar 2010
    Location
    Melkbosstrand
    Age
    47
    Posts
    2,372
    Thanked: 275

    Default Skof 1 - Idee

    Frans

    Hier is 'n idee vir skof 1. Nie seker of dit is waarna jy soek nie....

    Roete:

    Outjo to D2752 (Via C39)
    D2752 to/na Vingerklip
    Vingerklip to/na Khorixas via D2743, C39
    Khorixas na/to Petrified Forest (C39)
    Petrified forest to Desolation Valley 4wd route via C39/M126
    Volg Desolation Valley tot by Aba-Huab Rest Camp / Twyfelfontein

    Totale afstan is ongeveer 264km, maar kan jy enige iets van 5 - 12 ure besig hou. As die dag te lank raak... kamp langs die rivier (Hoe grond)

    As alternatief kan jy van Outjo na Vingerklip ry op die teerpad (C39) en verderaan ook.

    Sal later aan nog idees dink... ek moet nou eers weer werk....
    O, en gaan lees Johan Snyman se reports oor Damaraland op die Overland website..... Daar is BAIE idees. (Thanks Johan!)
    Attached Thumbnails Attached Thumbnails Click image for larger version. 

Name:	FR_Skof1.JPG 
Views:	792 
Size:	45.8 KB 
ID:	199073   Click image for larger version. 

Name:	FR_Skof1 Desoltaion Valley.JPG 
Views:	797 
Size:	55.6 KB 
ID:	199074  
    Fortuner 2.8 GD6
    LC 76 SW (Sold )
    Everybody needs to believe in something.... I believe I will have another Beer!

    Travel Blog: https://since1652.wordpress.com/

  17. #17
    Join Date
    Aug 2010
    Location
    Wydsbeen
    Age
    72
    Posts
    1,548
    Thanked: 0

    Default

    Frans,

    Ek wil nou nie snaaks wees nie maar hou 'n slag op beplan en kry rigting.
    Jy kan altyd teen die pad verder beplan.
    Ruim tog ook tyd by jou beplanning in vir Broeklosmaak, anders gaan jy agter raak, hang af van die graad van konstipasie
    Kry spoed.

  18. #18
    Join Date
    May 2007
    Location
    Daar by die gat,in die NK
    Posts
    4,896
    Thanked: 57

    Default

    Quote Originally Posted by Papsak View Post
    Frans... Wil jy op die grond paaie bly? (C & D roetes)
    Ja so ver as moontlik.
    No one ever ruined their eyesight by looking at the BRIGHT side!!
    Ford Ranger 4l 4x4
    Nissan Patrol 4.8
    Nissan King Cab (aka Navara )
    “Everybody is a genius. But if you judge a fish by its ability to climb a tree, it will live its whole life believing that it is stupid.”
    Albert Einstein

    Whoooopa 3 The Goat strike back

    https://www.youtube.com/watch?v=uqw5...ature=youtu.be

    Another teazer.....
    https://www.youtube.com/watch?v=51KljMSXOnI

  19. #19
    Join Date
    May 2007
    Location
    Daar by die gat,in die NK
    Posts
    4,896
    Thanked: 57

    Default

    Quote Originally Posted by galius View Post
    Frans,

    Ek wil nou nie snaaks wees nie maar hou 'n slag op beplan en kry rigting.
    Jy kan altyd teen die pad verder beplan.
    Ruim tog ook tyd by jou beplanning in vir Broeklosmaak, anders gaan jy agter raak, hang af van die graad van konstipasie
    Kry spoed.
    Nee Oom verstaan nie, ek is nie aleen nie, so ek moet kan 'n roete voorle. en dan is die land nog vir my vreemd ook, in SA sal ek nog sommer net ry, maar nou weet ek nie waar kom ek dalk uit nie, en dalk is ek onwettig daar, netnou ry ek terug Kimberley toe met 'n gat vol lood geskiet oor ek betree het waar ek nie mag nie.......
    No one ever ruined their eyesight by looking at the BRIGHT side!!
    Ford Ranger 4l 4x4
    Nissan Patrol 4.8
    Nissan King Cab (aka Navara )
    “Everybody is a genius. But if you judge a fish by its ability to climb a tree, it will live its whole life believing that it is stupid.”
    Albert Einstein

    Whoooopa 3 The Goat strike back

    https://www.youtube.com/watch?v=uqw5...ature=youtu.be

    Another teazer.....
    https://www.youtube.com/watch?v=51KljMSXOnI

  20. #20
    Join Date
    May 2007
    Location
    Daar by die gat,in die NK
    Posts
    4,896
    Thanked: 57

    Default

    Quote Originally Posted by Nys View Post
    Frans, jy moet oppas vir Walter se uitnodigings. Hy nooi mens altyd so vriendelik uit, met die beloftes van vlaktes, diere ens. en dan al wat jy kry is n yslike rekening!!!!

    Sent from my BlackBerry 9780 using Tapatalk
    Klink my ek sal moet 'n kwotasie vra
    No one ever ruined their eyesight by looking at the BRIGHT side!!
    Ford Ranger 4l 4x4
    Nissan Patrol 4.8
    Nissan King Cab (aka Navara )
    “Everybody is a genius. But if you judge a fish by its ability to climb a tree, it will live its whole life believing that it is stupid.”
    Albert Einstein

    Whoooopa 3 The Goat strike back

    https://www.youtube.com/watch?v=uqw5...ature=youtu.be

    Another teazer.....
    https://www.youtube.com/watch?v=51KljMSXOnI

Page 1 of 7 1 2 3 4 5 6 7 LastLast

Similar Threads

  1. Namibia Mei Junie 2013
    By Innie bos in forum 4x4 Trails / Routes / Clubs
    Replies: 0
    Last Post: 2012/10/15, 08:40 PM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •