Page 9 of 13 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 LastLast
Results 161 to 180 of 252
  1. #161
    Join Date
    Jan 2010
    Location
    Pretoria
    Age
    52
    Posts
    9,170
    Thanked: 5694

    Default

    Quote Originally Posted by Edster View Post
    Enjoy !! Kgalagadi en BL - wat 'n kombinasie !

    Praat jy!
    Christa
    2018 Toyota Fortuner 2.8 GD-6 4x4 AT

    BushLapa 78 Now a Boskruier but with the same Zambia and CKGR bush stripes


  2. #162
    Join Date
    Feb 2013
    Location
    Centurion
    Age
    58
    Posts
    1,423
    Thanked: 300

    Default

    Ja, ja, ja. Julle wil ons net jaloers maak. Maar moenie worry, April 2015 is dit ons beurt!
    Bush Lapa Miskruier: B116


  3. #163
    Join Date
    Apr 2013
    Location
    Keurboomstrand
    Age
    71
    Posts
    636
    Thanked: 12

    Default

    Groete uit Tweeriviere, Kgalagadi!

    Reis tot hier was voorspoedig - die sterk noord-wester van voor op die stuk pad van Calvinia tot op Kenhardt het ons byna sonder brandstof gelaat - verbruik val van meer as 10 kilometer per liter na net meer as 6 kilometer per liter.

    Eerste kamp opslaan het ook langer as 10 minute geduur. Daar was op 'n stadium amper 'n tweedehandse Bush Lapa Vlooi te koop!

    Foto's volg.
    2007 Land Rover Freelander 2. Not my best - my only!

    2006 VW Jetta 5 2.0 Tdi

    Bush Lapa Vlooi - SOLD!


  4. #164
    Join Date
    Feb 2010
    Location
    Cape Town
    Age
    56
    Posts
    6,572
    Thanked: 1223

    Default

    Quote Originally Posted by Pieter Hugo View Post
    Daar was op 'n stadium amper 'n tweedehandse Bush Lapa Vlooi te koop!

    Foto's volg.
    Ha ha...'n man vat net 'n "iced tea" dan is alles weer reg . Ons soek daai fotos....
    Michael (Kooskop) My naam is NIE Koos nie..
    Toyota FJ Cruiser
    Bush Lapa - 1st Miskruier B8, now B192
    BMW F800GS

    When in doubt, paint it black

  5. #165
    Join Date
    Jul 2010
    Location
    Cape Town
    Age
    55
    Posts
    686
    Thanked: 3

    Default

    Lag tog te lekker....ja party keer met die opslaan kan humeure bietjie flare!

  6. #166
    Join Date
    Feb 2013
    Location
    Centurion
    Age
    58
    Posts
    1,423
    Thanked: 300

    Default

    Mense wat in Kgalagadi is se geduld is baie lank.
    Bush Lapa Miskruier: B116


  7. #167
    Join Date
    Jul 2009
    Location
    Citrusdal
    Age
    60
    Posts
    129
    Thanked: 0

    Default

    Vertel my iets wat ek nie weet nie, moenie dat dit eers begin reen en dan wil kamp maak nie, dit is SPORTS.
    Hilux KzTe intercooled and chipped.
    Bushlapa number 36
    Love to be in the bush.

  8. #168
    Join Date
    Apr 2013
    Location
    Keurboomstrand
    Age
    71
    Posts
    636
    Thanked: 12

    Default

    Vrydagoggend begin die eerste "afbreek sessie" - ek hoop dit gaan dan al beter - so ook die opslaan by Nossob. "Practice makes perfect"!

    Het alweer 'n lysie van "mods" wat ek graag met Jannie-hulle wil gaan bespreek. Sukkel bietjie met die yskas-laai wat aan die rubber vashaak en die MK 4 Power Panel wat heeltemal te veel raas.

    Wat egter nie onderhandelbaar is nie is die "sides" van die Bush Wing - dit skep ongelooflik baie ruimte.

    Die internet hier in die Kgalagadi werk nog met lampolie dus moet die foto's ongelukkig nog wag.
    2007 Land Rover Freelander 2. Not my best - my only!

    2006 VW Jetta 5 2.0 Tdi

    Bush Lapa Vlooi - SOLD!


  9. #169
    Join Date
    Feb 2010
    Location
    Cape Town
    Age
    56
    Posts
    6,572
    Thanked: 1223

    Default

    Op en afslaan by ons is ook maar altyd 'n storie. Die gemoedere loop soms maar in die rooi maar dis als gou vergete..... Daai fan wat aan en af gaan in die boks kan maar lol. As ons op 220V is, sit ek hom af in die nag maar as die eeste mossie poep en die son begin net dink aan uitkom, tel die sonpaneel dit op en dan begin daai fan.... Ek staan vroeg op en slaap nie deur die dag nie so is nie te veel gepla nie. As jy 'n middag slapie vang, trek die sonpaneel se plug uit onder die boks as hy pla.....maar as jy soos ek is gaan jy vergeet van hom en met "tea" sit in plaas van "iced tea"....
    Michael (Kooskop) My naam is NIE Koos nie..
    Toyota FJ Cruiser
    Bush Lapa - 1st Miskruier B8, now B192
    BMW F800GS

    When in doubt, paint it black

  10. #170
    Join Date
    Nov 2009
    Location
    Upington
    Age
    51
    Posts
    1,096
    Thanked: 71

    Default

    Quote Originally Posted by Kooskop View Post
    Daai fan wat aan en af gaan in die boks kan maar lol. As ons op 220V is, sit ek hom af in die nag
    Selfde hier, daar is mos batterye wat die yskas deur die nag dra, hulle herlaai baie vinnig as die 220V weer aangesit word.
    Mitsubishi Triton 3.2 Di-D 4x4 Auto with a Bush Lapa Miskruier (#30) following closely behind.
    In the process of going there and doing that.

  11. #171
    Join Date
    Jun 2009
    Location
    Centurion
    Posts
    1,050
    Thanked: 111

    Default

    On the PBE system the fan runs all the time, after a while you get use to it, it is there for a good purpose.

    The 220V charger can be put to "float charging only" at night.
    Last edited by Chris B; 2014/06/28 at 12:18 AM.
    Ps 16:5

  12. #172
    Join Date
    Apr 2013
    Location
    Keurboomstrand
    Age
    71
    Posts
    636
    Thanked: 12

    Default

    Net so op 'n punt van orde:

    Die meeste van die Vlooi se gewig en pakplek is voor die wiele. Hoe kry mens dit reg om die gewig eweredig te versprei? Ek het eers gedink dit is onnodig om 100 liter water "onnodig" saam te ry, maar is dit nie die balanserende gewig nie?

    Ry vroeg Woensdagoggend vanaf Keurboomstrand af Addo toe vir twee nagte om bietjie met die olifante te gaan "chat". Daarna 10 dae "familie verpligtinge in Cradock en dan op pad terug Caledon toe sommer twee vinnige nagte oorstaan in Karoo Nasionale Park by Beaufort Wes.

    Na aanleiding van, en met erkenning aan Michael aka "Kooskop" se plasing met foto uit sy BL, wil ek 'n paar foto's neem - "bedroom with a view"!
    Last edited by Pieter Hugo; 2014/07/08 at 07:41 PM. Reason: add script
    2007 Land Rover Freelander 2. Not my best - my only!

    2006 VW Jetta 5 2.0 Tdi

    Bush Lapa Vlooi - SOLD!


  13. #173
    Join Date
    Jan 2010
    Location
    Pretoria
    Age
    52
    Posts
    9,170
    Thanked: 5694

    Default

    Pieter, ja moeilike een daai.

    Ek dink die 100 L water is beslis 'n balanserende gewig. Maar weerens, met ons yskas wat nie in die BL bly nie, neem ons baie keer vir 'n naweek kamp nie water in die tenk saam nie. As die wa baie leeg is, maak manlief maar net nie die bande so hard nie. Die wa bly stabiel.
    Christa
    2018 Toyota Fortuner 2.8 GD-6 4x4 AT

    BushLapa 78 Now a Boskruier but with the same Zambia and CKGR bush stripes


  14. #174
    Join Date
    Jun 2009
    Location
    Centurion
    Posts
    1,050
    Thanked: 111

    Default

    Pieter, my ervaring is dieselfde as joune. Wanneer die water tenk vol is, kan die BL baie makliker rondgestoot word al is die karavaan vol gelaai.

    Nou maak ek tenk vol by huis van begin af en geen geskarrel as by kamp kom om naby kraan te wees vir volmaak nie.
    Ps 16:5

  15. #175
    Join Date
    Nov 2013
    Location
    Sedgefield
    Age
    62
    Posts
    671
    Thanked: 97

    Default

    More Pieter , hoop,julle kamp lekker in die koue weer en dat jou fotos vannaf die" Room" hier by ons gaan uitkom kom , dit klink beslis dat julle lekker kuier !
    “Everybody is a genius. But if you judge a fish by its ability to climb a tree, it will live its whole life believing that it is stupid.”

