Gauteng East Year End Braai 2012 - Page 9





Page 9 of 14 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 LastLast
Results 161 to 180 of 264
  1. #161
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Delmas
    Age
    61
    Posts
    11,601
    Thanked: 673

    Default

    Julle is baie baie welkom. Dit gaan heerlik wees!
    Elize

    en ry saam met SarelF in
    VW AMAROK MET BLINKGATCAMPER:
    My Platkar:- Peugeot 208

    Kyk gerus by www.blinkgatproducts.com
    Vir enige aluminium produkte,canopy's, campers kontak gerus
    Sarel 0828209413

  2. #162
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Delmas
    Age
    61
    Posts
    11,601
    Thanked: 673

    Default

    Nog net 2 slapies.

    Ek hoop jul het mooi geskenkies vir die kleingoed (mag ek nie ook een wees nie?) gekoop, Kersvader gaan kom kuier op Witklipbank.
    Elize

    en ry saam met SarelF in
    VW AMAROK MET BLINKGATCAMPER:
    My Platkar:- Peugeot 208

    Kyk gerus by www.blinkgatproducts.com
    Vir enige aluminium produkte,canopy's, campers kontak gerus
    Sarel 0828209413

  3. #163
    Join Date
    May 2012
    Location
    Birchleigh (Kempton)
    Age
    44
    Posts
    296
    Thanked: 3

    Default

    Ek beter my kamera laai en goed reg kry...
    More het ons potjie by die kantoor so weet nie of ek more middag rond wil hol nie.
    Tobias de V. Jansen van Noordwyk



    It is not the mountain we conquer but ourselves

  4. #164
    Join Date
    Nov 2010
    Location
    Pretoria
    Age
    42
    Posts
    6,945
    Thanked: 19

    Default

    Die weervoorspelling lyk goed.

    Vrydag-aand word 6mm verwag en Saturdag net 1.7mm.

    Dis amper niks!

  5. #165
    Join Date
    Oct 2010
    Location
    Centurion
    Age
    35
    Posts
    5,707
    Thanked: 46

    Default

    Quote Originally Posted by Fanatic View Post
    Die weervoorspelling lyk goed.

    Vrydag-aand word 6mm verwag en Saturdag net 1.7mm.

    Dis amper niks!
    Dis goed, so ons kan die water slide geniet.

    Discovery 3 V8 SE
    Self designed Rock and Tree Sliders.
    Next: Project Bashplate
    1981 Series 3 S R6 88" Allmost Perfectly Restored

  6. #166
    Join Date
    Nov 2010
    Location
    Pretoria
    Age
    42
    Posts
    6,945
    Thanked: 19

    Default

    Quote Originally Posted by Silver Shadow View Post
    Dis goed, so ons kan die water slide geniet.
    Ek sal jou dop vir jou vashou.

  7. #167
    Join Date
    May 2009
    Location
    Witbank
    Age
    58
    Posts
    2,045
    Thanked: 9

    Default Korreksie asb

    Soos genoem is in n vorige post kan Brenda dit ongelukkig nie maak nie agv haar gradeplegtiheid in Durban. So, ek sal alleen kom. Maar (hier kom die probleem) ek sien daar agter MY naam op die lys staan nog steeds "Vrugtepoeding"

    Nie so groot probleem nie maar kan iemand my net asb se hoe bou jy so n poeding en of n "liquidizer" sal werk (met eish en roomys)
    Of nog beter, kan iemand my asb se waar kan n mens n vars vrugtepoeding koop

    Renier
    "If you can park your car and NOT turn around to look at it as you walk away, you haven't bought the right car"

    Fancy Nancy - 2009 Pajero 3.8 Liter 24 Valve V6 SOHC MIVEC ECI- Multi Engine 6G75 with 184Kw & 329 Nm.
    Topless Tersia - 96 J-Top SWB 3.0 V6 Pajero. Restoration 99% completed.

  8. #168
    Join Date
    Nov 2010
    Location
    Pretoria
    Age
    42
    Posts
    6,945
    Thanked: 19

    Default

    Geblikte vrugte, bak roomys en 'n blikoopmaker. Sorted.

  9. #169
    Join Date
    May 2009
    Location
    Witbank
    Age
    58
    Posts
    2,045
    Thanked: 9

    Default Wys jou net

    Quote Originally Posted by Fanatic View Post
    Geblikte vrugte, bak roomys en 'n blikoopmaker. Sorted.
    Dankie Fanatic, wys jou net. En ons dink al die tyd vrouens is klomp slim as hulle daai bakkie poeding voor jou neersit wat so pragtig voorkom, tekstuur en al, met die uitdrukking op die gesig dat hulle self elke vrug geskil en geprep het
    "If you can park your car and NOT turn around to look at it as you walk away, you haven't bought the right car"

    Fancy Nancy - 2009 Pajero 3.8 Liter 24 Valve V6 SOHC MIVEC ECI- Multi Engine 6G75 with 184Kw & 329 Nm.
    Topless Tersia - 96 J-Top SWB 3.0 V6 Pajero. Restoration 99% completed.

  10. #170
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Delmas
    Age
    61
    Posts
    11,601
    Thanked: 673

    Default

    Quote Originally Posted by Renier.deJongh View Post
    Soos genoem is in n vorige post kan Brenda dit ongelukkig nie maak nie agv haar gradeplegtiheid in Durban. So, ek sal alleen kom. Maar (hier kom die probleem) ek sien daar agter MY naam op die lys staan nog steeds "Vrugtepoeding"

    Nie so groot probleem nie maar kan iemand my net asb se hoe bou jy so n poeding en of n "liquidizer" sal werk (met eish en roomys)
    Of nog beter, kan iemand my asb se waar kan n mens n vars vrugtepoeding koop

    Renier
    Renier, moenie worry nie , Ek sal vrugte slaai maak. Terloops, ek het so klompie reject potte, stel Brenda nog belang?
    Elize

    en ry saam met SarelF in
    VW AMAROK MET BLINKGATCAMPER:
    My Platkar:- Peugeot 208

    Kyk gerus by www.blinkgatproducts.com
    Vir enige aluminium produkte,canopy's, campers kontak gerus
    Sarel 0828209413

  11. #171
    Join Date
    May 2009
    Location
    Witbank
    Age
    58
    Posts
    2,045
    Thanked: 9

    Default Baie dankie

    Quote Originally Posted by witklipbank View Post
    Renier, moenie worry nie , Ek sal vrugte slaai maak. Terloops, ek het so klompie reject potte, stel Brenda nog belang?
    Baie dankie Elize, ja ek glo 200% sy sal belangstel hoor. Ons praat Saterdag daaroor.
    "If you can park your car and NOT turn around to look at it as you walk away, you haven't bought the right car"

    Fancy Nancy - 2009 Pajero 3.8 Liter 24 Valve V6 SOHC MIVEC ECI- Multi Engine 6G75 with 184Kw & 329 Nm.
    Topless Tersia - 96 J-Top SWB 3.0 V6 Pajero. Restoration 99% completed.

  12. #172
    Join Date
    May 2008
    Location
    Alberton
    Age
    57
    Posts
    1,508
    Thanked: 23

    Default

    Yipeeeeee tomorrow's the big day

    We're more than likely going to pith up in 2 cars, one for the camping stuff, and the other so Shans can play in the mud

  13. #173
    Join Date
    Oct 2010
    Location
    Centurion
    Age
    35
    Posts
    5,707
    Thanked: 46

    Default

    Quote Originally Posted by Fanatic View Post
    Ek sal jou dop vir jou vashou.
    Hou my dop check hierdie move.

    Discovery 3 V8 SE
    Self designed Rock and Tree Sliders.
    Next: Project Bashplate
    1981 Series 3 S R6 88" Allmost Perfectly Restored

  14. #174
    Join Date
    Mar 2011
    Location
    Kenmare
    Age
    46
    Posts
    6,913
    Thanked: 46

    Default

    See you guys bright and early tomorrow morning!

  15. #175
    Join Date
    Sep 2010
    Location
    benoni
    Age
    44
    Posts
    4,652
    Thanked: 50

    Default

    Oom sarel
    got your ammo boxes ready
    see you's all in the morning
    4x4 action group
    www.gwm4x4club.co.za

    Nissan navara (camping and family truck)
    Jeep XJ (to make sure fortunes can't follow)
    Triumph tiger 800 (everyday drive)
    Conqueror safari trailer

  16. #176
    Join Date
    Jun 2007
    Location
    Benoni
    Posts
    3,481
    Thanked: 28

    Default

    not sure of my timing at all right now, have 3 engagements tomorrow and over the same time frame. Lots of driving and eating to do!
    New & Used Car Sales Exec.

  17. #177
    Join Date
    May 2012
    Location
    Birchleigh (Kempton)
    Age
    44
    Posts
    296
    Thanked: 3

    Default

    Ok... Hoe vroeg is vroeg?
    Ons gaan gou eers boeremark toe, wat net na 5 gaan wees.
    Moet darm vars goedjies kry vir die slaai en braai.

    Die vloeibare verversings sal ek vanmiddag kry
    Tobias de V. Jansen van Noordwyk



    It is not the mountain we conquer but ourselves

  18. #178
    Join Date
    Jan 2010
    Location
    Pretoria
    Age
    51
    Posts
    8,750
    Thanked: 4298

    Default

    Ons gaan eers so net na 12h00 daar wees agv onvoorsiende omstandighede

    Sal Kersvader asb pretty please geduldig vir ons wag. Het iemand in ons midde wat iets van Kersvader moet ontvang
    2018 Toyota Fortuner 2.8 GD-6 4x4 AT
    BushLapa 78 Now a Boskruier but with the same Zambia and CKGR bush stripes


  19. #179
    Join Date
    Aug 2010
    Location
    Delmas
    Age
    66
    Posts
    3,366
    Thanked: 34

    Default

    Quote Originally Posted by lekhubu943 View Post
    Ons gaan eers so net na 12h00 daar wees agv onvoorsiende omstandighede

    Sal Kersvader asb pretty please geduldig vir ons wag. Het iemand in ons midde wat iets van Kersvader moet ontvang
    Jy is nie al een nie,so ons sal Kersvader besig hou tot so 16:00 Voor hy begin werk.
    BlinkGat Products
    Manufacturing of Aluminium
    custom made Products
    Sarel 082 820 9413
    www.blinkgatproducts.com

  20. #180
    Join Date
    Nov 2010
    Location
    Pretoria
    Age
    42
    Posts
    6,945
    Thanked: 19

    Default

    Quote Originally Posted by SarelF View Post
    Jy is nie al een nie,so ons sal Kersvader besig hou tot so 16:00 Voor hy begin werk.
    Ek sal vir Kersvader besig hou. Ek hoop hy is dors...en het sterk bene.

Page 9 of 14 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 LastLast

Similar Threads

  1. Gauteng West VII Hennops Offroad Trail
    By Flagster in forum Gauteng
    Replies: 617
    Last Post: 2011/09/13, 01:42 PM
  2. Gauteng East GTG - 3 Feb - new venue!
    By DouglasN in forum Gauteng
    Replies: 47
    Last Post: 2011/02/28, 07:54 AM
  3. Gauteng East GTG - 7th October
    By DouglasN in forum Gauteng
    Replies: 32
    Last Post: 2010/11/03, 09:59 AM
  4. Gauteng EAST GTG
    By DouglasN in forum Gauteng
    Replies: 52
    Last Post: 2009/05/26, 06:14 PM
  5. Year End
    By SimonB in forum General 4x4 Discussion
    Replies: 7
    Last Post: 2006/10/19, 05:06 PM

Tags for this Thread

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •