W123 Overlander built - Page 2





Page 2 of 25 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 ... LastLast
Results 21 to 40 of 494
  1. #21
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    12,824

    Default

    het hom so gekoop, maar van die ander ouens het karre gekoop sonder engins, het al engins geruil, wil nog engins ruil ens, so op ou end is myne seker een van min wat met die engin waarmee dit gekoop is gaan deelneem
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  2. #22
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    Clanwilliam
    Age
    52
    Posts
    1,459

    Default

    Hier kom 'n ding! Hou ons op hoogte.
    2011 FJ Cruiser
    2018 Hilux 2.4 4x4 D/C
    Afrispoor Serval

  3. #23
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    12,824

    Default

    nounet gemeet, die kar het 50 mm meer grondvryhoogte onder pens as wat my navara het, en navara het klaar 265/75/16 bande en 50 mm suspensionlift
    Last edited by Reenen; 2013/03/26 at 06:03 PM.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  4. #24
    Join Date
    Feb 2013
    Location
    Fochville
    Age
    43
    Posts
    663

    Default

    Het jy dalk weer vir ons nuwe fotos en sommer van die engine ook?

  5. #25
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    12,824

    Default














    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  6. #26
    Join Date
    Feb 2013
    Location
    Fochville
    Age
    43
    Posts
    663

    Default

    Watse Nissan diesel engine is dit? Dit lyk soos n 6 cylinder? Waaruit kom die engine uit oorspronklik? Is dit die mercedes ratkas wat nog daar in is? Kar ry seker lekker op die grondpad met daardie wielle?

  7. #27
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Randpark Ridge Jhb.
    Age
    71
    Posts
    2,332

    Default

    Arme ou Merc, as hy weet wat op hom wag maak hy 'n kraak.

    Maar dit klink lekker!!!
    Johan van Niekerk. I can't spell and my grammar sucks, so deal with it!
    2010 Jeep G/C 5.7 V V T Hemi Overland
    2007 Xplorerhttp://www.fuelly.com/dashboard/

  8. #28
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    12,824

    Default

    Rd28 nissan diesel, nissan rb 20 g box, engin n jap inport, was nooit in sa gebruik nie. 6 silinder ja, was in 2005 rond baie gewilde enginvervanging im landrovers en mercedes karre omdat hul so goedkoop was, ek het self ool toe een in my isuzu ( op een van fotos), ingebou, daai tyd het ek r3000 vir een betaal. En ry soos droom op grondpAd
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  9. #29
    Join Date
    Apr 2009
    Location
    Bellville
    Age
    60
    Posts
    11,641

    Default

    Ek is mal oor jou "maatstok"

  10. #30
    Join Date
    Feb 2013
    Location
    Fochville
    Age
    43
    Posts
    663

    Default

    Quote Originally Posted by ThysleRoux View Post
    Ek is mal oor jou "maatstok"
    Dit was seker byderhand gewees op daardie oomblik.

  11. #31
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    12,824

    Default

    Met rede so gekies, universeel beskikbaar, en almal weet nie noodwendig hoe lank n foot is nie, maar almal ken n bierbottel
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  12. #32
    Join Date
    Feb 2013
    Location
    Fochville
    Age
    43
    Posts
    663

    Default

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    Rd28 nissan diesel, nissan rb 20 g box, engin n jap inport, was nooit in sa gebruik nie. 6 silinder ja, was in 2005 rond baie gewilde enginvervanging im landrovers en mercedes karre omdat hul so goedkoop was, ek het self ool toe een in my isuzu ( op een van fotos), ingebou, daai tyd het ek r3000 vir een betaal. En ry soos droom op grondpAd
    Klink lekker. Ek sal nogal daarvan hou om te voel hoe hy ry. Ek is altyd nog mal oor daardie karre.

  13. #33
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Cape Town, Plumstead/The Sea/Franskraal
    Age
    52
    Posts
    2,342

    Default

    That Merc was on Gumtree in January.... remember it, how does it go?
    Mercedes W123 300D, runs on Mother Natures Goodness.
    Powered by the Sun, the Rain and the Earth.
    Have now covered 220 000Km on veg oil.
    Oh, and an Isuzu 280DT.

  14. #34
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    12,824

    Default

    Nee, ek het die een al september rond gekoop, en ru heel lekker op grondpad, binne volg maand wil oms AD gaan aandurf pm sy sandvermoe te bepaal
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  15. #35
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    12,824

    Default

    Maar soos el se, dit was gewilde ombouing, daar loop seker n hele paar met die engins
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  16. #36
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    12,824

    Default

    Atlantis duine sat 8 junie vir n test run. Daarna kings of chaos, hy beter nie breek en my laat maak nie, golden circle kaartjies.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  17. #37
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    12,824

    Default

    Gister gaan wheelalignment stel na lift, toe strike disaster. Waterlek tussen engin en gearbox, neem aan welchplugs, gearbox moet uit, en as een vervang, moet seker al die plugs vervang, seker maar na clutch ook kyk, seker maar prop ook moet deurgaan
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  18. #38
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    12,824

    Default

    Hy moet reg vir AD die naweek, hoop die reen wat voorspel is verdwyn
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  19. #39
    Join Date
    Feb 2013
    Location
    Fochville
    Age
    43
    Posts
    663

    Default

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    Gister gaan wheelalignment stel na lift, toe strike disaster. Waterlek tussen engin en gearbox, neem aan welchplugs, gearbox moet uit, en as een vervang, moet seker al die plugs vervang, seker maar na clutch ook kyk, seker maar prop ook moet deurgaan
    Welch plugs roes waneer daar nie antifreeze gebruik word nie.
    Volkswagen Jetta 1.9 Tdi, 2002
    Isuzu KB 250 Dle, LWB, 1999

  20. #40
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    12,824

    Default

    Yip, daar was niks in nie, vir R5000 koopprys was daar egter nie heeltemal n volledige diensrekord saam met kar nie, maar die res is fine ( ek hoop)
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

Page 2 of 25 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 ... LastLast

Similar Threads

  1. Reflect on your home built drawer system
    By Boomerang in forum Camping, Fridges, Accessories
    Replies: 36
    Last Post: 2014/04/21, 07:30 PM
  2. Buzzard Overlander Off Road Trailer
    By janleroux in forum Camping, Fridges, Accessories
    Replies: 10
    Last Post: 2012/01/24, 06:46 PM
  3. Anyone here built their own car?
    By MikeAG in forum The 4x4 Pub
    Replies: 45
    Last Post: 2011/12/23, 11:25 PM
  4. The ultimate overlander: SUV or Bakkie?
    By WeskusKlong in forum General 4x4 Discussion
    Replies: 42
    Last Post: 2011/11/15, 09:33 PM
  5. My Willys overlander
    By Jeepster_1 in forum Jeep
    Replies: 3
    Last Post: 2009/08/07, 09:24 AM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •