W123 Overlander built - Page 12

Page 12 of 25 FirstFirst ... 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 ... LastLast
Results 221 to 240 of 482
  1. #221
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    12,769
    Thanked: 2462

    Default

    Quote Originally Posted by Vrottes View Post
    Hoeveel gaan jy wil h vir die 123? Hy sal 'n goeie huis kry hier by my.
    O hel, was darem nie so ernstig nie. Seker R25000
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  2. #222
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    12,769
    Thanked: 2462

    Default

    Probleem is die kar het vir my meer warde as ek hom scrap en hergebruik, maar dit is teen my persoonlikheids tipe, ek kan sit nie doen.

    Die voertuig is gemodify met nissan parte. Die engin is R15000, ek het nog van hulle.
    Ek moes laas week so n gearboks koop vir R6500 vir een van my bakkies.
    Die stel bande is selfde as wat my plaasbakkies gebruik, nog nuut. R6000.
    Dop van kar vir scrap R5000.

    So maak nie sin om te verkoop teen n prys wat dit vir jou sin maak om te koop.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  3. #223
    Join Date
    Feb 2013
    Location
    Fochville
    Age
    43
    Posts
    657
    Thanked: 5

    Default

    Quote Originally Posted by Reenen View Post

    Goed gestel Reenen.
    Volkswagen Jetta 1.9 Tdi, 2002
    Isuzu KB 250 Dle, LWB, 1999

  4. #224
    Join Date
    Feb 2011
    Location
    Jeffrey's Bay
    Age
    38
    Posts
    1,746
    Thanked: 7381

    Default

    Anton

    "At the end of the game, the King and the pawn go back into the same box." - Italian Proverb
    "The single most important component of a camera is the twelve inches behind it." - Ansel Adams

  5. #225
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    De Wildt
    Age
    57
    Posts
    35,097
    Thanked: 10194

    Default

    Talking about monster trucks:

    I'm looking for a cheap short-nose 4x4 truck in 3.5t wheelbase.
    2012 Jeep Sahara Unlimited 3.6 V6
    Percivamus

  6. #226
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    12,769
    Thanked: 2462

    Default

    Jy gaan hard soek

    Ek kry deesdae gereeld oproepe van mene wat my R120 000 aanbied vir n totaal moeg 4x4 lorrie, hulle soek net onderstel en diffs. Of n R30 000 finders fee as ek hulle suksesvol in regte rigting stuur...
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  7. #227
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    12,769
    Thanked: 2462

    Default

    Quote Originally Posted by avk View Post
    Jip, dit was idee. Die dana's , onderstel, bande ens l en wag vir ombouing.

    Maar toe kry ek ondertussen n patrol en jeep on stukke wat eers gebou moet word.
    En toe strip ek sommer vir fun my een plaasbakkie ook, elke bakpaneel gestrip, gearbox l in stukke op vloer, engin ook uitmekaar gepak. En dit vir n voorkomende diens. Die ding het geloop, net bietjie (lees baie) roes gehad
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  8. #228
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    De Wildt
    Age
    57
    Posts
    35,097
    Thanked: 10194

    Default

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    Jy gaan hard soek

    Ek kry deesdae gereeld oproepe van mene wat my R120 000 aanbied vir n totaal moeg 4x4 lorrie, hulle soek net onderstel en diffs. Of n R30 000 finders fee as ek hulle suksesvol in regte rigting stuur...
    So 'n Tata 4x4 forward control vir R120k is nie sleg nie?

    2012 Jeep Sahara Unlimited 3.6 V6
    Percivamus

  9. #229
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    12,769
    Thanked: 2462

    Default

    Seker nie
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  10. #230
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    12,769
    Thanked: 2462

    Default

    Uit stoor getrek na half jaar se staan, en so mini daytrip gedoen...
    Botrivier Hotel
    Click image for larger version. 

Name:	ImageUploadedByTapatalk1420646377.528981.jpg 
Views:	205 
Size:	62.1 KB 
ID:	328481

    Van der stel pas
    Click image for larger version. 

Name:	ImageUploadedByTapatalk1420646400.424944.jpg 
Views:	163 
Size:	47.4 KB 
ID:	328483
    Click image for larger version. 

Name:	ImageUploadedByTapatalk1420646431.347863.jpg 
Views:	159 
Size:	44.6 KB 
ID:	328484
    Click image for larger version. 

Name:	ImageUploadedByTapatalk1420646448.182145.jpg 
Views:	160 
Size:	70.8 KB 
ID:	328485
    Click image for larger version. 

Name:	ImageUploadedByTapatalk1420646467.347259.jpg 
Views:	148 
Size:	54.1 KB 
ID:	328486
    Click image for larger version. 

Name:	ImageUploadedByTapatalk1420646484.852587.jpg 
Views:	155 
Size:	47.6 KB 
ID:	328487
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  11. #231
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    12,769
    Thanked: 2462

    Default

    Vroulief het geskimp sy is lus vir n roadrtip. Waarheen in die weskaap?

    Naweek trip. S maar so 1000km round trip?

    Enige voorstelle?

    En dalk grade 2/3 4x4 trails vir fun. En iemand wat trails saam sal doen vir fun...
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  12. #232
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    12,769
    Thanked: 2462

    Default

    Yeay, wegry bull run inskrywing goedgekeur en betaal.

    So die thread sal nou verder verander in my bull run thread.

    Kakar die merc wag nou al hoe lank vir n nuwe challange....
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  13. #233
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    12,769
    Thanked: 2462

    Default

    So, terwyl ek hier in cape vidal voor vuur sit, het ek begin beplan aan die wegry Bullrun.

    En die kar het net nie genoeg krag, hy kort n turbo en intercooler.

    So toe bestel ek gou n lekker turbo van USA af.

    Maar soos ek kar onthou, gaan die turbo nie inpas langs engin in enginbay nie😁😁😁, so dan sal ek maar hillbilly style gaan en bonnet verwyder, en turbo bo-op engin mount.

    En dan n regop uitlaat pyp soos trekker met die klappie bo-op wat oop en toe gaan😄😄😄, en lekker ryk gestel dat hy swart bolle rook uit pomp op full throttle ( hy doen dit klaar as ek pomp oopstel)😄😄😄
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  14. #234
    Join Date
    Aug 2007
    Location
    Carletonville
    Age
    53
    Posts
    6,548
    Thanked: 615

    Default

    hehe
    David/Hillbilly - 1997 SFA Nissan Sani 2,7 TD - 5" lift on 33" tires - Dual Transfer with 4.1 gears

    http://www.youtube.com/user/davidabcab

  15. #235
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    12,769
    Thanked: 2462

    Default

    Het die turbo idee laat vaar, net geen plek om manifold in te kry😟
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  16. #236
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    12,769
    Thanked: 2462

    Default

    Click image for larger version. 

Name:	ImageUploadedByTapatalk1443255607.507829.jpg 
Views:	182 
Size:	45.4 KB 
ID:	369301
    Click image for larger version. 

Name:	ImageUploadedByTapatalk1443255627.367340.jpg 
Views:	189 
Size:	51.0 KB 
ID:	369302
    Click image for larger version. 

Name:	ImageUploadedByTapatalk1443255653.947491.jpg 
Views:	194 
Size:	51.0 KB 
ID:	369303
    Click image for larger version. 

Name:	ImageUploadedByTapatalk1443255673.042988.jpg 
Views:	199 
Size:	49.9 KB 
ID:	369304
    Click image for larger version. 

Name:	ImageUploadedByTapatalk1443255685.696710.jpg 
Views:	186 
Size:	46.8 KB 
ID:	369305
    Click image for larger version. 

Name:	ImageUploadedByTapatalk1443255700.709205.jpg 
Views:	175 
Size:	21.8 KB 
ID:	369306
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  17. #237
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    12,769
    Thanked: 2462

    Default

    Click image for larger version. 

Name:	ImageUploadedByTapatalk1443455065.152150.jpg 
Views:	206 
Size:	43.6 KB 
ID:	369769
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  18. #238
    Join Date
    Feb 2011
    Location
    Jeffrey's Bay
    Age
    38
    Posts
    1,746
    Thanked: 7381

    Default

    Amarook...love it.
    Anton

    "At the end of the game, the King and the pawn go back into the same box." - Italian Proverb
    "The single most important component of a camera is the twelve inches behind it." - Ansel Adams

  19. #239
    Join Date
    Feb 2013
    Location
    Fochville
    Age
    43
    Posts
    657
    Thanked: 5

    Default

    Quote Originally Posted by avk View Post
    Amarook...love it.
    Me too...
    Volkswagen Jetta 1.9 Tdi, 2002
    Isuzu KB 250 Dle, LWB, 1999

  20. #240
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    12,769
    Thanked: 2462

    Default

    Click image for larger version. 

Name:	ImageUploadedByTapatalk1443544731.869706.jpg 
Views:	173 
Size:	31.7 KB 
ID:	370026
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

Page 12 of 25 FirstFirst ... 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 ... LastLast

Similar Threads

  1. Reflect on your home built drawer system
    By Boomerang in forum Camping, Fridges, Accessories
    Replies: 36
    Last Post: 2014/04/21, 07:30 PM
  2. Buzzard Overlander Off Road Trailer
    By janleroux in forum Camping, Fridges, Accessories
    Replies: 10
    Last Post: 2012/01/24, 06:46 PM
  3. Anyone here built their own car?
    By MikeAG in forum The 4x4 Pub
    Replies: 45
    Last Post: 2011/12/23, 11:25 PM
  4. The ultimate overlander: SUV or Bakkie?
    By WeskusKlong in forum General 4x4 Discussion
    Replies: 42
    Last Post: 2011/11/15, 09:33 PM
  5. My Willys overlander
    By Jeepster_1 in forum Jeep
    Replies: 3
    Last Post: 2009/08/07, 09:24 AM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •