W123 Overlander built





Page 1 of 25 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 ... LastLast
Results 1 to 20 of 482
  1. #1
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    12,758
    Thanked: 2462

    Default W123 Overlander built

    Ek het Mauritzl se Reliable 20yr car under R10 000 challenge aanvaar. So nou moet ek 'n overlander bou, en hier is die keuse van kar


    Enige voorstelle welkom, neem net in ag dat ek die voertuig redelik lig wil hou, aangesien daar wel bietjie sand gery gaan word in Nam, asook die budget waarvan daar nog R5000 oor is, insluitend reperasies wat nog gedoen moet word, hopelik nie baie nie.

    Suspension mods en bande is darem nie ingesluit by die R5000 nie, so dit is waar ek sal fokus.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  2. #2
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    12,758
    Thanked: 2462

    Default

    Eerste mods wat ek beoog is W126 agter coils, en Hilux 5 gat 15" Rims.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  3. #3
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    12,758
    Thanked: 2462

    Default

    weet iemand watter merc het die stadigste diff ratio wat nog sal pas in 'n w123?
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  4. #4
    Join Date
    Mar 2009
    Location
    Swakop
    Age
    36
    Posts
    4,803
    Thanked: 474

    Default

    tell me more about this challenge, sounds interesting.
    "Meerkat"
    Namboyz
    modded 02' 105 series 4.5efi (big wheeled petrol thief)


  5. #5
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    12,758
    Thanked: 2462

    Default

    Quote Originally Posted by AboutAfrica View Post
    tell me more about this challenge, sounds interesting.
    http://4x4community.co.za/forum/showthread.php?t=107396
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  6. #6
    Join Date
    Dec 2011
    Location
    Live : Bethal , Work : Saudi
    Age
    36
    Posts
    4,080
    Thanked: 223

    Default

    Reenen daai bakkie bande behoort te pas ek het 205 R15c bakkie bande op my Sierra gebruik toe ek vir Choppie op die plaas by oester baai gewerk het.
    One life Live it

    Take The Roads less traveled

    Alles in die lewe gebeur met n doel

  7. #7
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    12,758
    Thanked: 2462

    Default

    Het huidiglik 195 14 bakkiebande op, maar wil 215 85 15 opsit vir hoogte saam met suspension lift, en vir breer voetspoor in sand as mens hom so bietjie afblaas.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  8. The Following User Says Thank You to Reenen For This Useful Post:


  9. #8
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Pune
    Age
    41
    Posts
    6,388
    Thanked: 60

    Default

    Definitief W126 coils en ek dink 195R15C sal die grootste wees wat jy kan pas.

    Watter hilux het met 5 gat rims gekom?....ek dog hulle is nog altyd 6 gat.

    Voorste bashplate met ekstra versterking. Die factory plaat is ok, maar ek het myne erg ingeduik op grond paaie.

    As dit 'n auto is, beskerm daai auto box sump ook om veilig te wees, maar ek het verbasend nog glad nie myne beskadig nie.

    BTW, watter model is dit presies?

    P.S. My W123 is 'n '81 240d wat ek vir R7500 gekoop het....nou 11 maande later, so R5K op verbetering en herstelwerk betaal en ek het al byna 19000km gery met hom.
    http://www.fuelly.com/driver/zantus/240d

  10. #9
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    12,758
    Thanked: 2462

    Default

    Alle hilux 2x4 non hi riders het 5 gat wielle, met selfde pitch as merc en vw kombi. Die ou 2.4 hilux se center gat was net bietjie kleiner as die merc/vw sin (ek het baie kratwaentjies op die plaas wat ek met merc hubs gebou het, paar wat ek met bmw hubs gemaak het, so teen die tyd weet ek al die iriterende verskynsel van van verskillende 5 gat pitche) Ek het 'n stel hilux d4d plat bakkie 15 duim rims brand spanking new wat my pa gekoop het om sy d4d van 14 na 15 duim te verander, maar hy het die bakkie verkoop voor die bande afgeloop was weens onvermoŽ daarvan om grondpad te hanteer en loadbox wat begin knak het. Hopelik is hul center gate en ofset reg vir die merc, anders 'n stel w124 15 duim rims.

    Dit het begin as 'n 1978 300 d auto, maar is verander na Nissan engin en manual nissan box (ek hou maar van my nissans)
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  11. #10
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Pune
    Age
    41
    Posts
    6,388
    Thanked: 60

    Default

    O ja, ek het vergeet van die 4x2 hilux'e

  12. #11
    Join Date
    May 2012
    Location
    Pretoria
    Age
    50
    Posts
    754
    Thanked: 68

    Default

    Don't know if its too late.
    For 15" wheels, you can fit post facelift W126 wheels.
    Don't fit rear coild from a W126 with self levelling (all V8 models) as they have very soft springs at the rear. So a 280SE or 300SE is stiffer than a 380, 420, 500, 560 springs.

    But why don't you leave the 14" wheels and fit taxi tyres 205/75R14C. Nice and wide for sand, high profile ideal for potholes, you can get them anywhere, no clearance issues, and a reasonable height.
    And then put some coil spacers in the springs for a bit of height in the suspension.

    Good luck! sounds like fun.

  13. #12
    Join Date
    Jan 2009
    Location
    Durbanville
    Age
    45
    Posts
    1,297
    Thanked: 34

    Default

    So ver ek weet is die omtrek van die band belangriker as die breedte wat sand en bande afblaas betref... So 'n smaller 15'' behoort beter te werk as 14''. Klink na lekker sports!
    Toyota Hilux V6, Cooper St Maxx, Eko Alu Canopy, Drawer System,
    Ford Ranger 3.2 Auto DC, Ironman snorkel, BF Goodrich KO2, Eko Alu Canopy, Drawer System, 90l NL, Dual Battery System (Sold)
    Fortuner V6 - Dual battery, 72 liter auxilary fuel tank, Ironman suspension, 90l NL, Hannibal roofrack, 50 liter water tank (Sold - Served us well, will miss him!)

    Toyota RAV4 2014
    Corolla d4d (sold)
    110 Defender 2.8i 161Kw, 180l long range tanks, NL Weekender, KC Daylighters (Sadly sold but lots of fond memories)

  14. #13
    Join Date
    Mar 2009
    Location
    Swakop
    Age
    36
    Posts
    4,803
    Thanked: 474

    Default

    when is this challenge happening?
    "Meerkat"
    Namboyz
    modded 02' 105 series 4.5efi (big wheeled petrol thief)


  15. #14
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    12,758
    Thanked: 2462

    Default

    Quote Originally Posted by AboutAfrica View Post
    when is this challenge happening?
    Eerste week Augustus 2013
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  16. #15
    Join Date
    Feb 2013
    Location
    Fochville
    Age
    43
    Posts
    657
    Thanked: 5

    Default

    Hoe ver is jy nou met die voorbereidings op die Merc? Is die challenge amper dieselfde as wat top gear aangebied het ?

  17. #16
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    12,758
    Thanked: 2462

    Default

    Ek het lank niks gedoen, hierdie week coils ingesit agter, spacers op voor coils. Het vrydag begin met bandgroottes, 255/70/15 is maksimum wat ek inkry agter, maar dan moet ek 6mm wheelspacer in sit, maar nou is my wheelnuts te kort, en niemand op dorp het langer in voorraad, sal seker die week kry. Dink ek sal gaan vir 245/75/15.

    Ons het die roete wat gery gaan word, maar uitdagings bly 'n geheim. Neem aan daar sal 'n drag race en duinry ingesluit wees.

    Ons wil nou die kar gaan toets in AD sodra die bande op is
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  18. #17
    Join Date
    Feb 2013
    Location
    Fochville
    Age
    43
    Posts
    657
    Thanked: 5

    Default

    Dit klink interesant. Maak net seker dat die wiele nie gaan skuur sodra die kar bietjie gewig moet dra nie. Hoeveel km moet julle afle? Is joune die petrol of diesel model?

  19. #18
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    12,758
    Thanked: 2462

    Default

    sal kyk ja, 7000 km, diesel, maar nie meer mercedes nie, het nissan diesel in
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  20. #19
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    12,758
    Thanked: 2462

    Default


    Al lyk dit nie so nie, maar hierdie is 'n 100mm lift tussens suspensie en groter bande. Kyk net hoe klein laat die 255/70/15 daai rims lyk
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  21. #20
    Join Date
    Feb 2013
    Location
    Fochville
    Age
    43
    Posts
    657
    Thanked: 5

    Default

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    sal kyk ja, 7000 km, diesel, maar nie meer mercedes nie, het nissan diesel in
    Moet die kar nie die oorspronklikke engine in he om te kwalifiseer vir die uitdaaging nie? Of gaan dit net oor die body?

  22. The Following User Says Thank You to Dieselman For This Useful Post:


Page 1 of 25 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 ... LastLast

Similar Threads

  1. Reflect on your home built drawer system
    By Boomerang in forum Camping, Fridges, Accessories
    Replies: 36
    Last Post: 2014/04/21, 07:30 PM
  2. Buzzard Overlander Off Road Trailer
    By janleroux in forum Camping, Fridges, Accessories
    Replies: 10
    Last Post: 2012/01/24, 06:46 PM
  3. Anyone here built their own car?
    By MikeAG in forum The 4x4 Pub
    Replies: 45
    Last Post: 2011/12/23, 11:25 PM
  4. The ultimate overlander: SUV or Bakkie?
    By WeskusKlong in forum General 4x4 Discussion
    Replies: 42
    Last Post: 2011/11/15, 09:33 PM
  5. My Willys overlander
    By Jeepster_1 in forum Jeep
    Replies: 3
    Last Post: 2009/08/07, 09:24 AM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •