Carnage Canyon (Back to) - Page 6





Page 6 of 20 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 ... LastLast
Results 101 to 120 of 385
  1. #101
    andre` Guest

    Default

    Hallo Theo

    Selfs ek het redelik ge-modify. My shock towers is 40mm verder van die grond, ek het Synergy high clearance control arms ingesit, my bande is 2" groter en dan is my voor diff ge-sleeve, ge-gusset en alles is nog ge-brace ook om die nagevolge van Carnage Canyon te verhoed. En die Jeep het nog goed gelyk toe ons daar uitgekom het.

    Kan nie wag om julle daar te sien nie.

  2. #102
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Benoni
    Age
    59
    Posts
    2,776

    Default

    Nou kom ek hoor nou van julle manne !!! se julle vir my ek kan nie daar gaan ry met my standaard Tj nie ok ek het so bietjie van 'n lift in met 33" tyres ? lol

  3. #103
    Join Date
    Feb 2010
    Location
    Springs
    Age
    56
    Posts
    800

    Default

    Quote Originally Posted by Vlooi View Post
    Hallo Sakkie

    Sien ons span het darem nou 1 gewen.

    Wat het jy al alles gedoen aan jou Isoes?
    Hi Theo,

    Ek en Sakkie was so n bietjie besig met die isoes, kom standaard by my aan verlaat so "slightly getweek".

    Click image for larger version. 

Name:	IMG_0760.jpg 
Views:	205 
Size:	107.8 KB 
ID:	200330

    Click image for larger version. 

Name:	IMG_0761.jpg 
Views:	170 
Size:	108.2 KB 
ID:	200331

    Click image for larger version. 

Name:	IMG_0763.jpg 
Views:	161 
Size:	98.1 KB 
ID:	200332

    Click image for larger version. 

Name:	IMG_0764.jpg 
Views:	179 
Size:	140.5 KB 
ID:	200333

    Uderbelly clearance is so bietjie verhoog tot 550mm met 31" tyres.

    Tweety staan ook nou 3" hor en loop met 33" bande.

    Groete
    Willie van Rooyen
    Probeer is die beste geweer!!

  4. #104
    andre` Guest

    Default

    Sakkie/Willie

    Dit lyk goed.

  5. #105
    Join Date
    Feb 2010
    Location
    Springs
    Age
    56
    Posts
    800

    Default

    Quote Originally Posted by andre` View Post
    Sakkie/Willie

    Dit lyk goed.
    Andre,

    Die blerrie ding staan hor as my tjiep!
    Willie van Rooyen
    Probeer is die beste geweer!!

  6. #106
    Join Date
    Oct 2006
    Location
    Pretoria
    Age
    39
    Posts
    2,908

    Default

    Yis ek kan nie meer wag nie. Die lysie is lank maar gaan die moeite werd wees!
    '86 SFA Hilux V6

    Sponsors:

  7. #107
    Join Date
    Oct 2006
    Location
    Pretoria
    Age
    39
    Posts
    2,908

    Default

    Daai suzi sal nooit weer terug kyk nie
    '86 SFA Hilux V6

    Sponsors:

  8. #108
    Join Date
    Dec 2006
    Location
    Pretoria
    Age
    59
    Posts
    7,447

    Default

    Daai 31 bande moet waai. Hulle lyk baie te klein, en daai klippe gaan haar diffs eet vir brekvis starters....
    Sakkie Coetzee

    Some people say I have a "short temper"....I see it as swift and assertive reaction to Bull!

  9. #109
    Join Date
    Oct 2006
    Location
    Pretoria
    Age
    39
    Posts
    2,908

    Default

    As my diwwe nie so swak was nie het ek 35 op gesit. Het jy 33 sakkie?
    daai suzi lyk baie mooi!
    '86 SFA Hilux V6

    Sponsors:

  10. #110
    Join Date
    Feb 2011
    Location
    Johannesburg
    Age
    37
    Posts
    1,320

    Default

    Quote Originally Posted by Sampie View Post
    Hi Theo,

    Ek en Sakkie was so n bietjie besig met die isoes, kom standaard by my aan verlaat so "slightly getweek".

    Uderbelly clearance is so bietjie verhoog tot 550mm met 31" tyres.

    Tweety staan ook nou 3" hor en loop met 33" bande.

    Groete
    wow.... that is awesome, i see you a have different drag link and tie rod in there too.
    2011 Jeep Grand Cherokee Overland 5.7
    Previous Jeeps:
    2012 JKU Rubicon 3.6 V6 on 37's with Synergy 5" Lift Kit with Fox 2.0 Factory Racing Shocks with Synergy Adjustable Control Arms
    .
    2010 JKU Rubicon 3.8 V6 on 35's with Synergy 4" Lift Kit with Fox 2.0 Factory Racing Shocks
    2008 JKU Sahara 2.8 CRD 6sp Man on 33's with Full Traction 3"

  11. #111
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Nelspruit
    Age
    42
    Posts
    2,791

    Default

    Sakkie watse shocks het jy daarvoor in, ek hoop dis series 60 cruiser shocks. Ek het dit op my hilux gehaat, maak 'n helse verskil op travel.
    2012 Jeep Rubicon Call of Duty MW3
    Synergy 3" lift
    Metal Cloack Gamechanger Arms
    Fox 2.0
    Project4WD Bumpers
    DirtyLife Beadlocks
    37" Mickey Thompson MTZ P3

  12. #112
    Join Date
    Dec 2006
    Location
    Pretoria
    Age
    59
    Posts
    7,447

    Default

    Dis Monroe Gas Magnum vir die nuwe Fortuner se voorkant. Hy voel reg vir die Suz se engine se gewig, en hy't die meeste travel in die spasie wat ek het. Met vol as beweging het ek nogsteeds rondom 20mm spaar shock travel.

    Ons moet nog haar X-axle travel weer meet. Dink nie dit gaan veel meer wees as wat sy was voor die SOA conversion nie, maar daai 720mm is genoeg, want sy't nou voor locker ook in.
    Sakkie Coetzee

    Some people say I have a "short temper"....I see it as swift and assertive reaction to Bull!

  13. #113
    Join Date
    Oct 2006
    Location
    Pretoria
    Age
    39
    Posts
    2,908

    Default

    Sakkie wil jy hom nie saterdag na die RTI dag bring nie?
    '86 SFA Hilux V6

    Sponsors:

  14. #114
    Join Date
    Dec 2006
    Location
    Pretoria
    Age
    59
    Posts
    7,447

    Default

    Ek dink ek moet die kindrs help trek Saterdag jong. RTI?
    Sakkie Coetzee

    Some people say I have a "short temper"....I see it as swift and assertive reaction to Bull!

  15. #115
    Join Date
    Oct 2006
    Location
    Pretoria
    Age
    39
    Posts
    2,908

    Default

    Ramp travel index. Dink daar is ook oor kruis gate. Eintlik net n lekker kuier en te kyk wie flex hoe goed. Nie almal het n forklif nie LOL
    '86 SFA Hilux V6

    Sponsors:

  16. #116
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Nelspruit
    Age
    42
    Posts
    2,791

    Default

    Sakkie daai trok gaan dan lekker loop, lyk my ek ry die std'ste trok in swaziland LOL
    2012 Jeep Rubicon Call of Duty MW3
    Synergy 3" lift
    Metal Cloack Gamechanger Arms
    Fox 2.0
    Project4WD Bumpers
    DirtyLife Beadlocks
    37" Mickey Thompson MTZ P3

  17. #117

    Default

    Hi Guys,

    Seeing that I missed the last trip, was in Kruger, can't wait to join you guys!
    Wild About Wheeling!

    God forgives, rocks don't!

  18. #118
    Join Date
    Dec 2006
    Location
    Pretoria
    Age
    59
    Posts
    7,447

    Default

    Ek wou nog altyd daai 4Runner van jou van naby sien!!!


    Quote Originally Posted by castos View Post
    ....lyk my ek ry die std'ste trok in swaziland LOL
    Hoe bedoel jy nou......Granny het 'n STANDAARD (hilux) voor diff in, met 'n STANDAARD e-locker in (is, hy is standaard agter in party voertuie) .....klink vir my heel standaard
    Last edited by Sakkie; 2013/03/13 at 10:01 AM.
    Sakkie Coetzee

    Some people say I have a "short temper"....I see it as swift and assertive reaction to Bull!

  19. #119
    Join Date
    Sep 2012
    Location
    Polokwane
    Age
    51
    Posts
    30

    Default

    Quote Originally Posted by 4.0 TURBO WJ View Post
    Met die reen hoop ons die hond het weg gespoel en le nie meer daar in "DEAD DOG RAVINE " nie, ek sal se daai is seker die punt wat ons die meeste gaan toets, Boys ons moet goed beplan on daar oor te kom, en dalk n plankie of twee(OP ROIDS) saam te karwei, gaan ook probeer om n winch op te sit.
    Vlooi is 100% met sy opmerking oor wat jou voertuig moet op he! diff sliders is seker no 1, van die manne moes laaste keer omdraai omdat difs gelek het, maar onthou ons het 3 dae on 8 km in en 8 uit te ry. voordeel met stadig is minder skade, ek probeer ook om my kop om die iedee te kry om dalk n stel staal rims op te sit vir die trip omdat rims serios rock rach opdoen, my 2 k uit die sak geja om hulle reg te maak . maar soos daar gese word COWBOYS DONT CRY.
    Hallo Deon

    Ek en Ronald sal weer daar ry voor julle ouens kom en seker maak woeffels l nie meer daar nie.

    As julle plankies wil bring maak seker dis sterk genoeg om die voertuig te dra. Jy wil nie jou voertuig daar laat om/afvoetter nie.

    Staal rims is NB, allooi kry net te veel skade.

  20. #120
    Join Date
    Sep 2012
    Location
    Polokwane
    Age
    51
    Posts
    30

    Default

    Hi Shane

    Good to hear from you. Seems you learned your lesson last time. Looking forward to see what she looks like and what the modifications comprise off.

    Maybe a few new lessons to be learned on the next trip you guys join us?

Page 6 of 20 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 ... LastLast

Similar Threads

  1. Carnage Canyon Feedback
    By Sakkie in forum 4x4 Trails / Routes / Clubs
    Replies: 53
    Last Post: 2012/09/27, 03:37 PM
  2. Ai-Ais / Canyon Roadhouse / De -Hoop
    By Stubbzie in forum Namibia
    Replies: 6
    Last Post: 2011/06/03, 07:35 AM
  3. Trip to Zim
    By 4x4Maniac in forum General 4x4 Discussion
    Replies: 3
    Last Post: 2011/02/02, 01:32 PM
  4. Lighting in the back of the car
    By Silver Shadow in forum Land Rover
    Replies: 26
    Last Post: 2011/01/27, 04:57 PM
  5. Trip report Makgadikgadi-Moremi-Chobe-Khwai-KTP
    By Itchy Feet in forum Botswana
    Replies: 15
    Last Post: 2010/09/05, 04:42 PM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •