W123 Overlander built - Page 7





Page 7 of 25 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 ... LastLast
Results 121 to 140 of 482
  1. #121
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    12,766
    Thanked: 2462

    Default

    lyk of hulle moes wheelarch ook sny?
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  2. #122
    Join Date
    May 2011
    Location
    Centurion
    Age
    40
    Posts
    252
    Thanked: 9

    Default

    ja hulle moes. Die 205s het klaar amper agter geraak en voor net net geclear.
    2013 Mazda BT50 3.2 DC 4x4 (Great White)
    2014 Conqueror Comfort
    2006 Defender 110 Td5 PU
    Then:
    2012 Defender 90 2.2D PU (Rooibos)
    2004 Defender 90 td5 (Evergreen)

  3. #123
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    12,766
    Thanked: 2462

    Default

    Volgende challange
    Name:  ImageUploadedByTapatalk1401742137.104137.jpg
Views: 311
Size:  278.7 KB

    Sal more verder post van namibia challange
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  4. #124
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Robertson/ Larissa, Greece
    Age
    55
    Posts
    4,899
    Thanked: 2553

    Default

    Quote Originally Posted by Sandboarder View Post
    Daardie is mos Cruiser mags maar met 'n 5-bolt patroon, so dit kom van 'n landy af?
    So bietjie OT. Cruisers het al 5 bolt pattern van 1998 af.
    We can't change the wind but we can set our sails

  5. #125
    Join Date
    Aug 2010
    Location
    Delmas
    Age
    65
    Posts
    3,369
    Thanked: 34

    Default

    Mooi stories die...mal daaroor!
    BlinkGat Products
    Manufacturing of Aluminium
    custom made Products
    Sarel 082 820 9413
    www.blinkgatproducts.com

  6. #126
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    De Wildt
    Age
    57
    Posts
    35,040
    Thanked: 10121

    Default

    Ek dink daar is iets BAIE snaaks in die Greyton water
    2012 Jeep Sahara Unlimited 3.6 V6
    Percivamus

  7. #127
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    12,766
    Thanked: 2462

    Default

    Quote Originally Posted by jelo View Post
    Ek dink daar is iets BAIE snaaks in die Greyton water
    Hoe dan nou so, Jakes?
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  8. #128
    Join Date
    Feb 2013
    Location
    Fochville
    Age
    43
    Posts
    657
    Thanked: 5

    Default

    Jy sal daai Merc se gat bietjie meer moet lig. Veral as jy die karavaan challenge wil doen.
    Volkswagen Jetta 1.9 Tdi, 2002
    Isuzu KB 250 Dle, LWB, 1999

  9. #129
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    De Wildt
    Age
    57
    Posts
    35,040
    Thanked: 10121

    Default

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    Hoe dan nou so, Jakes?
    Man ek is lief vir conversions, maaaaaaaar ..............

    SOLID AXLES ONDER 'N MERC W123?



    Of dis in die water, of julle rook die ander twakkies.
    2012 Jeep Sahara Unlimited 3.6 V6
    Percivamus

  10. #130
    Join Date
    Mar 2014
    Location
    Ermelo
    Age
    49
    Posts
    3,337
    Thanked: 109

    Default

    Sit die benz se body op die landie se chassis in jou stoor, die landie staan tog
    Four wheels move the body,
    Landys move the soul.
    0614512283
    Current: Discovery 1 V8i
    Next landy, D3 V8 HSE Previous one.D1 300 TDi donkey, D1 V8 Fuel THIEF!!! freelander 1, biggest pos known to man,

  11. #131
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Cape Town, Plumstead/The Sea/Franskraal
    Age
    52
    Posts
    2,329
    Thanked: 447

    Default

    Convert that merc to run on Veggie!!
    Mercedes W123 300D, runs on Mother Natures Goodness.
    Powered by the Sun, the Rain and the Earth.
    Have now covered 220 000Km on veg oil.
    Oh, and an Isuzu 280DT.

  12. #132
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    De Wildt
    Age
    57
    Posts
    35,040
    Thanked: 10121

    Default

    Quote Originally Posted by ZuluCowboy View Post
    Convert that merc to run on Veggie!!
    TD27 so no problems there.
    2012 Jeep Sahara Unlimited 3.6 V6
    Percivamus

  13. #133
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    12,766
    Thanked: 2462

    Default

    Quote Originally Posted by ZuluCowboy View Post
    Convert that merc to run on Veggie!!
    Klaar n rd28 in, hy loop op enige iets
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  14. #134
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    12,766
    Thanked: 2462

    Default

    Quote Originally Posted by Dieselman View Post
    Jy sal daai Merc se gat bietjie meer moet lig. Veral as jy die karavaan challenge wil doen.
    Het klaar w126 coils agter in. Dit saam met die agterbande is n 100mm lift. Lyk net nie so met die groter bande nie.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  15. #135
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    12,766
    Thanked: 2462

    Default

    Quote Originally Posted by jelo View Post
    Man ek is lief vir conversions, maaaaaaaar ..............

    SOLID AXLES ONDER 'N MERC W123?



    Of dis in die water, of julle rook die ander twakkies.
    En dit van meneer SFA. Dog ek speel reg in jou veld.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  16. #136
    Join Date
    May 2012
    Location
    Cape Town
    Posts
    2,866
    Thanked: 210

    Default

    Quote Originally Posted by Francois Theron View Post
    So bietjie OT. Cruisers het al 5 bolt pattern van 1998 af.
    Ah dit maak sin! Nou voel ek bietjie dom
    (SUPERCHARGED ZOMBIE ZOOK)
    (DEFENDER 130 300HP V8 "MR PUGLY")
    --->YouTube channel<---
    Hendri Mouton (Zombie)

  17. #137
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    12,766
    Thanked: 2462

    Default

    Vanaf Swakop is ons Windhoek toe via die C28 (ek dink). Daai pas het ons erg opraende gegee (pun intended). Eerste gravel stuk het kar doodgetrek in eerste. Toe hy doodruk, trap ek rem dood, maar die kar gly terug teen bult met wiele wat stil staan en net gly oor gruis, so steil is dit.

    Na aanloop, toe maak ons dit darem, net om die gepavleide deel te tref. Na vele probeerslae, selfs met injector pomp wat ooper gestel is, kon ons dit nie maak en moes die navara help.

    Verskoon my taal.
    https://www.youtube.com/watch?v=aY2x...ature=youtu.be
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  18. #138
    Join Date
    Nov 2010
    Location
    Port Elizabeth
    Age
    43
    Posts
    1,687
    Thanked: 16

    Default

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    ... so steil is dit.

    ...

    Verskoon my taal.

    Dis moeilik om op die video presies te verstaan hoe styl dit is. Maar die swart diesel wolke en die meegaande kommentaar (dit is f..n styl) dink ek beskryf dit genoeg ! Lol !

    Range Rover Classic - 1970's (WitRot)
    Jeep Grand Cherokee Overland - 2007
    Previous :
    Suzuki SJ 410 - 1983 (Bielie)
    Jeep WJ 4.7 v8 - 2003
    SVM 3000 - 1989 (Smurf)
    Land Rover Freelander 2 SE - 2008 (Elbo)

  19. #139
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    12,766
    Thanked: 2462

    Default

    Ek het pelican point vergeet. Sal insit. Dit was n interessante stukkie sand ry
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  20. #140
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    12,766
    Thanked: 2462

    Default

    In vir n mooimaak. Ontroes, respray.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

Page 7 of 25 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 ... LastLast

Similar Threads

  1. Reflect on your home built drawer system
    By Boomerang in forum Camping, Fridges, Accessories
    Replies: 36
    Last Post: 2014/04/21, 07:30 PM
  2. Buzzard Overlander Off Road Trailer
    By janleroux in forum Camping, Fridges, Accessories
    Replies: 10
    Last Post: 2012/01/24, 06:46 PM
  3. Anyone here built their own car?
    By MikeAG in forum The 4x4 Pub
    Replies: 45
    Last Post: 2011/12/23, 11:25 PM
  4. The ultimate overlander: SUV or Bakkie?
    By WeskusKlong in forum General 4x4 Discussion
    Replies: 42
    Last Post: 2011/11/15, 09:33 PM
  5. My Willys overlander
    By Jeepster_1 in forum Jeep
    Replies: 3
    Last Post: 2009/08/07, 09:24 AM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •