Wel hulle het nou alles wat die boek se jy NIE moet doen gedoen.
No 1. Moet nie 'n Range Rover voor 'n Hi lux sit nie..
No 2. Gebruik die regte recovery trek bal hak.
No 3. Ek glo nie die gesweisde trek bal aan die bumper is die regte ding om mee te recover nie.
Jammer oor die windscreen en bonnet skade maar dit kan baie erger gewees het. Ten minste leer ons ander daaruit.
Bookmarks