Carnage Canyon (Back to) - Page 20





Page 20 of 20 FirstFirst ... 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20
Results 381 to 385 of 385
  1. #381
    Join Date
    Dec 2006
    Location
    Pretoria
    Age
    59
    Posts
    7,447
    Thanked: 862

    Default

    Ek het die 4.55 ratio gaan koop vir die Gearmax M89.......ek gee julle 3 raaie wat is GROOT op die Crown Wheel & Pinion gestamp......

    Hint....vier letters, begin met 'n "D" en eindig met 'n "A"

    SÍ nou nog vir my dis nie dieselfde diff nie.
    Sakkie Coetzee

    Some people say I have a "short temper"....I see it as swift and assertive reaction to Bull!

  2. #382
    Join Date
    Oct 2006
    Location
    Pretoria
    Age
    39
    Posts
    2,906
    Thanked: 20

    Default

    Nou hoekom pas die gearmax locker nie in jeep nie
    '86 SFA Hilux V6

    Sponsors:

  3. #383
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Benoni
    Age
    59
    Posts
    2,775
    Thanked: 230

    Default

    Net so min as n Mahindra n Jeep is. He he he !! lol

  4. #384
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Benoni
    Age
    59
    Posts
    2,775
    Thanked: 230

    Default

    Sakkie daai is die real McCoy so ver ek weet het hy net in die 2004 model uitgekom , en is n Dana 44 deur en deur !! even die carrier en gears ps net so op die 44. Min van hulle het uitgekom met die Casing ook gestamp. Jy het nou al n Jeep diff !! nou moet jy net die res van hom ook kry . lol

  5. #385
    Join Date
    Dec 2006
    Location
    Pretoria
    Age
    59
    Posts
    7,447
    Thanked: 862

    Default

    Baie ouens praat sleg van 'n Gearmax, maar dis omdat hulle die verkeerde een gebruik. Die M75-M82 was nooit gemaak om HARD te werk nie. Dis soos om 'n Dana27 in 'n offroader se agterkant in te sit. hy gaan dood eenvoudig nie hou nie. Die M83 was bietjie sterker, maar nog nie rerig reg vir ernstiger werk nie. Dis is eers die M89 wat rerig torque kan hanteer.

    Om te sÍ 'n Gearmax is 'n swak diff, is soos om te sÍ 'n BRNO is 'n swak geweer, net omdat sy .22 weergawe nie 'n olifant kan plattrek nie.
    Sakkie Coetzee

    Some people say I have a "short temper"....I see it as swift and assertive reaction to Bull!

Page 20 of 20 FirstFirst ... 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20

Similar Threads

  1. Carnage Canyon Feedback
    By Sakkie in forum 4x4 Trails / Routes / Clubs
    Replies: 53
    Last Post: 2012/09/27, 03:37 PM
  2. Ai-Ais / Canyon Roadhouse / De -Hoop
    By Stubbzie in forum Namibia
    Replies: 6
    Last Post: 2011/06/03, 07:35 AM
  3. Trip to Zim
    By 4x4Maniac in forum General 4x4 Discussion
    Replies: 3
    Last Post: 2011/02/02, 01:32 PM
  4. Lighting in the back of the car
    By Silver Shadow in forum Land Rover
    Replies: 26
    Last Post: 2011/01/27, 04:57 PM
  5. Trip report Makgadikgadi-Moremi-Chobe-Khwai-KTP
    By Itchy Feet in forum Botswana
    Replies: 15
    Last Post: 2010/09/05, 04:42 PM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •