Tyres that work on the Amarok - Page 4





Page 4 of 16 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 ... LastLast
Results 61 to 80 of 307
  1. #61
    Join Date
    Mar 2011
    Location
    Kenmare
    Age
    46
    Posts
    6,946
    Thanked: 46

    Default

    Quote Originally Posted by Amawolf View Post
    Kerels

    Ek mag dalk nou 'n stupid vraag vra. Gister vir my nuwe skoene gaan opsit. 265/70/16 Bridgestone Deulers AT. Die dealership se ek moet die bande 3.2bar pomp? Klink dam vir my bietjie hard?

    Julle opinie?
    Is die dealer gesuip!!!!

    Weet nie op die AT nie, maar ek sal se 2.5 is goed genoeg.

  2. #62
    Join Date
    Nov 2013
    Location
    Bellville
    Age
    34
    Posts
    74
    Thanked: 0

    Default

    Quote Originally Posted by Eurard View Post
    Is die dealer gesuip!!!!

    Weet nie op die AT nie, maar ek sal se 2.5 is goed genoeg.
    My gevoel ook, by die werk dadelik afgeblaas na 2.4


    2012 Amarok BiTDI

  3. #63
    Join Date
    Jan 2010
    Location
    GP
    Age
    51
    Posts
    36
    Thanked: 0

    Default

    Quote Originally Posted by Amawolf View Post
    Kerels

    Ek mag dalk nou 'n stupid vraag vra. Gister vir my nuwe skoene gaan opsit. 265/70/16 Bridgestone Deulers AT. Die dealership se ek moet die bande 3.2bar pomp? Klink dam vir my bietjie hard?

    Julle opinie?
    as ek swaar laai en lang pad ry pomp ek gewoonlik 3bar, andersins 2.5
    die spesifikasies op my bande wys max=3.4bar

    dalk is 3.2 nie so ver van die merk af nie
    Francois

  4. #64
    Join Date
    Mar 2011
    Location
    Kenmare
    Age
    46
    Posts
    6,946
    Thanked: 46

    Default

    Quote Originally Posted by francois.harmse View Post
    as ek swaar laai en lang pad ry pomp ek gewoonlik 3bar, andersins 2.5
    die spesifikasies op my bande wys max=3.4bar

    dalk is 3.2 nie so ver van die merk af nie
    Hier is n verassing. Pomp 3.2 gaan ry en meet weer later in die dag, jy sal verbaas wees hoe baie die druk klim.

    Ek se nogsteeds 2.5 is goed genoeg, en dan ry die kar bietjie sagter ook.

    Op my bande kan ek 1.8 ry maar ek ry maar op 2.5

  5. #65
    Join Date
    Jun 2011
    Location
    George
    Age
    34
    Posts
    2,303
    Thanked: 102

    Default

    op 3.2 gaan jou bande verseker in die middel afloop en baie gou ook.
    D23 Navara LE Auto 4x4
    Jeep Wrangler Sahara Unlimited 75th Anniversary Edition in Sargent Green (sad to have sold it)
    Jeep Wrangler Sahara 3.6 2dr (sold)
    Jurgens XT140 (sold)
    ex VW Amarok 4motion (X3)

  6. #66
    Join Date
    Jan 2010
    Location
    GP
    Age
    51
    Posts
    36
    Thanked: 0

    Default

    ek stem saam dat 2.5 sagter gaan ry as 3, en dat 3.2 gaan veroorsaak dat bande skeef gaan af loop (in die middel)...
    maar my bande spesifiek kan max=3.4 hanteer. en ek dink my vorige bande (BFs) kon nog hoeer druk hanteer.

    snaaks genoeg - so week of twee gelede stop ek net om seker te maak my bande is reg gepomp en - !!!! - die druk was 4bar! op al 4 bande. En dit vir amper 'n week!
    Dit was natuurlik 'n petrol joggie (mag mens nog se petrol joggie?) wat dit so hoog gepomp het toe my vrou die bakkie gehad het.

    maar ja, ek ry nog altyd op 2.5 met al my bande onder normale omstandighede.
    Francois

  7. #67
    Join Date
    Oct 2012
    Location
    otjiwarongo
    Age
    48
    Posts
    959
    Thanked: 117

    Default

    ek ry 2.2 , 2.3 bar - maxxis 265/65/17 op


    2017 VW Amarok BiTDi 4Motion D/Cab
    2019 VW T Cross Highline R Line
    2019 Bushlapa Miskruier 1616

  8. #68
    Join Date
    Jul 2013
    Location
    Potchefstroom
    Age
    34
    Posts
    14
    Thanked: 2

    Default

    Die druk meters by die garages is almal uit ek pomp nooit by 'n garage nie behalwe as ek moet. Ek ry op 2.0 en dit werk vir my lekker. Band loop mooi gelyk af. As ek laai verhoog ek die druk agter na 2.5 - 3.0 afhangende die vrag. Het 265/65/17 GY wrangler AT. Wonder het iemand al ooit in die deur se plaaitjie gekyk wat is die aanbeveelde druk?


    Sent from my iPhone using Tapatalk

  9. #69
    Join Date
    Jun 2011
    Location
    George
    Age
    34
    Posts
    2,303
    Thanked: 102

    Default

    Quote Originally Posted by cjfdewet View Post
    Die druk meters by die garages is almal uit ek pomp nooit by 'n garage nie behalwe as ek moet. Ek ry op 2.0 en dit werk vir my lekker. Band loop mooi gelyk af. As ek laai verhoog ek die druk agter na 2.5 - 3.0 afhangende die vrag. Het 265/65/17 GY wrangler AT. Wonder het iemand al ooit in die deur se plaaitjie gekyk wat is die aanbeveelde druk?


    Sent from my iPhone using Tapatalk
    ek het vir so 10 000km my bande op 2.6 voor en 2.8 agter gepomp en ek betaal nou nog die prys van die bande het die in die middel gewys. nou ry ek ook op 2bar en probeer hul rek. net snaaks dat net die een band oor die hele loopvlak meer afgeloop is as die ander drie. wat is jou brandstof verbruik op 2bar?
    D23 Navara LE Auto 4x4
    Jeep Wrangler Sahara Unlimited 75th Anniversary Edition in Sargent Green (sad to have sold it)
    Jeep Wrangler Sahara 3.6 2dr (sold)
    Jurgens XT140 (sold)
    ex VW Amarok 4motion (X3)

  10. #70
    Join Date
    Jul 2013
    Location
    Potchefstroom
    Age
    34
    Posts
    14
    Thanked: 2

    Default

    Op die lang pad met 'n ligte voet kry ek nog 8.5l/100km. Ek ry meeste van die tyd korter afstande tussen die plaas en die dorp en kry dan enige iets van 9.5-10.5 l/100km. So ek sal nie sÍ die minder druk beinvloed my diesel gebruik veel nie. Maar dit het 'n beduidende verskil gemaak vir my in rygerief omdat ek redelik grondpad ry.


    Sent from my iPhone using Tapatalk

  11. #71
    Join Date
    Jun 2011
    Location
    George
    Age
    34
    Posts
    2,303
    Thanked: 102

    Default

    ek het vanoggend my nuwe tyres gaan optel met die idee om hul te hou tot dat die huidige tyres klaar gery is, maar nou wonder ek: drie tyres het nog 4mm op en die ander een 3mm vir (wat ookal rede) en wonder of ek hul nie moet verkoop nie. Wat dink jul en wat is dit werd?
    D23 Navara LE Auto 4x4
    Jeep Wrangler Sahara Unlimited 75th Anniversary Edition in Sargent Green (sad to have sold it)
    Jeep Wrangler Sahara 3.6 2dr (sold)
    Jurgens XT140 (sold)
    ex VW Amarok 4motion (X3)

  12. #72
    Join Date
    Jun 2011
    Location
    George
    Age
    34
    Posts
    2,303
    Thanked: 102

    Default

    .
    Last edited by 1965Landy; 2013/12/08 at 03:51 PM.
    D23 Navara LE Auto 4x4
    Jeep Wrangler Sahara Unlimited 75th Anniversary Edition in Sargent Green (sad to have sold it)
    Jeep Wrangler Sahara 3.6 2dr (sold)
    Jurgens XT140 (sold)
    ex VW Amarok 4motion (X3)

  13. #73
    Join Date
    Jun 2011
    Location
    George
    Age
    34
    Posts
    2,303
    Thanked: 102

    Default

    Tyres is verkoop btw
    D23 Navara LE Auto 4x4
    Jeep Wrangler Sahara Unlimited 75th Anniversary Edition in Sargent Green (sad to have sold it)
    Jeep Wrangler Sahara 3.6 2dr (sold)
    Jurgens XT140 (sold)
    ex VW Amarok 4motion (X3)

  14. #74
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    Pretoria
    Age
    48
    Posts
    28
    Thanked: 0

    Default

    BF Goodrich muds not available in 18" try 16 or 17 "

  15. #75
    Join Date
    Nov 2013
    Location
    Bellville
    Age
    34
    Posts
    74
    Thanked: 0

    Default

    Ek moet se ek is nogal heel impressed met die Deulers. Vir my is hulle 3.5 keer beter as die Wranglers.


    Sent from my iPhone using Tapatalk


    2012 Amarok BiTDI

  16. #76
    Join Date
    Jun 2011
    Location
    George
    Age
    34
    Posts
    2,303
    Thanked: 102

    Default

    Quote Originally Posted by Amawolf View Post
    Ek moet se ek is nogal heel impressed met die Deulers. Vir my is hulle 3.5 keer beter as die Wranglers.


    Sent from my iPhone using Tapatalk
    3.5 keer beter? haha
    nie 3.6 nie?
    D23 Navara LE Auto 4x4
    Jeep Wrangler Sahara Unlimited 75th Anniversary Edition in Sargent Green (sad to have sold it)
    Jeep Wrangler Sahara 3.6 2dr (sold)
    Jurgens XT140 (sold)
    ex VW Amarok 4motion (X3)

  17. #77
    Join Date
    Nov 2013
    Location
    Bellville
    Age
    34
    Posts
    74
    Thanked: 0

    Default

    Quote Originally Posted by 1965Landy View Post
    3.5 keer beter? haha
    nie 3.6 nie?
    Wel as ons regtig tegnies raak is dit exactly 3.14159 (pi) keer beter as Wranglers.


    2012 Amarok BiTDI

  18. #78
    Join Date
    Dec 2013
    Location
    Stellenbosch
    Age
    36
    Posts
    5
    Thanked: 0

    Default

    Hallo almal, ek is nuut op die forum so verskoon as ek nog nie al my goed agter mekaar het.

    Ek moet nuwe tyres op my Amarok DC Tdi 4motion sit.... ek het huidiglik BFG A/T 245/70/16. Ek kyk om moontlik General Grabber A/T op te sit.

    My vraag is, kan ek "groter" gaan as wat ek nou het met bv. 265/70/16 sonder enige probleme?

    Dankie.

  19. #79
    Join Date
    Apr 2010
    Location
    Amorosa
    Age
    35
    Posts
    6,401
    Thanked: 355

    Default

    Quote Originally Posted by Gideondv View Post
    Hallo almal, ek is nuut op die forum so verskoon as ek nog nie al my goed agter mekaar het.

    Ek moet nuwe tyres op my Amarok DC Tdi 4motion sit.... ek het huidiglik BFG A/T 245/70/16. Ek kyk om moontlik General Grabber A/T op te sit.

    My vraag is, kan ek "groter" gaan as wat ek nou het met bv. 265/70/16 sonder enige probleme?

    Dankie.
    Dit sal maklik pas ja.
    Toyota Fortuner 2.8 GD6 4x4 MT
    Bush Lapa Miskruier 586
    Youtube Channel: https://www.youtube.com/channel/UCFS..._as=subscriber
    4x4 Competency - Unit Standard 254135

  20. #80
    Join Date
    Nov 2013
    Location
    Bellville
    Age
    34
    Posts
    74
    Thanked: 0

    Default

    Ek het 265 op sonder probleme


    Sent from my iPhone using Tapatalk


    2012 Amarok BiTDI

Page 4 of 16 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 ... LastLast

Similar Threads

  1. Offroad Tyres and Rims (Colt)
    By Sherrit in forum Tyre chat
    Replies: 11
    Last Post: 2017/06/15, 09:55 PM
  2. Jimny - Standard Tyre's Mileage
    By HLOURENS in forum Suzuki
    Replies: 7
    Last Post: 2012/09/18, 04:22 PM
  3. Amarok tyres
    By stephenplumb in forum Volkswagen
    Replies: 27
    Last Post: 2012/08/06, 07:27 PM
  4. Road Biased Tyres for a Defender (110 2005)
    By dlevett in forum Tyre chat
    Replies: 11
    Last Post: 2008/03/19, 04:03 PM
  5. Which type of tyres work for you
    By Big Hilux in forum Tyre chat
    Replies: 0
    Last Post: 2007/01/20, 01:40 PM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •