Dis nie nodig vir kragstuur nie, begin by die swivels (die blink balle agter die voorwiele) op die diff, vevang die bearing aan die onderkant en die bush aan die bo kant, stel die pre load met die shims, vervang al die tie rod ends, vervang of overhaul die "steering relay", hy sit langs die verkoeler aan die regterkant, verstel die stuurkas, vervang die bush of bearing agter die stuurwiel binne in die kajuit, al die bogenoemde gaan onder R1500 kos, en laastens sit 750/16 bande op, jou Landy sal nou bestuur soos hy moet, draai nie swaar nie en hardloop nie rond op die pad nie. Watse enjin het jou Landy in?
Last edited by FDVisser; 2012/12/09 at 06:06 PM.
Nissan Qashqai
Series 3 Landy
Land Cruiser 4.2D work
Bookmarks