  16. #176
    Join Date
    Nov 2009
    Location
    Upington
    Age
    51
    Posts
    1,096
    Thanked: 71

    Default

    Ek doen dit ook deesdae so, as my Miskruier volgepak is, trek hy die skaal op 1,3ton. Die bakkie is waarskynlik so 2,5ton volgepak en met passasiers. Om 100kg se gewig te spaar deur met die BL se tenk leeg te ry, gaan geen verskil aan brandstofverbruik maak teen 'n totale gewig van digby 4ton nie.

    In elk geval, is die 100kg se water in die tenk nie net 'n balanserende gewig wat die BL se neus ligter maak nie, dit is ook lae gewig, wat ek reken 'n goeie ding is.
    Mitsubishi Triton 3.2 Di-D 4x4 Auto with a Bush Lapa Miskruier (#30) following closely behind.
    In the process of going there and doing that.

  17. #177
    Join Date
    Sep 2013
    Location
    Cape Town
    Age
    44
    Posts
    675
    Thanked: 24

    Default

    Quote Originally Posted by Pieter Hugo View Post
    Net so op 'n punt van orde: Die meeste van die Vlooi se gewig en pakplek is voor die wiele. Hoe kry mens dit reg om die gewig eweredig te versprei? Ek het eers gedink dit is onnodig om 100 liter water "onnodig" saam te ry, maar is dit nie die balanserende gewig nie?
    Pieter, ja, op my Vlooi doen ek dieselfde, maar ek doen net 50liter vir 'n naweek, of 25. Met elke naweek se kamp pak ek hom effe anders en kyk na die gat as ek ry. Dit voel wel vir my hy sleep beter as die neus swaerder is en die neus se gewig rondom 60/70kg is.

    Ek weeg nou nie rerig die totale gewig nie en wil nie 'n can of worms gaan oopmaak by 'n weegbrug saam met die verkeerspolisie nie om totale gewig te kry nie.

    Gaan einde die week en volgende week in jou valley toer, grootvadersbosch, bontebok, khomeesdrift, ens. Sal toet as ek verbyry.
    Fortuner 4x4 4L V6 aka "Tunafish" aka "Guzzler"
    Bushlapa Vlooi #B212 aka "FLOSSIE"

    Glamper, Rock Climber, Hiker, Diver, Rescue Medic, Professional and Volunteer Wine Tester.

  18. #178
    Join Date
    Mar 2012
    Location
    Clanwilliam
    Age
    65
    Posts
    415
    Thanked: 5

    Default

    Agree on the above statement 100 % by Jaco that is.
    Last edited by cherokee235; 2014/07/09 at 11:04 AM. Reason: spelling
    LR Discovery 4 TD V6 SE
    Bush-Lapa Boskriek B 333
    " Kriekie "

  19. #179
    Join Date
    Apr 2013
    Location
    Keurboomstrand
    Age
    71
    Posts
    636
    Thanked: 12

    Default

    Vlooi BL 296 staan en rus nou bietjie op Cradock en ons slaap in Tertius en Annemie se "on suite" gastekamer. (amper so deftig soos die Vlooi!)

    Het lekker gekamp in Addo - ongelooflike fasiliteite vir karavaan en tent kampeerders en onberisprelik netjies. Hoogs aantebeveel.
    2007 Land Rover Freelander 2. Not my best - my only!

    2006 VW Jetta 5 2.0 Tdi

    Bush Lapa Vlooi - SOLD!


  20. #180
    Join Date
    Apr 2013
    Location
    Keurboomstrand
    Age
    71
    Posts
    636
    Thanked: 12

    Default

    Oeps, 2x geplaas
    Last edited by Pieter Hugo; 2014/07/12 at 10:08 PM. Reason: Double up!
    2007 Land Rover Freelander 2. Not my best - my only!

    2006 VW Jetta 5 2.0 Tdi

    Bush Lapa Vlooi - SOLD!


Page 9 of 13 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 LastLast

Similar Threads

  1. Bush lapa miskruier review
    By Jaco Kruger in forum Trailers, Caravans, Towing etc
    Replies: 12274
    Last Post: 2021/03/09, 11:46 AM
  2. 3 Bush Lapa Miskruiers in one spot!
    By Kooskop in forum Trailers, Caravans, Towing etc
    Replies: 38
    Last Post: 2021/02/26, 04:24 PM
  3. Bush Lapa saamtrek
    By Kooskop in forum Western Cape
    Replies: 102
    Last Post: 2012/10/18, 08:44 AM
  4. WegSleep test on Bush Lapa Miskruier ?
    By Kooskop in forum Trailers, Caravans, Towing etc
    Replies: 27
    Last Post: 2012/05/07, 09:53 PM
  5. Kyknet Buitelug Expo - Bush Lapa range
    By Kooskop in forum Trailers, Caravans, Towing etc
    Replies: 8
    Last Post: 2011/09/29, 08:20 PM

Tags for this Thread

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •