
Originally Posted by
Agteros
It can be done - not that I would want to..8)
Miskien met die twin turbo V8 Diesel van die 200 in, maar dan sal hy net so swaar op diesel wees as op petrol. Nee wat, kom ons sit liewer 'n TRD SUPERCHARGER aan. 280 KW, nou praat ons. 
Moenie leef met die droom "ek gaan dit doen as ek eendag aftree" want dit mag dalk nie gebeur.
2019 SYM Citycom S300i
2019 BMW 1250 GS
2018 Toyota Hilux 2.8 4x4 Raider.
2018 Mercedes-Benz V-Class 250d Avantgarde
2012 Dethleffs Esprit Motor-home.
Bookmarks