Bush Lapa Vlooi, first impressions - Page 13





Page 13 of 13 FirstFirst ... 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13
Results 241 to 248 of 248
  1. #241
    Join Date
    Oct 2013
    Location
    Brackenfell
    Age
    56
    Posts
    1,187
    Thanked: 224

    Default Re: Bush Lapa Vlooi, first impressions

    Sjoe ek het hierdie 1 gemis.
    Carel ek het ‘n Vlooi en is baie tevrede daarmee.
    Ek sal nie vir Michael kruisig nie, maar toe ons gekoop het was die oorweging ook vir die Boskriek. Maar die Vlooi was die wenner toe SWAMBO daarin klim! Ja die kriek se bedspasie kan verander word vir pakplek, maar hoekom meer betaal vir die kriek en dan nog koste vir die verandering - dit was my vraag destyds. Ons het nog nooit die “ekstra lug vloei” gemis nie, maar nou ja dit is ons!
    Sal nie die Kewer oorweeg nie. Daar word net hopeloos te veel pakspasie verloor.
    Nou ja, dit was my 2sente. Die feit is, dit wat vir jou werk is die regte 1 om re vat! Neem aan jy was al by Andre, so vertel ons van jou ondervinding en besluit! Sterkte
    Uys Snyders

    Trailblazer 2.8DuraMax
    Bushlapa Vlooi B237

  2. The Following 2 Users Say Thank You to Uys Snyders For This Useful Post:


  3. #242
    Join Date
    Dec 2013
    Location
    Pietermaritzburg
    Age
    53
    Posts
    431
    Thanked: 79

    Default Re: Bush Lapa Vlooi, first impressions

    Read through this thread from start, thanks for all the info.

    I am in a tossup between the Vlooi and the Boskriek.

    There is good arguments for both, but one thing that may be the decider is, and maybe you can help me here
    -- can you access the fridge from inside the caravan in the boskriek through the base of the bed?

    The Vlooi looks like it is a solid bulkhead so I guess no access from inside?
    That solid bulkhead in the Vlooi probably makes it a bit more robust, but I like the "window" effect in the Boskriek.



    The other thing that appeals to me is, as a three sleeper the Boskriek may just be a bit easier to resell, if I needed to.
    Pajero Sport 2013 3.2 A/T

  4. #243
    Join Date
    Feb 2009
    Location
    Windhoek
    Age
    36
    Posts
    6,388
    Thanked: 2473

    Default Re: Bush Lapa Vlooi, first impressions

    Yes, you can access the fridge from inside through the base of the front bed. It will be a difficult exercise though; fridge is deep and bed is high
    VW Touareg V6 Tdi Escape
    Bush Lapa Boskriek 816

  5. The Following User Says Thank You to Nys For This Useful Post:


  6. #244
    Join Date
    May 2007
    Location
    Welgelegen, Cape Town
    Age
    56
    Posts
    1,785
    Thanked: 126

    Default Re: Bush Lapa Vlooi, first impressions

    Maybe a stupid question, but why would you want access the fridge from the inside if your kitchen is on the outside?...we love our Vlooitjie thanks to Uys...the extra packing space is such a bonus...Boskriek selling quiker than a Vlooi because of extra bunk..doubt it...each one has its market.

    Toyota D4D Legend 45
    Nissan Kingcab 2007 4x4
    Bushlapa Vlooi 652

  7. #245
    Join Date
    Feb 2010
    Location
    Cape Town
    Age
    54
    Posts
    6,315
    Thanked: 1064

    Default Re: Bush Lapa Vlooi, first impressions

    Quote Originally Posted by Tallhorse View Post
    There is good arguments for both, but one thing that may be the decider is, and maybe you can help me here -- can you access the fridge from inside the caravan in the boskriek through the base of the bed?
    Do not let that influence you decision. The reason for that hatch is for easy access during the assembly process and not for access to the fridge. My 1st Miskruier B8 actually had a solid base under the front bed - no hatch.
    Michael (Kooskop) My naam is NIE Koos nie..
    Toyota FJ Cruiser
    Bush Lapa - 1st Miskruier B8, now B192
    BMW F800GS

    When in doubt, paint it black

  8. The Following User Says Thank You to Kooskop For This Useful Post:


  9. #246
    Join Date
    Apr 2009
    Location
    Pretoria
    Age
    39
    Posts
    2,913
    Thanked: 196

    Default Re: Bush Lapa Vlooi, first impressions

    Quote Originally Posted by Uys Snyders View Post
    Sal nie die Kewer oorweeg nie. Daar word net hopeloos te veel pakspasie verloor.
    Nou ja, dit was my 2sente.

    Hi,

    Kan jy dalk meer verduidelik hier, die bankies is tog waasr die bed is in die miskruier, of mis ek iets?

  10. #247
    Join Date
    Oct 2013
    Location
    Brackenfell
    Age
    56
    Posts
    1,187
    Thanked: 224

    Default Bush Lapa Vlooi, first impressions

    D-Tox jy is reg - die bankies is in die plek van die bed, maar dit is verander na 2 klein “boksies” weerskante van die wheel arch, om dus plek te maak vir die voete. Die 1 area word basies totaal opgeneem met die battery, laat jou dus oor net met die ander baie klein area vir pak van items. As ek kyk hoeveel spasie my kantseile opneem, sal daardie spasie daardeur opgeneem word.
    Die bed slaan vorentoe uit, dus is daar ook geen moontlikheid vir pak van enige items nie, soos sommige mense doen met die Kriek. Die Vlooi het ‘n vaste pakplek voor, as dit vir jou belangrik is.
    Ek sê weereens, die Kewer sal beslis werk vir sommige want ons almal se behoeftes verskil.
    Jy is welkom om my te kontak sou jy eerder wil gesels.
    Groete
    Last edited by Uys Snyders; 2017/11/03 at 08:41 AM.
    Uys Snyders

    Trailblazer 2.8DuraMax
    Bushlapa Vlooi B237

  11. #248
    Join Date
    Apr 2009
    Location
    Pretoria
    Age
    39
    Posts
    2,913
    Thanked: 196

    Default Re: Bush Lapa Vlooi, first impressions

    Quote Originally Posted by Uys Snyders View Post
    D-Tox jy is reg - die bankies is in die plek van die bed, maar dit is verander na 2 klein “boksies” weerskante van die wheel arch, om dus plek te maak vir die voete. Die 1 area word basies totaal opgeneem met die battery, laat jou dus oor net met die ander baie klein area vir pak van items. As ek kyk hoeveel spasie my kantseile opneem, sal daardie spasie daardeur opgeneem word.
    Die bed slaan vorentoe uit, dus is daar ook geen moontlikheid vir pak van enige items nie, soos sommige mense doen met die Kriek. Die Vlooi het ‘n vaste pakplek voor, as dit vir jou belangrik is.
    Ek sê weereens, die Kewer sal beslis werk vir sommige want ons almal se behoeftes verskil.
    Jy is welkom om my te kontak sou jy eerder wil gesels.
    Groete

    ah, ek sien, baie dankie, sal dit in ag hou

    D

Page 13 of 13 FirstFirst ... 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13

Similar Threads

  1. Bush lapa miskruier review
    By Jaco Kruger in forum Trailers, Caravans, Towing etc
    Replies: 11881
    Last Post: 2019/07/24, 01:27 PM
  2. Bush Lapa saamtrek
    By Kooskop in forum Western Cape
    Replies: 102
    Last Post: 2012/10/18, 08:44 AM
  3. WegSleep test on Bush Lapa Miskruier ?
    By Kooskop in forum Trailers, Caravans, Towing etc
    Replies: 27
    Last Post: 2012/05/07, 09:53 PM
  4. 3 Bush Lapa Miskruiers in one spot!
    By Kooskop in forum Trailers, Caravans, Towing etc
    Replies: 31
    Last Post: 2012/04/21, 08:22 PM
  5. Kyknet Buitelug Expo - Bush Lapa range
    By Kooskop in forum Trailers, Caravans, Towing etc
    Replies: 8
    Last Post: 2011/09/29, 08:20 PM

Tags for this Thread

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •