Weet iemand dalk van n uitreik span wat hulp of vervoer nodig het iewers tussen 26 Maart en 5 April?

Ek kan moontlik help met vervoer en n paar hande.

Thanks,
Barend.