2" Receiver Tow Hook





Results 1 to 18 of 18
  1. #1
    Join Date
    Mar 2010
    Location
    Port Elizabeth
    Age
    59
    Posts
    1,689
    Thanked: 101

    Default 2" Receiver Tow Hook

    Anyone on the Form selling these??
    Attached Thumbnails Attached Thumbnails Click image for larger version. 

Name:	$(KGrHqF,!iEFBOhBcDquBQjdhvqj2!~~60_3.jpg 
Views:	158 
Size:	137.3 KB 
ID:	173769   Click image for larger version. 

Name:	$T2eC16hHJGwE9n)yVUFdBQS,3uN4iw~~60_12.jpg 
Views:	109 
Size:	12.7 KB 
ID:	173770  
    Moenie leef met die droom "ek gaan dit doen as ek eendag aftree" want dit mag dalk nie gebeur.
    2019 SYM Citycom S300i
    2019 BMW 1250 GS
    2018 Toyota Hilux 2.8 4x4 Raider.
    2017 Mazda CX-3 Individual Plus
    2006 Mercedes Benz SLK 350

  2. #2
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Pune
    Age
    41
    Posts
    6,388
    Thanked: 60

  3. #3
    Join Date
    Feb 2008
    Location
    Centurion
    Age
    42
    Posts
    12,205
    Thanked: 962

    Default

    Ek het so twee maande terug een vir myself gemaak, werk baie goed.
    Everything is a hammer.
    Unless it is a screw driver.

    Then it it a chisel.

  4. #4
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Pune
    Age
    41
    Posts
    6,388
    Thanked: 60

    Default

    I'm referring to the one of the right.

  5. #5
    Join Date
    Aug 2007
    Location
    George
    Age
    41
    Posts
    5,257
    Thanked: 140

    Default

    Quote Originally Posted by Uys View Post
    Ek het so twee maande terug een vir myself gemaak, werk baie goed.
    Waar het jy hom vasgemaak? op die bestaande plek?

  6. #6
    Join Date
    Mar 2010
    Location
    Port Elizabeth
    Age
    59
    Posts
    1,689
    Thanked: 101

    Default

    Quote Originally Posted by Zantus View Post
    I've got one somewhere at home.
    Gebruik jy hom nog of kan ek dit by jou oorneem?
    Moenie leef met die droom "ek gaan dit doen as ek eendag aftree" want dit mag dalk nie gebeur.
    2019 SYM Citycom S300i
    2019 BMW 1250 GS
    2018 Toyota Hilux 2.8 4x4 Raider.
    2017 Mazda CX-3 Individual Plus
    2006 Mercedes Benz SLK 350

  7. #7
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Pune
    Age
    41
    Posts
    6,388
    Thanked: 60

    Default

    Ek het hom nog nooit gebruik en is ook nie van plan om hom te gebruik nie. Engel het hom hier by my vergeet na een van sy bushmechanics kursusse, sal by hom moet hoor of ek hom kan verkoop en hoeveel hy soek vir hom.

  8. #8
    Join Date
    Feb 2008
    Location
    Centurion
    Age
    42
    Posts
    12,205
    Thanked: 962

    Default

    Quote Originally Posted by Bostokkelos View Post
    Waar het jy hom vasgemaak? op die bestaande plek?
    Haal die hak uit en sit hom dan daar in.
    Everything is a hammer.
    Unless it is a screw driver.

    Then it it a chisel.

  9. #9
    Join Date
    Oct 2011
    Location
    Weltevreden Park
    Age
    45
    Posts
    336
    Thanked: 3

    Default

    ek dink Conqueror verkoop dit.

    Is dit veilig om te gebruik vir recoveries?

  10. #10
    Join Date
    Aug 2007
    Location
    George
    Age
    41
    Posts
    5,257
    Thanked: 140

    Default

    O.

  11. #11
    Join Date
    Mar 2010
    Location
    Port Elizabeth
    Age
    59
    Posts
    1,689
    Thanked: 101

    Default

    Quote Originally Posted by Gerhardstru View Post
    ek dink Conqueror verkoop dit.

    Is dit veilig om te gebruik vir recoveries?
    Ek weet nie van op ander voertuie nie maar ek het sopas vir my FJ 'n Toyota Tow Bar aangesit en as jy sien hoe dit vas gesit word aan die raam van die FJ dink ek dit is baie sterker as die bestaande recovery punt agter.

    So as jy my vra, ja ek dink dit is en dit word baie in Amerika op die FJ's daar gebruik. Die voordeel van die een bo die bestaande punt agter is dat jy nie onder die voertuig hoof in te klim nie.
    Moenie leef met die droom "ek gaan dit doen as ek eendag aftree" want dit mag dalk nie gebeur.
    2019 SYM Citycom S300i
    2019 BMW 1250 GS
    2018 Toyota Hilux 2.8 4x4 Raider.
    2017 Mazda CX-3 Individual Plus
    2006 Mercedes Benz SLK 350

  12. #12
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Kempton Park
    Age
    52
    Posts
    13,859
    Thanked: 982

    Default

    Quote Originally Posted by Gerhardstru View Post
    ek dink Conqueror verkoop dit.

    Is dit veilig om te gebruik vir recoveries?
    nee dit is nie. Jy kan dan net sowel jou towball gebruik

    Quote Originally Posted by BBK View Post
    Gebruik jy hom nog of kan ek dit by jou oorneem?
    nee, ek sal hom eerder wegsmyt of vir jou gee as ek wil he jy moet vrek.


    as daai 12mm pennetjie breek is jy goodbaai! hoekom wil jy dan nog sukkel met rated shackles.
    Turnkey Construction Projects, Commercial, industrial, Domestic
    Importers: Diving gear, Compressed air cylinders for diving and airgun industry, 4x4 equipment.
    Manufacturers: Pofadder Kinetic ropes, Recovery kits, Synthetic winch ropes
    Vehicles: Modifications and installations, Special application vehicles
    Driver training: 4x4, Defensive
    [email protected]
    +27824453301

  13. #13
    Join Date
    Mar 2010
    Location
    Port Elizabeth
    Age
    59
    Posts
    1,689
    Thanked: 101

    Default

    Quote Originally Posted by Engel View Post
    nee dit is nie. Jy kan dan net sowel jou towball gebruik



    nee, ek sal hom eerder wegsmyt of vir jou gee as ek wil he jy moet vrek.


    as daai 12mm pennetjie breek is jy goodbaai! hoekom wil jy dan nog sukkel met rated shackles.

    Hi Engel,

    Die FJ het net een "recovery" punt agter en die grootste rede hoekom ek een soek is om dit dan as 'n twee punt te gebruik om 'n "safety lanyard" aan vas te maak.

    PS, weet jy al van enige van daai 12mm penne wat al gebreek het? Sal baie intersant wees om te weet. Hierby ons werk sleep ons gereeld 1.5 tot 2.0 Ton generators berge op en af oor die slegste paaie denkbaar en ek het al na hoeveel van daai penne gekyk en hulle het nie eers 'n merk op nie. Baie keer wonder ek hoe hulle hou.
    Moenie leef met die droom "ek gaan dit doen as ek eendag aftree" want dit mag dalk nie gebeur.
    2019 SYM Citycom S300i
    2019 BMW 1250 GS
    2018 Toyota Hilux 2.8 4x4 Raider.
    2017 Mazda CX-3 Individual Plus
    2006 Mercedes Benz SLK 350

  14. #14
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Kempton Park
    Age
    52
    Posts
    13,859
    Thanked: 982

    Default

    n Snatch is maklik n 10T force. Daars nie n manier wat ek dit sal gebruik nie. Daar is baie plek om n bridal vas te maak
    Turnkey Construction Projects, Commercial, industrial, Domestic
    Importers: Diving gear, Compressed air cylinders for diving and airgun industry, 4x4 equipment.
    Manufacturers: Pofadder Kinetic ropes, Recovery kits, Synthetic winch ropes
    Vehicles: Modifications and installations, Special application vehicles
    Driver training: 4x4, Defensive
    [email protected]
    +27824453301

  15. #15
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Durbanville
    Age
    41
    Posts
    1,348
    Thanked: 29

    Default

    I think Ironman sell them - can get at Autoquip stores.
    2005 Mitsubishi Pajero SWB 3.2 DiD GLS (sold)
    2008 Mitsubishi Pajero LWB 3.2 DiDc GLS

  16. #16
    Join Date
    Feb 2008
    Location
    Centurion
    Age
    42
    Posts
    12,205
    Thanked: 962

    Default

    Dis 'n M16, nie M12 nie. M16 Gr8.8 bout het 'n 12.8Ton Safe working load in shear.
    Everything is a hammer.
    Unless it is a screw driver.

    Then it it a chisel.

  17. #17
    Join Date
    Oct 2012
    Location
    Secunda
    Age
    34
    Posts
    244
    Thanked: 3

    Default

    Praat jy van die hitch pen, Uys? Mens kan ook n beter bout gebruik as 8.8.
    Francois
    V6 Tuna

  18. #18
    Join Date
    Sep 2011
    Location
    Potch/Brits
    Age
    34
    Posts
    3,215
    Thanked: 581

    Default

    Quote Originally Posted by Uys View Post
    Dis 'n M16, nie M12 nie. M16 Gr8.8 bout het 'n 12.8Ton Safe working load in shear.

    Dit kan werk, moet net nie LC troopie met 'n Xplorer gehak recover nie

Similar Threads

  1. MIDI Metalian
    By Heinz Modricky in forum Commercial Member Adverts
    Replies: 35
    Last Post: 2017/06/28, 10:20 AM
  2. Trailer towing.
    By Mr.G in forum Trailers, Caravans, Towing etc
    Replies: 2
    Last Post: 2012/08/26, 04:24 PM
  3. Replies: 3
    Last Post: 2010/09/22, 04:51 PM
  4. Tow bar and the assessor
    By GR-man in forum General 4x4 Discussion
    Replies: 11
    Last Post: 2010/05/19, 02:57 PM
  5. Various Tow Points Used on a 4x4
    By Big Hilux in forum Vehicle & Technical Chat - General
    Replies: 0
    Last Post: 2007/01/21, 03:55 PM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •