|
Pieter ..... kyk sommer vir my na 305 ek sit in Ghana en vrek om te sien hoe myne lyk maar nou ja ..... all good things are worth waiting for .
“Everybody is a genius. But if you judge a fish by its ability to climb a tree, it will live its whole life believing that it is stupid.”
Welkom jy sal nie spyt wees nie
Hilux KzTe intercooled and chipped.
Bushlapa number 36
Love to be in the bush.
Pieter .....
waar is die feedback .....
“Everybody is a genius. But if you judge a fish by its ability to climb a tree, it will live its whole life believing that it is stupid.”
Ons was gistermiddag by die fabriek in die Paarl en Andre het alles reg gehad dat ek net die Landie kon bring, die Ford loom inprop en "Viola!" - alles werk reg!
Dankie Jaco vir jou inligting oor die Ford onderdeel, nommer AB3915436AD. Die aanbevole kleinhandelprys is/was R308.95 x BTW. Ek sal Maandag die Ford agentsakppe in die omgewing kontak. Dit lyk vir my of hierdie onderdeel ook die oplossing vir ander voertuie sal wees wat nie die Bush Lapa se LED ligte herken nie.
Die ou gesegde "As jy weet hoe, is dit maklik", blyk steeds van toepassing te wees.
Die manne by die fabriek is voluit aan die werk en is vining besig om al hul prosesse in lyn te kry. Dit het beslis nie gelyk soos 'n Vrydagmiddag by 'n gewone fabriek/kantoor nie. Die meeste van die personeel kom nog elke dag van Worcester af en gaan saans terug - dus lang ure ook nog op die pad.
Well done Jannie, Andre, Martin en al die Bush Lapa personeel.
Dit is nou seker die "stupidste" vraag ooit op die forum. Maar laat ek dit maar doen, want ek is sommer nuuskierig (die juffrou op skool het gese^ daar is nie iets soos 'n dom vraag nie!).
Ek aanvaar mens slaap met jou koppenent (kopkussing) in die oopmaak gedeelte van die BL. Sou dit nie 'n opsie wees om in die winter met jou kop binne-in die BL te slaap nie met jou voete by die venster?
Nog nooit daaraan gedink nie Pieter.
Enigste probleem wat ek kan sien is dat mens se kop kussing by die rant van die matras gaan afval dalk? Die tent is mos nou nie daar om dit te verhoed nie. En van die lang ouens (hulle weet wie hulle is) se koppe gaan nie eens op die bed pas nie.
![]()
Christa
2018 Toyota Fortuner 2.8 GD-6 4x4 AT
BushLapa 78 Now a Boskruier but with the same Zambia and CKGR bush stripes
Ha ha....jy gaan ook 'n 360 moet doen voor jy van die bed kan afklim....![]()
Michael (Kooskop) My naam is NIE Koos nie..
Toyota FJ Cruiser
Bush Lapa - 1st Miskruier B8, now B192
BMW F800GS
When in doubt, paint it black
Toyota Fortuner 2.8 GD6 4x4 MT
Bush Lapa Miskruier 586
Youtube Channel: https://www.youtube.com/c/HenkBogaards4WheelingSA
4x4 Competency - Unit Standard 254135
Toyota Fortuner 2.8 GD6 4x4 MT
Bush Lapa Miskruier 586
Youtube Channel: https://www.youtube.com/c/HenkBogaards4WheelingSA
4x4 Competency - Unit Standard 254135
Congratulations Pieter,
I hope you have many years of enjoyment iut of your new van.
My time is coming very soon too! !,
![]()
Dit lyk nou vir my of ek nie "ice tea" gaan nodig kry om my kop te laat draai nie!
Sal maar die verskillende opsies ("styles") in die Vlooi uittoets en kyk wat werk die beste vir ons.
Op hierdie stadium lyk dit of Vlooi 296 volgende week gehaal gaan word!
Cherokee235, met ons eerste trip Kgalagadi in die Vlooi gaan ons daar by jou dorp verby ry.
Pieter, to get back to your question regarding the sleeping arrangement. I think it's a very good question, because that's exactly how I intend sleeping in the winter months.
You are also welcome to stay over the night at our place ( half price Bush-lapa owners ) as we have a caravan park right on the Clanwilliam Dam, and come show off your new Vlooi![]()
PM sent to you Jaco
Regards
Paul
Bookmarks