Page 6 of 13 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 LastLast
Results 101 to 120 of 252
  1. #101
    Join Date
    Nov 2013
    Location
    Sedgefield
    Age
    62
    Posts
    671
    Thanked: 97

    Default

    Pieter ..... kyk sommer vir my na 305 ek sit in Ghana en vrek om te sien hoe myne lyk maar nou ja ..... all good things are worth waiting for .
    “Everybody is a genius. But if you judge a fish by its ability to climb a tree, it will live its whole life believing that it is stupid.”

  2. #102
    Join Date
    Oct 2013
    Location
    Brackenfell
    Age
    58
    Posts
    1,241
    Thanked: 272

    Default

    Quote Originally Posted by Boslover View Post
    Pieter geniet een van die dae koop ek ook n flooi

    Lekker man, sal nie spyt wees nie. Ons geniet ons vlooi baie.
    Uys Snyders

    Toyota Fortuner 2.4 4x4
    Bushlapa Vlooi B237

  3. #103
    Join Date
    Jul 2009
    Location
    Citrusdal
    Age
    60
    Posts
    129
    Thanked: 0

    Default Vlooi

    Quote Originally Posted by Pieter Hugo View Post
    MIN DAE!!!! Amptelik net nog 5 dae om te wag. Gaan more (Vrydag 16/5) inloer by die fabriek om te toets of die Landie se trouring pas op Vlooi (296) se vinger (die Landie die Vlooi se ligte herken).

    Intussen het ek vir Mammie op Moedersdag vertel van Vlooi wat bestel is en sy is net so opgewonde. Ons eerste trippie sal Kgalagdi toe wees einde Junie - net voor die skoolvakansie. Met die opgaan via Calvinia en Kenhardt en terug via Augrabies, Springbok se Bush Lapa Wimpy en een nag oorbly op by Verbe Karavaanpark op Kamieskroon. Google dit maar dit is werklik en waar!

    Het deur Lekkerslaap bespreek en kan hul regtig gelukwens moet hul vinnge terugvoering en goeie diens.
    Eks jaloers:
    Hilux KzTe intercooled and chipped.
    Bushlapa number 36
    Love to be in the bush.

  4. #104
    Join Date
    Jul 2009
    Location
    Citrusdal
    Age
    60
    Posts
    129
    Thanked: 0

    Default

    Welkom jy sal nie spyt wees nie
    Hilux KzTe intercooled and chipped.
    Bushlapa number 36
    Love to be in the bush.

  5. #105
    Join Date
    Nov 2013
    Location
    Sedgefield
    Age
    62
    Posts
    671
    Thanked: 97

    Default

    Pieter .....
    waar is die feedback .....
    “Everybody is a genius. But if you judge a fish by its ability to climb a tree, it will live its whole life believing that it is stupid.”

  6. #106
    Join Date
    Apr 2013
    Location
    Keurboomstrand
    Age
    71
    Posts
    636
    Thanked: 15

    Default

    Ons was gistermiddag by die fabriek in die Paarl en Andre het alles reg gehad dat ek net die Landie kon bring, die Ford loom inprop en "Viola!" - alles werk reg!

    Dankie Jaco vir jou inligting oor die Ford onderdeel, nommer AB3915436AD. Die aanbevole kleinhandelprys is/was R308.95 x BTW. Ek sal Maandag die Ford agentsakppe in die omgewing kontak. Dit lyk vir my of hierdie onderdeel ook die oplossing vir ander voertuie sal wees wat nie die Bush Lapa se LED ligte herken nie.

    Die ou gesegde "As jy weet hoe, is dit maklik", blyk steeds van toepassing te wees.

    Die manne by die fabriek is voluit aan die werk en is vining besig om al hul prosesse in lyn te kry. Dit het beslis nie gelyk soos 'n Vrydagmiddag by 'n gewone fabriek/kantoor nie. Die meeste van die personeel kom nog elke dag van Worcester af en gaan saans terug - dus lang ure ook nog op die pad.

    Well done Jannie, Andre, Martin en al die Bush Lapa personeel.

  7. #107
    Join Date
    Apr 2013
    Location
    Pretoria
    Age
    46
    Posts
    730
    Thanked: 45

    Default

    Quote Originally Posted by Pieter Hugo View Post
    MIN DAE!!!!

    Intussen het ek vir Mammie op Moedersdag vertel van Vlooi wat bestel is en sy is net so opgewonde. Ons eerste trippie sal Kgalagdi toe wees einde Junie - net voor die skoolvakansie. Met die opgaan via Calvinia en Kenhardt en terug via Augrabies, Springbok se Bush Lapa Wimpy en een nag oorbly op by Verbe Karavaanpark op Kamieskroon. .

    Pieter

    Ek moet die een onthou.
    Vergeet om vir mamma n moedersdag geskenk te kry dan koop jy vir jouself iets en maak asof dit mamma sin is. Baie slim. Lol

  8. #108
    Join Date
    Apr 2013
    Location
    Keurboomstrand
    Age
    71
    Posts
    636
    Thanked: 15

    Default

    Dit is nou seker die "stupidste" vraag ooit op die forum. Maar laat ek dit maar doen, want ek is sommer nuuskierig (die juffrou op skool het gese^ daar is nie iets soos 'n dom vraag nie!).

    Ek aanvaar mens slaap met jou koppenent (kopkussing) in die oopmaak gedeelte van die BL. Sou dit nie 'n opsie wees om in die winter met jou kop binne-in die BL te slaap nie met jou voete by die venster?

  9. #109
    Join Date
    Jan 2010
    Location
    Pretoria
    Age
    52
    Posts
    9,430
    Thanked: 6539

    Default

    Nog nooit daaraan gedink nie Pieter.

    Enigste probleem wat ek kan sien is dat mens se kop kussing by die rant van die matras gaan afval dalk? Die tent is mos nou nie daar om dit te verhoed nie. En van die lang ouens (hulle weet wie hulle is) se koppe gaan nie eens op die bed pas nie.
    Christa
    2018 Toyota Fortuner 2.8 GD-6 4x4 AT

    BushLapa 78 Now a Boskruier but with the same Zambia and CKGR bush stripes


  10. #110
    Join Date
    Feb 2010
    Location
    Cape Town
    Age
    56
    Posts
    6,611
    Thanked: 1260

    Default

    Ha ha....jy gaan ook 'n 360 moet doen voor jy van die bed kan afklim....
    Michael (Kooskop) My naam is NIE Koos nie..
    Toyota FJ Cruiser
    Bush Lapa - 1st Miskruier B8, now B192
    BMW F800GS

    When in doubt, paint it black

  11. #111
    Join Date
    Apr 2010
    Location
    Krugersdorp
    Age
    36
    Posts
    6,728
    Thanked: 584

    Default

    Quote Originally Posted by Kooskop View Post
    Ha ha....jy gaan ook 'n 360 moet doen voor jy van die bed kan afklim....
    Net 'n 180, anders is hy weer waar hy was...
    Toyota Fortuner 2.8 GD6 4x4 MT
    Bush Lapa Miskruier 586
    Youtube Channel: https://www.youtube.com/c/HenkBogaards4WheelingSA
    4x4 Competency - Unit Standard 254135

  12. #112
    Join Date
    Jun 2009
    Location
    Centurion
    Posts
    1,056
    Thanked: 120

    Default

    Quote Originally Posted by Bogaards View Post
    Net 'n 180, anders is hy weer waar hy was...
    Na al die draai-ery is jy opgewarm en reg vir die winter slapie
    Ps 16:5

  13. #113
    Join Date
    Feb 2010
    Location
    Cape Town
    Age
    56
    Posts
    6,611
    Thanked: 1260

    Default

    Quote Originally Posted by Bogaards View Post
    Net 'n 180, anders is hy weer waar hy was...
    Daai een ja.......maar net as jy ice tea uit die prentjie uitsny...
    Michael (Kooskop) My naam is NIE Koos nie..
    Toyota FJ Cruiser
    Bush Lapa - 1st Miskruier B8, now B192
    BMW F800GS

    When in doubt, paint it black

  14. #114
    Join Date
    Apr 2010
    Location
    Krugersdorp
    Age
    36
    Posts
    6,728
    Thanked: 584

    Default

    Quote Originally Posted by Kooskop View Post
    Daai een ja.......maar net as jy ice tea uit die prentjie uitsny...
    Ja, maar as jy genoeg ice tea in het draai jy 360 sonder om fisies te draai...
    Toyota Fortuner 2.8 GD6 4x4 MT
    Bush Lapa Miskruier 586
    Youtube Channel: https://www.youtube.com/c/HenkBogaards4WheelingSA
    4x4 Competency - Unit Standard 254135

  15. #115
    Join Date
    Feb 2010
    Location
    Cape Town
    Age
    56
    Posts
    6,611
    Thanked: 1260

    Default

    Quote Originally Posted by Bogaards View Post
    Ja, maar as jy genoeg ice tea in het draai jy 360 sonder om fisies te draai...
    ....en met jou kop aan daai kant, kan jy jou een hand op die vloer hou om die aarde vas te hou......
    Michael (Kooskop) My naam is NIE Koos nie..
    Toyota FJ Cruiser
    Bush Lapa - 1st Miskruier B8, now B192
    BMW F800GS

    When in doubt, paint it black

  16. #116
    Join Date
    Mar 2012
    Location
    Clanwilliam
    Age
    65
    Posts
    415
    Thanked: 5

    Default

    Congratulations Pieter,
    I hope you have many years of enjoyment iut of your new van.
    My time is coming very soon too! !,

  17. #117
    Join Date
    Apr 2013
    Location
    Keurboomstrand
    Age
    71
    Posts
    636
    Thanked: 15

    Default

    Dit lyk nou vir my of ek nie "ice tea" gaan nodig kry om my kop te laat draai nie!

    Sal maar die verskillende opsies ("styles") in die Vlooi uittoets en kyk wat werk die beste vir ons.

    Op hierdie stadium lyk dit of Vlooi 296 volgende week gehaal gaan word!

    Cherokee235, met ons eerste trip Kgalagadi in die Vlooi gaan ons daar by jou dorp verby ry.

  18. #118
    Join Date
    Mar 2012
    Location
    Clanwilliam
    Age
    65
    Posts
    415
    Thanked: 5

    Default

    Pieter, to get back to your question regarding the sleeping arrangement. I think it's a very good question, because that's exactly how I intend sleeping in the winter months.
    You are also welcome to stay over the night at our place ( half price Bush-lapa owners ) as we have a caravan park right on the Clanwilliam Dam, and come show off your new Vlooi

  19. #119
    Join Date
    Nov 2009
    Location
    Upington
    Age
    51
    Posts
    1,097
    Thanked: 72

    Default

    Quote Originally Posted by cherokee235 View Post
    ... we have a caravan park right on the Clanwilliam Dam...
    I know you are not allowed to advertise if you are not a commercial member, but now I'm interested.
    Mitsubishi Triton 3.2 Di-D 4x4 Auto with a Bush Lapa Miskruier (#30) following closely behind.
    In the process of going there and doing that.

  20. #120
    Join Date
    Mar 2012
    Location
    Clanwilliam
    Age
    65
    Posts
    415
    Thanked: 5

    Default

    PM sent to you Jaco

    Regards
    Paul

Page 6 of 13 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 LastLast

Similar Threads

  1. Bush lapa miskruier review
    By Jaco Kruger in forum Trailers, Caravans, Towing etc
    Replies: 12300
    Last Post: 2021/07/29, 05:00 AM
  2. 3 Bush Lapa Miskruiers in one spot!
    By Kooskop in forum Trailers, Caravans, Towing etc
    Replies: 38
    Last Post: 2021/02/26, 04:24 PM
  3. Bush Lapa saamtrek
    By Kooskop in forum Western Cape
    Replies: 102
    Last Post: 2012/10/18, 08:44 AM
  4. WegSleep test on Bush Lapa Miskruier ?
    By Kooskop in forum Trailers, Caravans, Towing etc
    Replies: 27
    Last Post: 2012/05/07, 09:53 PM
  5. Kyknet Buitelug Expo - Bush Lapa range
    By Kooskop in forum Trailers, Caravans, Towing etc
    Replies: 8
    Last Post: 2011/09/29, 08:20 PM

Tags for this Thread

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •