Hoe erg is Tierkloof 4x4?





Results 1 to 5 of 5
  1. #1
    Join Date
    Sep 2012
    Location
    Melkbosstrand
    Age
    34
    Posts
    109
    Thanked: 0

    Default Hoe erg is Tierkloof 4x4?

    Ek en n paar manne wil Tierkloof gan ry. Die boeke se dis n graad 3 roete maar die clips op you tube lyk rof!
    Is hierdie roete n kar breker vir n paar Fortuners en n Prado?
    Is dit moontlik om die roete op n GS800 BMW bike te doen?
    Ek dink nie ons wil te kwaai te kere gaan nie, is daar dalk iets rustiger wat enige iemand kan aanbeveel min of meer in dieselfde omgewing?
    - Jonny Afrikaans -

    Ex - 2009 3.0 D4D Fortuner 4x4 - Tina Tuner!

    Current - Paar vis plakkies en n geleende fiets.

    "Starting your own company is like standing on the edge looking down an abyss, chewing glass" - Elon Musk!

  2. #2
    CarloJK Guest

    Default

    Quote Originally Posted by JonnyAfrikaans View Post
    Ek en n paar manne wil Tierkloof gan ry. Die boeke se dis n graad 3 roete maar die clips op you tube lyk rof!
    Is hierdie roete n kar breker vir n paar Fortuners en n Prado?
    Is dit moontlik om die roete op n GS800 BMW bike te doen?
    Ek dink nie ons wil te kwaai te kere gaan nie, is daar dalk iets rustiger wat enige iemand kan aanbeveel?

    Tierkloof ,is n ou gunsteling van ons.Grondvrye hoogte en traksie is n absolute moet.Kies die regte lyn , neem jou tyd en doen oor as dit nodig is en julle sal veilig daarvan afkom.Neem herwinnings toerusting saam.Pragtige uitsigte.Realiteit is dat daar op enige roete die moontlikheid is v voertuig skade , dit alles hang tog maar net af v bestuurder se ry vermoee. Lw ,ek sal hom nie aanbeveel as n 1st opsie vir nuwelinge nie.


    Kyk na Kroonland as n alternatiewe roete .

  3. #3
    Join Date
    Jun 2012
    Location
    Constantia
    Age
    29
    Posts
    245
    Thanked: 4

    Default

    Quote Originally Posted by CarloJK View Post
    Tierkloof ,is n ou gunsteling van ons.Grondvrye hoogte en traksie is n absolute moet.Kies die regte lyn , neem jou tyd en doen oor as dit nodig is en julle sal veilig daarvan afkom.Neem herwinnings toerusting saam.Pragtige uitsigte.Realiteit is dat daar op enige roete die moontlikheid is v voertuig skade , dit alles hang tog maar net af v bestuurder se ry vermoee. Lw ,ek sal hom nie aanbeveel as n 1st opsie vir nuwelinge nie.


    Kyk na Kroonland as n alternatiewe roete .
    +1, depending how far you want to drive Leeuwenboschfontein is a good choice aswell. its 105km from tierkloof
    Ed
    It's not leaking oil, it's sweating power

    2015 Suzuki GV Dune - Current (40mm Lift)
    2012 Opel Corsa OPC - EX
    2012 Suzuki Jimny - EX
    HID Xenon lights, DIY Drawers, Goodyear AT\SA, Rear LED cabin light, StofPad T-Case Protection, 32mm Wheel Spacers, Escape Gear Seat Covers, Burnco Bumper, 8" TNT Subwoofer, 1500w 4ch Amp, 4x4" mids, Sony N1BT Android Double Din Head Unit
    2002 Isuzu KB300 4x4 - aka "ou lang pad" sold with 450 000km- EX
    2002 Volvo S40 T5 - EX

  4. #4
    Join Date
    Oct 2012
    Location
    Faerie Glen
    Age
    49
    Posts
    348
    Thanked: 0

    Default

    Jy kan so bietjie hier rondkyk.

    http://www.sa-venues.com/activities/4x4-trails.htm
    Pierre
    2012 Amarok BiTDi 4motion Highline
    2013 Ranger 3.2 XLT D/C M/T 4x4
    2013 Amarok BiTDi Auto - Handed back
    2006 Jeep Cherokee 2.8 CRD Limited (Sold)
    2011 Amarok BiTDi 4motion Highline - Sold

  5. #5
    Join Date
    Feb 2010
    Location
    Cape Town
    Age
    41
    Posts
    4,287
    Thanked: 351

    Default

    Saw you guys behind us today at Tierkloof. Glad to see you decided to leave the bike behind after sending someone up to check the road ahead, it would have only got hurt.

    How did the rest of trail treat you guys?
    Ross

Similar Threads

  1. 4x4 Trails in & around KZN
    By Landy KZN in forum 4x4 Trails / Routes / Clubs
    Replies: 35
    Last Post: 2018/01/04, 10:18 AM
  2. Riverside 4x4, Amazing!!!!
    By kolobejnr in forum 4x4 Trails / Routes / Clubs
    Replies: 2
    Last Post: 2012/05/20, 07:42 PM
  3. I am a four wheel driver. But am i one of the good guys
    By COPIUS in forum Environmental & Conservation
    Replies: 10
    Last Post: 2012/05/08, 10:06 PM
  4. Replies: 0
    Last Post: 2010/03/13, 09:28 AM

Tags for this Thread

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •