Sandblasting DIY




Results 1 to 8 of 8
  1. #1
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Port Elizabeth
    Age
    45
    Posts
    2,820
    Thanked: 255

    Default Sandblasting DIY

    Has anyone used the DIY sandblasting kits you get at Builders Warehouse etc? Do they work? Are they worth the expense?
    2004 Defender 110 Td5


  2. #2
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Port Elizabeth
    Age
    40
    Posts
    6,330
    Thanked: 21

    Default

    Dawid, ek het een van daai kits en ek dink dit is absolute gemors.
    Ek weet nie wat mens veronderstel is om te sandblast daarmee nie, maar met my 200liter kompressor teen 10bar en die regte sandblasting grit(nie seesand nie) kon ek nie die verf van 'n rim af kry nie. Dit maak ook 'n groot gemors. Ek vat eerder my goed na Spec in Perseverance, baie minder hassle vir die geld wat jy moet betaal.

  3. #3
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Port Elizabeth
    Age
    45
    Posts
    2,820
    Thanked: 255

    Default

    Dankie Barto, jy't my 'n paar rand gespaar! Ek wil juis op 'n stadium my rims doen. Wil die 2-tone probeer met silwer buite en donker binne.
    2004 Defender 110 Td5


  4. #4
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Brackenfell
    Age
    59
    Posts
    1,440
    Thanked: 0

    Default

    Gemors moenie jou geld mors nie dit werk nie .Soos zantus se vat dit eerder na iemand toe voordat jy in die hel beland van al die geskel
    2003 COLT RODEO 2.8TDI BRACKENFELL CAPE TOWN SOUTH AFRICA 1300 Tazz vir Liewe Heksie

  5. #5
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Port Elizabeth
    Age
    45
    Posts
    2,820
    Thanked: 255

    Talking

    Dankie, ek is in elkgeval goed oppad soontoe. Skel gereeld. Conversions doen dit aan 'n mens (miskien is dit net swak mechanics!)
    2004 Defender 110 Td5


  6. #6
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Port Elizabeth
    Age
    40
    Posts
    6,330
    Thanked: 21

    Default

    Dawid, kontak my....ek en 'n Cookie Monster wil dieselfde doen en dalk kan ons bulk discount kry.

  7. #7
    Join Date
    Apr 2007
    Location
    Ballito
    Age
    30
    Posts
    698
    Thanked: 1

    Default

    my old man had a proper sand blasting plant for a while and even with the proper set up its a mission. its illegal to use regular sand as the grains shatter into tiny shards which are inhaled and cause lung problems, you have to use bought grit which is mine slag.

    we had a ****** broomwade compressor with a pair of 8 inch pistons and a water jacket, and it was still slow tedious work, but it does a great job, so get someone with a proper plant to blast and prime them. and do get the blaster to prime them, corrosion sets in within 30 to 60 minutes depending on humididty. Or better yet get them galvenised, problem sorted for many years.
    1997 Cruiser 1HZ - New Toy
    2003 Lexus IS200 - Daily
    2006 Alfa Romeo GT 3.2 - Trouble Maker

  8. #8
    Join Date
    Sep 2007
    Location
    Johannesburg
    Age
    60
    Posts
    5,029
    Thanked: 1033

    Default

    Dagse Dawid

    Soos jy kan aflei van die insette werk die sandblaster goed met 'n GROOT compressor en dan suig hy laat die biessies bewe. Ek weet nou nie van enige wettige aspek van watse sand om te gebruik nie so ek gebruik maar pleistersand dit moet net goed droog wees. OPPAS net waar jy die ding gebruik die sand is orals, plekke wat jy nie eers gedink het bestaan nie is vol sand, ek gebruik maar 'n respirator en maak myself maar toe soos 'n marsmannetjie.
    Wat lekker werk as jy kar onderdele wil skoon maak, bv. vergassers waar sand 'n probleem kan veroorsaak, gebruik koeksoda, dit het skerp kante en as jy klaar is was dit met water en die koeksoda los op en geen grinding paste kom in die enjin.

    Sterkte

    Henk
    Henk
    Adventure is out there go find it

    Fitment and trailer service. Agent for SnoMaster & Tentco
    Follow us on Facebook

Similar Threads

  1. Converting to solar water heating: My own DIY project
    By O.B. in forum Camping, Fridges, Accessories
    Replies: 157
    Last Post: 2018/05/05, 01:07 PM
  2. Vote to win (R1500 in DIY vouchers)
    By JNel in forum The 4x4 Pub
    Replies: 7
    Last Post: 2011/08/01, 06:24 PM
  3. DIY Bits needed?
    By Estee in forum The 4x4 Pub
    Replies: 2
    Last Post: 2011/04/05, 05:59 PM
  4. DIY Reports
    By riaanh in forum Camping, Fridges, Accessories
    Replies: 28
    Last Post: 2011/01/20, 01:31 PM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •