Page 7 of 13 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 LastLast
Results 121 to 140 of 252
  1. #121
    Join Date
    Feb 2010
    Location
    Cape Town
    Age
    56
    Posts
    6,573
    Thanked: 1223

    Default

    Quote Originally Posted by Jaco Kruger View Post
    I know you are not allowed to advertise if you are not a commercial member, but now I'm interested.
    I aslo looked at it so if we share it here it is not advertising.... THIS is the place.
    Michael (Kooskop) My naam is NIE Koos nie..
    Toyota FJ Cruiser
    Bush Lapa - 1st Miskruier B8, now B192
    BMW F800GS

    When in doubt, paint it black

  2. #122
    Join Date
    Nov 2009
    Location
    Upington
    Age
    51
    Posts
    1,096
    Thanked: 72

    Default

    Quote Originally Posted by Kooskop View Post
    I aslo looked at it so if we share it here it is not advertising.... THIS is the place.
    Jou ou planmakertjie.
    Mitsubishi Triton 3.2 Di-D 4x4 Auto with a Bush Lapa Miskruier (#30) following closely behind.
    In the process of going there and doing that.

  3. #123
    Join Date
    Oct 2013
    Location
    Brackenfell
    Age
    58
    Posts
    1,237
    Thanked: 269

    Default

    Quote Originally Posted by cherokee235 View Post
    PM sent to you Jaco

    Regards
    Paul

    Now you have to send PM's to all of us!
    Uys Snyders

    Trailblazer 2.8DuraMax
    Bushlapa Vlooi B237

  4. #124
    Join Date
    Jan 2010
    Location
    Pretoria
    Age
    52
    Posts
    9,171
    Thanked: 5702

    Default

    Uys, kyk net so bietjie terug in Michael se pos net voor Jaco s'n, net voor joune
    Christa
    2018 Toyota Fortuner 2.8 GD-6 4x4 AT

    BushLapa 78 Now a Boskruier but with the same Zambia and CKGR bush stripes


  5. #125
    Join Date
    Oct 2013
    Location
    Brackenfell
    Age
    58
    Posts
    1,237
    Thanked: 269

    Default

    Quote Originally Posted by lekhubu943 View Post
    Uys, kyk net so bietjie terug in Michael se pos net voor Jaco s'n, net voor joune

    As jy kan lees kan jy ver kom in die lewe! Ha ha dankie Nou is ek ook by die blou THIS!
    Uys Snyders

    Trailblazer 2.8DuraMax
    Bushlapa Vlooi B237

  6. #126
    Join Date
    Oct 2013
    Location
    Brackenfell
    Age
    58
    Posts
    1,237
    Thanked: 269

    Default

    Quote Originally Posted by Uys Snyders View Post
    As jy kan lees kan jy ver kom in die lewe! Ha ha dankie Nou is ek ook by die blou THIS!

    Seker die "jetlag" van my trip na die noorde die week wat dit aan my doen!
    Uys Snyders

    Trailblazer 2.8DuraMax
    Bushlapa Vlooi B237

  7. #127
    Join Date
    Apr 2013
    Location
    Keurboomstrand
    Age
    71
    Posts
    636
    Thanked: 12

    Default

    Die einde van die groot wagtyd is verby - ons gaan vir Vlooi Donderdag haal.

    Soek alweer raad: Wat kan mens oor die Vlooi gooi om bietjie teen stof te beskerm? Ek is nie so gelukkig dat die Vlooi in my motorhuis kan bly nie - oorweeg om hom op 'n plaas in 'n skuur te berg (Hoop dit is nie dikwels nie!) wanneer hy nie agter die Landie is nie.

    Iets soos 'n "caravan cover"?
    Last edited by Pieter Hugo; 2014/05/27 at 03:03 PM. Reason: Spelling

  8. #128
    Join Date
    Jul 2010
    Location
    Cape Town
    Age
    55
    Posts
    686
    Thanked: 3

    Wink

    Pieter,

    Gebruik net H2O!

    Sal hom nie kwaai beskerm nie, maar sal wel daarvan ontslae raak...

    'n Bushlapa moet stof op hę, anders roes die Stainless Steel. Dit wil ook sę dat jy dus die Bushlapas gedurig moet uitvat in die bosse in om hulle instand te hou...

  9. #129
    Join Date
    Sep 2013
    Location
    Cape Town
    Age
    44
    Posts
    675
    Thanked: 24

    Default

    Quote Originally Posted by Pieter Hugo View Post
    Die einde van die groot wagtyd is verby - ons gaan vir Vlooi Donderdag haal.

    Soek alweer raad: Wat kan mens oor die Vlooi gooi om bietjie teen stof te beskerm? Ek is nie so gelukkig dat die Vlooi in my motorhuis kan bly nie - oorweeg om hom op 'n plaas in 'n skuur te berg (Hoop dit is nie dikwels nie!) wanneer hy nie agter die Landie is nie.

    Iets soos 'n "caravan cover"?
    Pieter, mens kan altyd Vlooi poeier probeer oorgooi. :P Jokes aside. Ek het dieselfde probleem en het nog nie so ver gekom om afmetings te doen en die cover te koop nie en in die 6maande wat Vlooi buite is permanent, either in die bos of in die driveway, kan ek sien die son roer hom hier en daar. Die eerste wat gaan gaan (en die laaste wat moet gaan), is die cover van die wing.

    Builders en OW het 'n karavaan cover, soortgelyk aan die tipe vir karre. Maar ek dink dis dalk te groot. Ek het SA Shade gekontak, want jy het my nou weer herinner dit is op my to do list. As jy sover kom en belangstel, sal ek vir jou die cover hier in die Kaap hou en kan ons reel om dit by jou te kry. Ek sal jou op hoogte hou van terugvoer van hulle af.

    Hier is 'n voorbeeld --> SA Shade
    Last edited by Funguye; 2014/05/27 at 05:54 PM.
    Fortuner 4x4 4L V6 aka "Tunafish" aka "Guzzler"
    Bushlapa Vlooi #B212 aka "FLOSSIE"

    Glamper, Rock Climber, Hiker, Diver, Rescue Medic, Professional and Volunteer Wine Tester.

  10. #130
    Join Date
    Apr 2013
    Location
    Keurboomstrand
    Age
    71
    Posts
    636
    Thanked: 12

    Thumbs up

    Quote Originally Posted by aviator609 View Post
    Pieter,

    Gebruik net H2O!

    Sal hom nie kwaai beskerm nie, maar sal wel daarvan ontslae raak...

    'n Bushlapa moet stof op hę, anders roes die Stainless Steel. Dit wil ook sę dat jy dus die Bushlapas gedurig moet uitvat in die bosse in om hulle instand te hou...
    Ek hou hiervan Aviator! Nog nie so daaraan gedink nie.

    Alle grappies op 'n stokkie - my voertuie word vol stof in die motorhuis. Net 'n paar druppels reen dan daarop en die voertuig is weer van voor af vuil.

    Stof in die bos is anders as stof by die huis!!!
    2007 Land Rover Freelander 2. Not my best - my only!

    2006 VW Jetta 5 2.0 Tdi

    Bush Lapa Vlooi - SOLD!


  11. #131
    Join Date
    Dec 2012
    Location
    Secunda
    Age
    53
    Posts
    1,417
    Thanked: 237

    Default

    Pieter geluk bly vir jou wys so paar fotos sodra jy flooi gekry het ek spaar op die oomblik volgende jaar die XT140 verkoop en n Flooi vir my ook kry

  12. #132
    Join Date
    Feb 2010
    Location
    Cape Town
    Age
    56
    Posts
    6,573
    Thanked: 1223

    Default

    Hoe gaan daai lied.....'n vlooi is 'n ding wat byt, wat byt....
    Michael (Kooskop) My naam is NIE Koos nie..
    Toyota FJ Cruiser
    Bush Lapa - 1st Miskruier B8, now B192
    BMW F800GS

    When in doubt, paint it black

  13. #133
    Join Date
    Apr 2013
    Location
    Keurboomstrand
    Age
    71
    Posts
    636
    Thanked: 12

    Default

    Hul praat ook mos van "daar's 'n vlooi in my kooi". In hierdie geval is dit andersom "my kooi is in die Vlooi"!

    Het darem onthou om ook te sorg dat die versekering in plek is voor ons met die Vlooi in die pad val. Wil/kan nie nou skade ly nie!
    2007 Land Rover Freelander 2. Not my best - my only!

    2006 VW Jetta 5 2.0 Tdi

    Bush Lapa Vlooi - SOLD!


  14. #134
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Stellenbosch
    Age
    53
    Posts
    1,007
    Thanked: 119

    Default

    I see there is a Vlooi for sale on Gumtree (in Worcester),

    http://www.gumtree.co.za/a-caravan-r...70910248887509
    Cobus
    Land Cruiser 200 4.6
    Imagine Comfortvan

  15. #135
    Join Date
    Nov 2013
    Location
    Sedgefield
    Age
    62
    Posts
    671
    Thanked: 97

    Default

    You could buy a new one for that price ...
    “Everybody is a genius. But if you judge a fish by its ability to climb a tree, it will live its whole life believing that it is stupid.”

  16. #136
    Join Date
    Nov 2013
    Location
    Sedgefield
    Age
    62
    Posts
    671
    Thanked: 97

    Default

    I must tell about a friend of mine who bought a trailer via one of the buy quick web sites and spoke to the owner who was " kerklik " and to cut a long story short , after paying a deposit of R35000 the guy disappeared never to be heard of again
    “Everybody is a genius. But if you judge a fish by its ability to climb a tree, it will live its whole life believing that it is stupid.”

  17. #137
    Join Date
    Feb 2010
    Location
    Cape Town
    Age
    56
    Posts
    6,573
    Thanked: 1223

    Default

    Jannie is aware of this guy selling his Vlooi so it seems ligit. The owner is sticking to BL and will be getting another one so he is not bailing.... Is the saying not "once you go Bush Lapa, you never go back"?

    It's not so easy to get your money back after owning it for such a short time........but with a BL and the waiting list....who knows...
    Last edited by Kooskop; 2014/06/03 at 05:52 AM.
    Michael (Kooskop) My naam is NIE Koos nie..
    Toyota FJ Cruiser
    Bush Lapa - 1st Miskruier B8, now B192
    BMW F800GS

    When in doubt, paint it black

  18. #138
    Join Date
    Apr 2013
    Location
    Keurboomstrand
    Age
    71
    Posts
    636
    Thanked: 12

    Default

    Het ook die advertensie op Gumtree gesien. Daar is heelwat ekstras wat maak dat die prys van R215 000 glad nie baie ver uit kan wees nie.

    Ons is besig om ons Vlooi (296 aka CAM 296 03) toe te rus (lees besig om in te pak en uit te werk wat kom waar). Dit is net so lekker as die wag en gaan haal.



    Die eerste indrukke van die Vlooi is nog altyd uitstekend en ons is baie tevrede. Daar is natuurlik alweer 'n paar dingetjies wat ek anders sou doen of kies as ek weer moet bestel (ek sal die lysie aanvul so met die tyd):
    1. Dit is onwaarskynlik dat ek die Jerrykanne nodig sal kry en sal die hele "nosecone" aanmekaar verkies om langer items te stoor. Het 'n "toolbox" by die fabriek gekry wat mooi in die Jerrykanne se plek in-pas. As ek die Jerrykanne benodig kan ek dit op die dakrak saamry.
    2. Ek sal beslis kies om ten minste twee LED ligte binne-in die kombuis te laat installer - links en regs van die klein laaitjie.
    3. Sal ook vra vir 'n 220 volt 3-punt kragprop in die yskas-kompartement agter die stoof.
    4. 'n Windskerm vir die stoof is ook op ons "wenslysie".
    5. Ek is nou besig om die 40 liter Engel vrieskassie te pas agter die stoof. Dit lyk of dit maar skraps gaan wees AS hy wel inpas. Hoewel almal reken dit is nie nodig om die vrieskassie vas te maak nie, gaan ek darem maar 'n plan maak om hom stewig vas te sit.

    2007 Land Rover Freelander 2. Not my best - my only!

    2006 VW Jetta 5 2.0 Tdi

    Bush Lapa Vlooi - SOLD!


  19. #139
    Join Date
    Sep 2013
    Location
    Cape Town
    Age
    44
    Posts
    675
    Thanked: 24

    Default

    Quote Originally Posted by Pieter Hugo View Post
    4. 'n Windskerm vir die stoof is ook op ons "wenslysie".
    Daai een stem ek heelhartig saam mee. Ek kyk rond vir iets wat daar pas, anders gaan ek maar 'n DIY jobbie doen. As iemand van iets weet erens, post.

    Pieter, dis baie fun! Ek gaan ook nou weer deur so episode na ek als moes uitpak vir Vlooi se trip terug fabriek toe vir fixes.
    Fortuner 4x4 4L V6 aka "Tunafish" aka "Guzzler"
    Bushlapa Vlooi #B212 aka "FLOSSIE"

    Glamper, Rock Climber, Hiker, Diver, Rescue Medic, Professional and Volunteer Wine Tester.

  20. #140
    Join Date
    Apr 2013
    Location
    Keurboomstrand
    Age
    71
    Posts
    636
    Thanked: 12

    Default

    Ek sien Michael ("Kooskop") het op een van die ander Bush Lapa drade genoem dat hy by Kaap Agri op so 'n opvoubare windskerm afgekom het. Hulle het 'n baie oulike buitelug afdeling en dit is lekker om nou-en-dan daar te gaan loer......
    2007 Land Rover Freelander 2. Not my best - my only!

    2006 VW Jetta 5 2.0 Tdi

    Bush Lapa Vlooi - SOLD!


Page 7 of 13 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 LastLast

Similar Threads

  1. Bush lapa miskruier review
    By Jaco Kruger in forum Trailers, Caravans, Towing etc
    Replies: 12274
    Last Post: 2021/03/09, 11:46 AM
  2. 3 Bush Lapa Miskruiers in one spot!
    By Kooskop in forum Trailers, Caravans, Towing etc
    Replies: 38
    Last Post: 2021/02/26, 04:24 PM
  3. Bush Lapa saamtrek
    By Kooskop in forum Western Cape
    Replies: 102
    Last Post: 2012/10/18, 08:44 AM
  4. WegSleep test on Bush Lapa Miskruier ?
    By Kooskop in forum Trailers, Caravans, Towing etc
    Replies: 27
    Last Post: 2012/05/07, 09:53 PM
  5. Kyknet Buitelug Expo - Bush Lapa range
    By Kooskop in forum Trailers, Caravans, Towing etc
    Replies: 8
    Last Post: 2011/09/29, 08:20 PM

Tags for this Thread

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •